Oorbrug die Gaping
Skenkerdag 2022
Omtrent Skenkerdag
Oor die 6de en 7de Oktober vanjaar sal opwindende aktiwiteite plaasvind wat bewusmaking van en probeer om ernstige kwessies wat baie in ons studentegemeenskap in die gesig staar, te help bekamp. Die doel van Skenkerdag is vir die samehorigheid van universiteitsgemeenskappe en alumninetwerke om een saak uit te lig, te skenk en terug te gee: die Bridge the Gap-veldtog (Universiteit Stellenbosch Jaarfonds). Aktiwiteite sal brandstof-‘n-toekoms, Maties Run, kunsuitstalling, spin-a-thon, tafeltennis en ‘n fliekmarathon insluit.
Play Video
Gewerf
R 0
Skenkings
0
Sake
0
Skenk en laat ʼn boodskap van hoop:
1.
Klik die SKENK-knoppie
2.
Kies die saak waaroor jy sterk voel
3.
Doen die skenking
4.
Besoek ons SKENKERMUUR
5.
Los ʼn boodskap om ander te besiel!
R100
#Action4Inclusion
Graeme Byrne
R1000
Bridge the Gap
Sorry it's late. Hope the day was a massive success and supports many, many deserving students.
Yasmine Raziet
R50
End Period Poverty
#EndPeriodPoverty