Skip to content
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Aanlyn Skenkings
    • Maniere om te gee
    • Tipes geskenke
  • Media
    • Video’s
  • Kontak
  • Konvokasie
    • Nominasies vir US Raad 2023
    • Konvokasie 2023
    • Konvokasie 2022
  • English
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Aanlyn Skenkings
    • Maniere om te gee
    • Tipes geskenke
  • Media
    • Video’s
  • Kontak
  • Konvokasie
    • Nominasies vir US Raad 2023
    • Konvokasie 2023
    • Konvokasie 2022
  • English

Menu

  • English
  • Afrikaans
Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

SWAN: ‘n Internasionale Vrouedag samekoms

3 March 2022 @ 12:30 pm - 2:00 pm

  • « Alumni-tak bekendstelling: Gqeberha
  • Sluit aan by ons Amsterdam-span »

Die Universiteit Stellenbosch se Stellenbosch Vroue-alumnae Netwerk (SWAN in Engels) nooi jou graag uit na ‘n aanlyn gesprek ter viering van Internasionale Vrouedag.
Sluit asseblief aan by ons paneel van ongelooflike Matie-vroue, wat oorgehaal is om hul onderskeie reise met jou te deel en ‘n bespreking te lei oor hoe ons almal ‘n rol kan speel tot #BreakTheBias en kan help om ‘n wêreld te bevorder wat divers, billik en inklusief is. Die bespreking word gefasiliteer deur prof Ingrid Woolard, Dekaan van die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe.
Ons paneellede het elkeen ‘n noemenswaardige reputasie vir hulself in die reg, finansies en die korporatiewe sektor bewerkstellig. Hulle is:

  • Dr Nicky Newton-King, ‘n prokureur vir korporatiewe finansies en regulasies, en die eerste vroulike HUB in die 125-jaar geskiedenis van die Johannesburgse Effektebeurs.
  • Prof Rachel Jafta, ‘n hoogs gerespekteerde en bekroonde voorstander van opvoedkundige ontwikkeling en groei in Suid-Afrika en ‘n dosent in Ekonomie.
  • Sinomtha Zake, ‘n finalejaar Matie wat vir haar BMus-graad studeer, en deel van ons bekroonde Stellenbosch Universiteitskoor is.

Klik HIER om meer oor ons paneel uit te vind.

Die besonderhede van die geleentheid is as volg:

Datum: Donderdag 3 Maart 2022
Plek: Aanlyn vanuit die Alumni-klubhuis by Die Stal
(‘n Skakel na die geleentheid sal 24 uur voor die aanvang van die uitsending gestuur word.)
Tyd: 12:30 – 14:00 SAST
RSVP: Stuur ‘n e-pos na alumni@sun.ac.za teen Donderdag 24 Februarie te RSVP

Ons sien daarna uit om jou aanlyn te verwelkom.

  • Google Calendar
  • iCalendar
  • Outlook 365
  • Outlook Live

Details

Date:
3 March 2022
Time:
12:30 pm - 2:00 pm
Event Category:
Events
  • « Alumni-tak bekendstelling: Gqeberha
  • Sluit aan by ons Amsterdam-span »
  • Homecoming
    • Tuiskoms 2023
    • Tuiskoms 2022
    • Tuiskoms 2020
  • Campaigns
    • 2021
      • Dekaansfonds: Regsfakulteit
      • Covid-19
      • Masked Masterpieces
      • Thank You
    • 2022
      • #Action4inclusion
      • BRIDGE THE GAP ANNUAL FUND
      • EindeGBV
      • Train4Fees
      • #SciMathus
      • Move4Food
  • Chapters
    • Globale Maties Netwerk
  • Alumni Vlagskip-Programme
    • PreAlumni
    • Swan
    • Jong Alumni
  • Geleenthede
    • Alumni-interaksie Kalender
    • Geleenthede
    • Maties Events
      • Annual Events
      • Verjaarsdae
      • Crest Talks
      • Maties Sports
      • Eweknie-fondswerwing
      • Openbare lesings
      • Koshuise
  • Donate
    • Skenk
    • Impakverslag
  • Get informed
    • Alumni Clubhouse
    • Kontak
    • Raak ingelig
    • Matie Shop
    • Maties Wynklub
  • Vrywilligerswerk vir die US
  • Visit Sun.ac
Once a Matie, Always a Matie
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Aanlyn Skenkings
    • Maniere om te gee
    • Tipes geskenke
  • Media
    • Video’s
  • Kontak
  • Konvokasie
    • Nominasies vir US Raad 2023
    • Konvokasie 2023
    • Konvokasie 2022
  • English

Stellenbosch
Private Bag X1
Matieland
South Africa

+27(0)21 808 9265 alumni@sun.ac.za

Facebook Linkedin Instagram Twitter

We are using cookies to give you the best experience on our website.

You can find out more about which cookies we are using or switch them off in .

Powered by Ultimate Auction
Privacy Overview

This website uses cookies so that we can provide you with the best user experience possible. Cookie information is stored in your browser and performs functions such as recognising you when you return to our website and helping our team to understand which sections of the website you find most interesting and useful.

Strictly Necessary Cookies

Strictly Necessary Cookie should be enabled at all times so that we can save your preferences for cookie settings.

If you disable this cookie, we will not be able to save your preferences. This means that every time you visit this website you will need to enable or disable cookies again.

3rd Party Cookies

This website uses Google Analytics to collect anonymous information such as the number of visitors to the site, and the most popular pages.

Keeping this cookie enabled helps us to improve our website.

Please enable Strictly Necessary Cookies first so that we can save your preferences!