Skip to content
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Aanlyn Skenkings
    • Maniere om te gee
    • Tipes geskenke
  • Media
    • Video’s
  • Kontak
  • Konvokasie
    • Nominasies vir US Raad 2023
    • Konvokasie 2023
    • Konvokasie 2022
  • English
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Aanlyn Skenkings
    • Maniere om te gee
    • Tipes geskenke
  • Media
    • Video’s
  • Kontak
  • Konvokasie
    • Nominasies vir US Raad 2023
    • Konvokasie 2023
    • Konvokasie 2022
  • English

Menu

  • English
  • Afrikaans

Die US ontvang internasionale erkenning as ‘n uitstaande entrepreneuriese en betrokke Universiteit

​Die Universiteit Stellenbosch is by die Universiteit-Nywerheidsinnovasienetwerk (UIIN) se jaarlikse konferensie in Amsterdam aangewys as naaswenner in die kategorie vir ‘n uitstaande entrepreneuriese en betrokke Universiteit op grond van die werk wat Innovus, die Innovasie- en Kommersialiseringsafdeling van die Universiteit, gedoen het.

UIIN is toegewyd om die toekoms van hoëronderwysinstellings te bevorder en die globale gemeenskap van professionele universiteitsbedryf te ondersteun.

“Dit was ‘n wonderlike voorreg en ongelooflike ervaring om in Junie vanjaar aan die UIIN se konferensie in Amsterdam deel te neem en die organisasie se 10de verjaardag te vier. Dit was ‘n groot verrassing en bonus om die naaswenner-prys te ontvang,” sê Anita Nel, Hoofdirekteur: Innovasie en Kommersialisering.

Nel het ‘n toespraak gelewer by die konferensie oor ons Universiteit as ‘n entrepreneuriese universiteit met die tema: “Doen dit net!”. In haar praatjie het sy die entrepreneurskaplandskap wat Innovus gevestig het om entrepreneurs by die instelling te ondersteun en te ontwikkel, ten toon gestel. Sy het die vier strukture bekendgestel wat entrepreneurskap by die US ondersteun, naamlik die Innovus Tegnologie-oordragkantoor, US Enterprises (Edms.) Bpk., die volwaardige universiteitsmaatskappy wat die Instelling se aandele in sy groep van maatskappye hou, die US LaunchLab en SUNKOM, die US se afdeling wat fokus op die kommersialisering van nie-akademiese projekte. Sy het ook die verskeie inisiatiewe bespreek wat hierdie strukture aan personeel en studente bied en die talle suksesse wat die instelling deur hierdie platform behaal het, gedemonstreer.

“Hierdie erkenning wat ons ontvang het by ‘n wêreldkonferensie wat toegewyd is tot en bygewoon is deur entrepreneuriese universiteite, is baie bemoedigend en inspireer ons om verder te bou op hierdie spelveranderende strategie van ons instelling,” sê Nel, wat glo daarin om suksesse te vier en te kommunikeer en gevallestudies, soos die US se indrukwekkende lys van maatskappye, te gebruik om geloofwaardigheid te bou.​

Oor die UIIN

Die UIIN is toegewy aan die bevordering van die toekoms van hoëronderwysinstellings en die ondersteuning van die globale gemeenskap van kundiges in die universiteitsbedryf. Hulle doen navorsing, organiseer geleenthede en bied opleiding en konsultasiedienste aan hul gemeenskap van 80+ organisatoriese en 500+ individuele lede. Sien https://www.uiin.org/

More articles

Eendrag: 2021 Reünie

Afrika Sentrum takel MIV/vigs met veelvlakkige benadering

Konvokasie: Buitengewone Vergadering

  • Homecoming
    • Tuiskoms 2023
    • Tuiskoms 2022
    • Tuiskoms 2020
  • Campaigns
    • 2021
      • Dekaansfonds: Regsfakulteit
      • Covid-19
      • Masked Masterpieces
      • Thank You
    • 2022
      • #Action4inclusion
      • BRIDGE THE GAP ANNUAL FUND
      • EindeGBV
      • Train4Fees
      • #SciMathus
      • Move4Food
  • Chapters
    • Globale Maties Netwerk
  • Alumni Vlagskip-Programme
    • PreAlumni
    • Swan
    • Jong Alumni
  • Geleenthede
    • Alumni-interaksie Kalender
    • Geleenthede
    • Maties Events
      • Annual Events
      • Verjaarsdae
      • Crest Talks
      • Maties Sports
      • Eweknie-fondswerwing
      • Openbare lesings
      • Koshuise
  • Donate
    • Skenk
    • Impakverslag
  • Get informed
    • Alumni Clubhouse
    • Kontak
    • Raak ingelig
    • Matie Shop
    • Maties Wynklub
  • Vrywilligerswerk vir die US
  • Visit Sun.ac
Once a Matie, Always a Matie
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Aanlyn Skenkings
    • Maniere om te gee
    • Tipes geskenke
  • Media
    • Video’s
  • Kontak
  • Konvokasie
    • Nominasies vir US Raad 2023
    • Konvokasie 2023
    • Konvokasie 2022
  • English

Stellenbosch
Private Bag X1
Matieland
South Africa

+27(0)21 808 9265 alumni@sun.ac.za

Facebook Linkedin Instagram Twitter

We are using cookies to give you the best experience on our website.

You can find out more about which cookies we are using or switch them off in .

Powered by Ultimate Auction
Privacy Overview

This website uses cookies so that we can provide you with the best user experience possible. Cookie information is stored in your browser and performs functions such as recognising you when you return to our website and helping our team to understand which sections of the website you find most interesting and useful.

Strictly Necessary Cookies

Strictly Necessary Cookie should be enabled at all times so that we can save your preferences for cookie settings.

If you disable this cookie, we will not be able to save your preferences. This means that every time you visit this website you will need to enable or disable cookies again.

3rd Party Cookies

This website uses Google Analytics to collect anonymous information such as the number of visitors to the site, and the most popular pages.

Keeping this cookie enabled helps us to improve our website.

Please enable Strictly Necessary Cookies first so that we can save your preferences!