Loading Events

Woordfees

Die Toyota US Woordfees, soveel meer as ‘n kunstefees

Die Toyota US Woordfees is ’n unieke spanpoging wat ’n dorp, ’n universiteit, kunstenaars, gehore en gemeenskappe van dwarsoor die land bymekaar bring om die stories te vertel van ons grense, ons verskille, ons ooreenkomste, ons vrese, ons vreugdes, ons toevlugte, ons oorwinnings en ons sterk punte.

Lees meer