
- This event has passed.
Virtuele-ontmoeting: Sluit by ons aan
19 May 2021 @ 6:00 pm - 20 May 2021 @ 7:00 pm

Die Afdeling Ontwikkeling en Alumnibetrekkinge aan die Universiteit Stellenbosch beplan ‘n virtuele byeenkoms vir ons alumni in Swede op Woensdag 19 Mei en op Donderdag 20 Mei 2021 en ons wil jou graag daar sien. Ons hoop om daardie unieke Matie-gees by hierdie aanlyn geleentheid ten toon te stel.
Ons hou daarvan om met Maties regoor Europa in verbinding te tree, en ons verwelkom die geleentheid om jou meer te vertel van ons strewe om ‘n sterker Maties-gemeenskap te bou en hoe jy betrokke kan raak.
Ons bied jou twee geleenthede om met Maties in jou omgewing kontak te maak. Sal jy by ons aansluit?
RSVP: Rig asseblief jou RSVP’s en navrae aan Alison April by alisonapril@sun.a.za vir Woensdag 19 Mei 2021 of vir Donderdag 20 Mei 2021
RSVP-sperdatum: Vrydag 14 Mei 2021
Tyd: 18:00 en 19:00 CET
Plek: Aanlyn
Ons sien uit om jou aanlyn te verwelkom. Verwag beslis ‘n interessante en prettige aand!
Details
- Start:
- 19 May 2021 @ 6:00 pm
- End:
- 20 May 2021 @ 7:00 pm
- Event Category:
- Events