Skip to content
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Aanlyn Skenkings
    • Maniere om te gee
    • Tipes geskenke
  • Media
    • Video’s
  • Kontak
  • Konvokasie
    • Nominasies vir US Raad 2023
    • Konvokasie 2023
    • Konvokasie 2022
  • English
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Aanlyn Skenkings
    • Maniere om te gee
    • Tipes geskenke
  • Media
    • Video’s
  • Kontak
  • Konvokasie
    • Nominasies vir US Raad 2023
    • Konvokasie 2023
    • Konvokasie 2022
  • English

Menu

  • English
  • Afrikaans

#Train4Fees: Springbokke, alumni en ondersteuners samel fondse in

Maties Sport en die Universiteit Stellenbosch (US) se Afdeling Ontwikkeling en Alumni-betrekkinge het ‘n 2-maande fondsinsamelingsveldtog – #Train4Fees – geloods om student-atlete van hulp te wees wat finansiële bystand vir onderriggelde in hierdie moeilike COVID-tydperk benodig.

Die #Train4Fees veldtog is sedert 1 Junie lewendig op die GivenGain donasieplatform en word op www.matiesalumni bedien. Sedertien bied Maties alumni en gewone Suid-Afrikaners – oorsee en van hier – finansiële bystand asook hulp met oefening.

In die besonder, het die voormalige en huidige Maties Sport-, Stormers- en Springbokspelers Pieter-Steph du Toit, Breyton Paulse en Schalk Brits ook hul ondersteuning vir #Train4Fees aangekondig. In die kenmerkende manier van min praat en meer doen, soos dit ‘n slot en flank betaam, het Du Toit laat weet, “Ek’s bly om Maties se #Train4Fees veldtog te ondersteun.”

Suid-Afrika se geliefde Koue Bokkeveld-vleuel, Breyton Paulse, het soortgelyk sy ondersteuning in ‘n #Train4Fees Beroep op YouTube aangekondig, “Dis ‘n moeilike en tawwe COVID-tyd.”

Springbok haker Schalk Brits, is die laaste van die driestuks Springbokke wat hul ondersteuning aan  #Train4Fees bied. “Laat ons fondse insamel en mense help wat dit meer as ons benodig,” volgens Brits. Dis nie slegs sekere Maties rugbyspelers wat hulle in finansiële verknorsing bevind, wat by die fondsinsamelingsveldtog sal baat vind nie – alle spanne wat deel van Maties Sport is, word betrek. Sokker, krieket, netbal en hokkie word saam met rugby op GivenGain se donasie-portaal gelys.

Volgens Ilhaam Groenewald, Maties Sport se Hoofdirekteur, “Ons student-atlete hier by die Universiteit van Stellenbosch en Maties Sport is juis ‘n goeie voorbeeld van die noue wisselwerking tussen hoë-vlak deelname aan universiteit-sport en die opvoedingmissie van ‘n universiteit wat uitnemendheid nastreef. Ons bou allermins spanne van uitstaande gehalte en ryg die individuele prestasies in, net soos Maties Sport alumni destyds gedoen het.”

Atletiek, swem, tennis, parasport, gimnastiek, Taekwando – in werklik elke sportsoort wat Maties Sport aanbied en waar student-atlete finansiële bystand benodig, sal hulp verleen word deur die fondse wat ingesamel word.

Fondse gaan vir elke kilometer ingesamel word

Daar word ‘n beroep op die publiek gedoen om ‘n skenking aan die onderskeie fondsinsamelaars te maak of deel te neem deur te hardloop, fiets te ry, op ‘n skaatsplank te klim of op ‘n drafstappie te gaan – watter oefening hul ookal geniet om fiks te bly. Hulle kan ook verdere ondersteuning bied en as ‘n fondsinsamelaar vir #Train4Fees registreer en op hierdie manier geld insamel vir elke km wat kafgedraf word.

Met verwysing na die #Train4Fees veldtog, het Groenewald genoem, “’n Groot poging word vanaf 2020 aangewend om met die Universiteit se Afdeling vir Ontwikkeling en Alumni-betrekkinge saam te werk om meer sukses met ons fondsinsamelingpogings te behaal.”

Huidiglik is daar 67 geregisteerde fondsinsamelaars en die bedrag wat sover deur die #Train4Fees fondsinsamelingsveldtog ingesamel is, beloop R123,500 met R1,200,000 as teiken wanneer die veldtog op 31 Julie 2020 ten einde loop.

Volgens Hans Scriba, Bestuurder van Fondsinsameling vir Maties Sport by die Afdeling Ontwikkeling en Alumni-betrekkinge, is sportlui van nature mededingend. Hy het kommentaar gelewer na sowat eenhonderd afrigters en spelers wat by Maties Sport betrokke is, hul ondersteuning aangebied het. “Talle sportafrigters, spelers en vrywillige ondersteuners het reeds geregisteer. Ons sal hard werk om hierdie vrygewende netwerk te vergroot en te verbreed deur uit te reik en die wye Maties alumni-familie te betrek.”

Scriba, ‘n voormalige en veelsydige Maties en Westelike Provinsie agterspeler, neem ook aan die #Train4Fees veldtog deel, “Ek het 58km gedurende die eerste tien dae ingepak. Hierdie saak is absoluut die moeite werd – slegs 192 lê voor!

Ru Baker, ‘n Maties hokkiespeler, vanaf Ocean View, Bluff in KwaZulu-Natal, is huidiglik een van die top #Train4Fees fondsinsamelaars met ‘n bedrag van R10,700.

More articles

Uitkoms van mosies – Buitengewone vergadering van die US Konvokasie

Prof Karin Baatjes gaan die ekstra myl vir studente

“Ek het nie geweet dat jy só baie met ’n BSc-graad kan doen nie!”

  • Homecoming
    • Tuiskoms 2023
    • Tuiskoms 2022
    • Tuiskoms 2020
  • Campaigns
    • 2021
      • Dekaansfonds: Regsfakulteit
      • Covid-19
      • Masked Masterpieces
      • Thank You
    • 2022
      • #Action4inclusion
      • BRIDGE THE GAP ANNUAL FUND
      • EindeGBV
      • Train4Fees
      • #SciMathus
      • Move4Food
  • Chapters
    • Globale Maties Netwerk
  • Alumni Vlagskip-Programme
    • PreAlumni
    • Swan
    • Jong Alumni
  • Geleenthede
    • Alumni-interaksie Kalender
    • Geleenthede
    • Maties Events
      • Annual Events
      • Verjaarsdae
      • Crest Talks
      • Maties Sports
      • Eweknie-fondswerwing
      • Openbare lesings
      • Koshuise
  • Donate
    • Skenk
    • Impakverslag
  • Get informed
    • Alumni Clubhouse
    • Kontak
    • Raak ingelig
    • Matie Shop
    • Maties Wynklub
  • Vrywilligerswerk vir die US
  • Visit Sun.ac
Once a Matie, Always a Matie
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Aanlyn Skenkings
    • Maniere om te gee
    • Tipes geskenke
  • Media
    • Video’s
  • Kontak
  • Konvokasie
    • Nominasies vir US Raad 2023
    • Konvokasie 2023
    • Konvokasie 2022
  • English

Stellenbosch
Private Bag X1
Matieland
South Africa

+27(0)21 808 9265 alumni@sun.ac.za

Facebook Linkedin Instagram Twitter

We are using cookies to give you the best experience on our website.

You can find out more about which cookies we are using or switch them off in .

Powered by Ultimate Auction
Privacy Overview

This website uses cookies so that we can provide you with the best user experience possible. Cookie information is stored in your browser and performs functions such as recognising you when you return to our website and helping our team to understand which sections of the website you find most interesting and useful.

Strictly Necessary Cookies

Strictly Necessary Cookie should be enabled at all times so that we can save your preferences for cookie settings.

If you disable this cookie, we will not be able to save your preferences. This means that every time you visit this website you will need to enable or disable cookies again.

3rd Party Cookies

This website uses Google Analytics to collect anonymous information such as the number of visitors to the site, and the most popular pages.

Keeping this cookie enabled helps us to improve our website.

Please enable Strictly Necessary Cookies first so that we can save your preferences!