Suid-Afrika

Noordelike Voorstede

Suid-Afrika

Noordelike Voorstede

Alhoewel ons Noordelike Voorstede-tak meen dat hulle tak die beste in die Maties-netwerk bestuur word, word die geldigheid van die opvatting deur hul naby mededingers, die Suidelike Voorstedetak, bevraagteken. Ons praat hier van ’n naelbyter! Jy kan inskryf vir die maandelikse Vasvra-aand by Tiger’s Milk, Durbanville, of vir enige van die ander beplande geleenthede in 2023.

Dagboek hierdie datums

  • Saterdag 25 Maart – Geestelike belading eis sy tol onder vroue en word ’n al hoe groter las. Uitputting vanweë ’n groot aantal rolle en verantwoordelikhede kom algemeen by vroue voor. Kom sluit by ons aan wanneer ons hierdie onsigbare en versteekte lading by ons SWAN-laatontbytgeleentheid van nader bekyk.
  • Vrydag 2 Junie – Your Wealth and Future: Laat die gesprek begin!
  • Saterdag 4 November – Gesinsdag vir die Matie-tak – is jy gereed?

Indien jy navraag wil doen oor die aktiwiteite, of betrokke wil raak, stuur ’n e-pos aan alumnihubs@sun.ac.za.

Privacy Overview

This website uses cookies so that we can provide you with the best user experience possible. Cookie information is stored in your browser and performs functions such as recognising you when you return to our website and helping our team to understand which sections of the website you find most interesting and useful.