GRATIS SAKEGIDS

Ondersteun alumni-besighede met ons GRATIS SAKEGIDS

Hoe kan die Universiteit Stellenbosch (US) in hierdie uitdagende tye van die COVID‑19‑krisis op praktiese maniere bydra om ons alumni en ondersteuners
finansieel te help oorleef?

Aangesien verskeie alumni-besighede moontlik tans finansiële probleme ondervind, kan die geleentheid om hul produkte en aanbiedings binne ons
alumni-gemeenskap te vertoon inderdaad nuwe lewe in hul besigheid inblaas.

Daarom het ons besluit om ons alumni vir die volle pandemietydperk van ’n aangewese GRATIS sakegids te voorsien.

Vir meer inligting of enige ander navrae oor hoe om jou besigheid gelys te kry, stuur gerus ’n e-pos aan alumni@sun.ac.za.

Maak asseblief seker dat jy vandag nog by Maties Connect aansluit en jou besigheid gratis gelys kry.

Klik hier

Privacy Overview

This website uses cookies so that we can provide you with the best user experience possible. Cookie information is stored in your browser and performs functions such as recognising you when you return to our website and helping our team to understand which sections of the website you find most interesting and useful.