Skip to content
  • Tuis
  • Matie shop
  • Maties Connect
  • Media
  • Kontak
  • Vir meer inligting oor COVID-19 Klik hier
  • English
Menu
  • Tuis
  • Matie shop
  • Maties Connect
  • Media
  • Kontak
  • Vir meer inligting oor COVID-19 Klik hier
  • English

Menu

  • English
  • Afrikaans
Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Tuiskoms Reünie

6 March 2020 @ 6:00 pm - 10:00 pm

  • « Farm style Dinner at Die Stal
  • Harmonie Dameskoshuis vier hul 115-jarige bestaan »

Vanjaar se Tuiskoms-en-Familienaweek is dan spesiaal vir jou!  Kry gerus jou universiteitsvriende bymekaar en beplan jou reis na Stellenbosch vir DIE Grootste Reünie saam met almal wat in 2010, 2000, 1990, 1980 of 1970 ‘n eerstejaar Matie was.

Die Alumni-betrekkinge Kantoor nooi jou en ‘n metgesel na hierdie geleentheid op Vrydag 6 Maart om 18:00 by ons splinternuwe Alumni-klub by Coetzenburg se Die Stal. Daar sal ons julle op ‘n plaasstyl-ete onder die eikebome trakteer. Onthou dis noodsaaklik om te RSVP.

Vergeet vir ‘n oomblik van Facebook en WhatsApp en kom ervaar jou ou vriende in lewende lywe en herleef saam daardie goeie ou studentedae. Ons belowe ietsie spesiaal vir almal — so verwag ‘n heerlike makietie met goeie kos, wonderlike geselskap en vermaak uit die boonste rakke.

Waar: Die Stal by Coetzenburg
Tyd: 18:00
Koste: R300.00 per persoon

Klik hier om jou kaartjie te bespreek of stuur ‘n e-pos na marvin@sun.ac.za vir enige navrae.

Kyk intussen na al die opkomende geleenthede vir die Tuiskomsnaweek op www.matiesalumni.com. Ons sit ook ons vennootskap met die Woordfees voort, so maak seker dat jy jou spesiale alumni-afslag op uitgesoekte Woordfeesvertonings opeis.

Begin 2020 op ‘n hoë noot. Ons kan nie wag om jou te sien nie!

+ Google Calendar+ iCal Export

Details

Date:
6 March 2020
Time:
6:00 pm - 10:00 pm
Event Category:
Events
  • « Farm style Dinner at Die Stal
  • Harmonie Dameskoshuis vier hul 115-jarige bestaan »
  • Tuiskoms
    • Tuiskoms 2022
    • Tuiskoms 2020
  • Veldtogte
    • Dekaansfonds: Regsfakulteit
    • Covid-19 Hulpfondse
    • Train4Fees
    • Masked Masterpieces
    • Move4Food
    • #Action4inclusion
    • #SciMathus
    • BRIDGE THE GAP ANNUAL FUND
    • Dankie
  • Hubs & Clubs
    • VSA
    • VK
    • Noord-Amerika
    • Namibië
    • Londen
    • KwaZulu Natal
    • Ierland
    • Hongkong
    • Gauteng
    • Europa
    • Kanada
    • Breëriviervallei
  • Alumni Vlagskip-Programme
    • PreAlumni
    • Swan
    • Jong Alumni
  • Geleenthede
    • Alumni-interaksie Kalender
    • Geleenthede
    • Maties Geleenthede
      • Maties Sport
      • Jaarlikse gebeure
      • Crest Talks
      • Openbare lesings
      • Verjaarsdae
      • Koshuise
      • Eweknie-fondswerwing
  • Konvokasie
  • Vrywilligheid
  • Skenk
    • Skenk
    • Impakverslag
  • Alumni Clubhouse
  • Maties Wynklub
Once a Matie, Always a Matie
  • Tuis
  • Matie shop
  • Maties Connect
  • Media
  • Kontak
  • Vir meer inligting oor COVID-19 Klik hier
  • English

Stellenbosch
Private Bag X1
Matieland
South Africa

+27(0)21 808 9265 alumni@sun.ac.za

Facebook Linkedin Instagram Twitter

We are using cookies to give you the best experience on our website.

You can find out more about which cookies we are using or switch them off in settings.

Privacy Overview

This website uses cookies so that we can provide you with the best user experience possible. Cookie information is stored in your browser and performs functions such as recognising you when you return to our website and helping our team to understand which sections of the website you find most interesting and useful.

Strictly Necessary Cookies

Strictly Necessary Cookie should be enabled at all times so that we can save your preferences for cookie settings.

If you disable this cookie, we will not be able to save your preferences. This means that every time you visit this website you will need to enable or disable cookies again.

3rd Party Cookies

This website uses Google Analytics to collect anonymous information such as the number of visitors to the site, and the most popular pages.

Keeping this cookie enabled helps us to improve our website.

Please enable Strictly Necessary Cookies first so that we can save your preferences!