Loading Events

Tuiskoms in Duitsland

Die Universiteit Stellenbosch se jaarlikse Tuiskomsnaweek vir alumni vind van Donderdag 5 tot Maandag, 9 Maart 2020 op Stellenbosch plaas, maar moenie wanhoop as u nie na Matieland kan kom nie! Ons het ‘n oplossing.

Ons Afdeling Ontwikkelings- en Alumniverhoudinge bring op Donderdag, 5 Maart ‘n bietjie huis toe na München, en op Donderdag, 12 Maart na Frankfurt, en ons sal baie bly wees as u en ‘n maat by ons kan aansluit.

München, Duitsland

Datum: Donderdag, 5 Maart 2020

Tyd: 18:30

Plek: Restaurant Savanna – Maistrasse 63 – 80337 München

Gebeurtenis: Maaltyd – Geniet ‘n voorsmakie van Suid-Afrika in Beiere!

Koste: spyskaart – 30 €, vegetariese spyskaart – 23 €

RSVP asseblief teen alisonapril@sun.ac.za teen Donderdag 27 Februarie. U bespreking sal bevestig word sodra die betaling gedoen is.

Betaling besonderhede:

Heinrich Schwella

IBAN: DE07100110012627488934

BIC: NTSBDEB1XXX

Paypal: https: //www.paypal.me/hschwella

Verwysing (Verwendungszweck): Naam en van + Matie-ete