Suid-Afrika

Elgin

Suid-Afrika

Elgin

Elgin was die tweede amptelike tak wat in Suid-Afrika begin is en het deur die jare ’n paar fantastiese alumnigeleenthede aangebied. Die tak nestel in die pragtige Elgin-vallei en bestaan uit die kusdorpe Kleinmond, Bettysbaai en Pringlebaai. Jy kan uitsien na ’n hele rits inhoudryke alumni-gesprekke wat kwartaalliks op ’n Woensdag- of Donderdagaand aangebied word.

Dagboek hierdie datums

  • Woensdag 10 Mei – Sluit aan by die ekonomie-historikus en skrywer prof Johan Fourie wat oor die verrykende reis en die lang tog na ’n beter ekonomiese toekoms gesels.
  • Oktober/November – Maties-gesinsdag

Indien jy navraag wil doen oor die aktiwiteite, of betrokke wil raak, stuur ’n e-pos aan alumnihubs@sun.ac.za.

Privacy Overview

This website uses cookies so that we can provide you with the best user experience possible. Cookie information is stored in your browser and performs functions such as recognising you when you return to our website and helping our team to understand which sections of the website you find most interesting and useful.