Skip to content
<\/i>","library":"fa-solid"}}" data-widget_type="nav-menu.default">
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Maniere om te gee
    • #Move4Food
  • Kontak
  • Konvokasie
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Maniere om te gee
    • #Move4Food
  • Kontak
  • Konvokasie

Menu

  • Afrikaans

Opvoedkundige sielkunde studente aangemoedig om die samelewing te dien

Na ‘n baie mededingende keuringsproses met byna 200 aansoeke, is twaalf studente vir die MEd Opvoedkundige Sielkunde-program by Fakulteit Opvoedkunde gekeur. Hierdie meestersgraad kwalifikasie in opvoedkundige sielkunde (MEdPsig) word aangebied aan studente wat as Opvoedkundige Sielkundiges wil kwalifiseer. Universiteit Stellenbosch (US) is die enigste tersiêre instelling in die Wes-Kaap wat opvoedkundige sielkundiges oplei.

Prof Deresh Ramjugernath (Viserektor​ Leer & Onderrig aan die US) het op 18 Januarie 2023 die oriënteringsvergadering met die geselekteerde groep studente bygewoon. Hy het waardering gekry vir opvoedkundige sielkundiges gedurende die afgelope twee jaar van die Covid-19-pandemie toe baie studente gesukkel het met geestesgesondheidskwessies. Volgens Ramjugernath is daar ‘n behoefte en aanvraag na opvoedkundige sielkundiges. Hy het die studente aangemoedig om die kennis wat hulle in hierdie program opdoen, te gebruik om terug te gee aan die land en om in diens van die samelewing te wees.

Dr Karlien Conradie is verantwoordelik vir die koördinering van die MEdPsig-program en is ook ‘n dosent in die Departement Opvoedkundige Sielkunde (Fakulteit Opvoedkunde). “Dit is ‘n geskiedkundige oomblik vir ons, aangesien dit die eerste keer in baie jare sal wees dat ons ‘n werklik sosio-kulturele diverse groep MEd Psig-studente kon kies,” het Conradie gesê. Die keuringsproses het in September 2022 plaasgevind. Daar was byna 200 aansoeke en slegs twaalf studente kan die program bywoon.

Die MEd Opvoedkundige Sielkundige-program het ten doel om studente beide professioneel en akademies te ontwikkel en is deur die Raad vir Gesondheidsberoepe van Suid-Afrika (RGBSA) geakkrediteer. Die primêre doel van hierdie program is om geregistreerde Opvoedkundige Sielkundiges op te lei. Die program is so gestruktureer dat die bevoegdhede, in ooreenstemming met wat opvoedkundige sielkundiges benodig binne die konteks van ‘n transformerende Suid-Afrika, ontwikkel word.

More articles

In gesprek met Patience Badze

Aanvaarding van Gebaretaal as amptelike 12de taal bevorder kommunikasie vir dowe onderwyser

Die US ontvang internasionale erkenning as ‘n uitstaande entrepreneuriese en betrokke Universiteit

Once a Matie, Always a Matie
Once a Matie, Always a Matie
  • Homecoming
    • Tuiskoms 2024
    • Tuiskoms 2023
    • Tuiskoms 2022
    • Tuiskoms 2020
  • Campaigns
    • 2021
      • Dekaansfonds: Regsfakulteit
      • Covid-19
      • Masked Masterpieces
      • Thank You
    • 2022
      • #Action4inclusion
      • BRIDGE THE GAP ANNUAL FUND
      • EindeGBV
      • Train4Fees
      • #SciMathus
      • Move4Food
    • 2023
      • Borskanker Bewustheids Maand
  • Chapters
    • Globale Maties Netwerk
  • Alumni Vlagskip-Programme
    • PreAlumni
    • Swan
    • Jong Alumni
  • Geleenthede
    • Alumni-interaksie Kalender
    • Geleenthede
  • Media
  • Video’s
  • Donate
    • Move4Food
    • Skenk
    • Impakverslag
  • Get informed
    • Alumni Clubhouse
    • Kontak
    • Raak ingelig
    • Matie Shop
    • Maties Wynklub
  • Vrywilligerswerk vir die US
  • Visit Sun.ac
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Maniere om te gee
    • #Move4Food
  • Kontak
  • Konvokasie

Stellenbosch
Private Bag X1
Matieland
South Africa

+27(0)21 808 9265
alumni@sun.ac.za

Facebook Linkedin Instagram Twitter

We are using cookies to give you the best experience on our website.

You can find out more about which cookies we are using or switch them off in .

Privacy Overview

This website uses cookies so that we can provide you with the best user experience possible. Cookie information is stored in your browser and performs functions such as recognising you when you return to our website and helping our team to understand which sections of the website you find most interesting and useful.

Strictly Necessary Cookies

Strictly Necessary Cookie should be enabled at all times so that we can save your preferences for cookie settings.

If you disable this cookie, we will not be able to save your preferences. This means that every time you visit this website you will need to enable or disable cookies again.

3rd Party Cookies

This website uses Google Analytics to collect anonymous information such as the number of visitors to the site, and the most popular pages.

Keeping this cookie enabled helps us to improve our website.

Please enable Strictly Necessary Cookies first so that we can save your preferences!