Namibië
Namibië

Daar is meer as 5 800 Maties in Namibië – ons enkele grootste groep internasionale alumni! Ons sien uit daarna om ons verbintenis met jou in 2023 te versterk. Moenie vergeet om by ons Maties in Namibië-groep aan te sluit nie: www.matiesconnect.com.
‘n Voorlopige program vir Namibië sluit die volgende aktiwiteite in:
APRIL
- APRIL Alumni netwerkgeleentheid, SWANbekendstelling, Gholf-geleentheid
SEPTEMBER
- SEPTEMBER Die jaarlikse Anton Lubowski-gedenklesing word vanjaar vir die eerste keer in Windhoek aangebied
DESEMBER
- DESEMBER Ons Maties Desert Dash-span pak hierdie uitmergelende fietsry-uitdaging aan om fondse vir die Maties in Namibië-beursfonds in te samel.