Suid-Afrika

Stellenbosch

Suid-Afrika

Stellenbosch

Die Tuis-tak, soos dit bekend staan, is in Stellenbosch gesetel en die reikwydte van hierdie tak sluit in Stellenbosch en die sewe omliggende dorpe. Jy kan uitsien na ’n hele rits aktiwiteite in 2023. Hierdie lewenskragtige alumni-vrywilligerkomitee is opgewonde om jou by al die beplande geleenthede te verwelkom

Dagboek hierdie datums

  • Donderdag 9 Maart – Word geïnspireer by ons SWAN-netwerkgeleentheid.
  • Donderdag 25 Mei – Let’s discuss-geleentheid Dit is ’n gesprek waar ons kan deel in ’n bekende Suid-Afrikaanse Groot Nyweraar se kundigheid, hoor watter kwessies hom snags wakker hou, waarheen hy meen Suid-Afrika op pad is, en wat verantwoordelike leierskap vir hom beteken.
  • Mei/Junie – Jong Alumni-netwerkgeleentheid
  • November – Fondsinsameling ter ondersteuning van Bridge the Gap

Indien jy navraag wil doen oor enige van hierdie aktiwiteite of betrokke wil raak, stuur ’n e-pos aan alumnihubs@sun.ac.za.

Privacy Overview

This website uses cookies so that we can provide you with the best user experience possible. Cookie information is stored in your browser and performs functions such as recognising you when you return to our website and helping our team to understand which sections of the website you find most interesting and useful.