Skip to content
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Aanlyn Skenkings
    • Maniere om te gee
    • Tipes geskenke
  • Media
    • Video’s
  • Kontak
  • Konvokasie
    • Nominasies vir US Raad 2023
    • Konvokasie 2023
    • Konvokasie 2022
  • English
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Aanlyn Skenkings
    • Maniere om te gee
    • Tipes geskenke
  • Media
    • Video’s
  • Kontak
  • Konvokasie
    • Nominasies vir US Raad 2023
    • Konvokasie 2023
    • Konvokasie 2022
  • English

Menu

  • English
  • Afrikaans

Universiteit Stellenbosch verleng sluitingsdatum vir befondsingsaansoeke tot 30 November 2022

Die Universiteit Stellenbosch (US) se Sentrum vir Voorgraadse Beurse en Lenings (SVBL) het die sluitingsdatum vir 2023 Universiteit Stellenbosch-befondsingsaansoeke tot 30 November 2022 verleng sodat meer studente die geleentheid het om vir finansiële ondersteuning aansoek te doen.

Aansoeke vir US-befondsing het op 1 Julie 2022 geopen en sal nou op 30 November 2022 sluit.

“Deur die sluitingsdatum te verleng, gee ons aan meer studente die geleentheid om aansoek te doen vir befondsing, veral studente uit die kategorie wat as die “vermiste middel” (missing middle) bekend staan (bruto huishoudelike inkomste tussen R350 000 en R600 000 per jaar).”

US befondsing

‘n Beurs kan ‘n universiteitsopleiding bekostigbaar maak. Huidige en voornemende voorgraadse studente kwalifiseer vir US finansiële ondersteuning op grond van twee hoofkriteria: finansiële behoefte en akademiese meriete. Studente wat finansiële ondersteuning ontvang, kry dit in direkte verhouding tot die omvang van hul finansiële behoefte ongeag ras en geslag. Finansiële behoefte word bepaal deur die inligting wat die student indien rakende sy of haar finansiële omstandighede en word deur ‘n derde party geverifieer.

E-aansoek proses

Die US het ‘n nuwe aanlyn-aansoekproses en studentetoegang tot die nuwe veilige, eksterne webwerf word verkry deur hul unieke agt-syfer US# (studentenommer) en wagwoord te gebruik. SVBL beveel sterk aan dat studente eers die hoe-om-aansoek-te-doen https://finaid.sun.ac.za/af/how-to-apply instruksies deeglik deur te lees en die vereiste ondersteuningsdokumente gereed te kry, voordat hulle deur die my.sun-portaal aansoek doen. Die aanlynvorm neem sowat twintig minute om te voltooi.

Alle voornemende en huidige voorgraadse studente word aangemoedig om aansoek te doen – of om heraansoek te doen. Op hierdie manier word hulle geregistreer op die SVBL-databasis vir 2023-befondsingstoekennings en is hulle inligting daar indien hul finansiële omstandighede onverwags sou verander.

Vir enige navrae befondsingaansoeke vra die US dat studente asseblief die US se kliëntediensnommer by 021 808 9111 te skakel of na die webwerf te gaan by https://finaid.sun.ac.za/

 

Vir medianavrae

Petro Mostert

M petromostert@sun.ac.za

S 0823346193

More articles

US-studente neem deel aan jaarlikse Simon Marais Wiskundekompetisie

#SWAN: Top mediese navorser ’n kampvegter vir moeder- en kindergesondheid

Nokwanda Siyengo – “Vroue is die steunpilare van die samelewing”

  • Homecoming
    • Tuiskoms 2023
    • Tuiskoms 2022
    • Tuiskoms 2020
  • Campaigns
    • 2021
      • Dekaansfonds: Regsfakulteit
      • Covid-19
      • Masked Masterpieces
      • Thank You
    • 2022
      • #Action4inclusion
      • BRIDGE THE GAP ANNUAL FUND
      • EindeGBV
      • Train4Fees
      • #SciMathus
      • Move4Food
  • Chapters
    • Globale Maties Netwerk
  • Alumni Vlagskip-Programme
    • PreAlumni
    • Swan
    • Jong Alumni
  • Geleenthede
    • Alumni-interaksie Kalender
    • Geleenthede
    • Maties Events
      • Annual Events
      • Verjaarsdae
      • Crest Talks
      • Maties Sports
      • Eweknie-fondswerwing
      • Openbare lesings
      • Koshuise
  • Donate
    • Skenk
    • Impakverslag
  • Get informed
    • Alumni Clubhouse
    • Kontak
    • Raak ingelig
    • Matie Shop
    • Maties Wynklub
  • Vrywilligerswerk vir die US
  • Visit Sun.ac
Once a Matie, Always a Matie
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Aanlyn Skenkings
    • Maniere om te gee
    • Tipes geskenke
  • Media
    • Video’s
  • Kontak
  • Konvokasie
    • Nominasies vir US Raad 2023
    • Konvokasie 2023
    • Konvokasie 2022
  • English

Stellenbosch
Private Bag X1
Matieland
South Africa

+27(0)21 808 9265 alumni@sun.ac.za

Facebook Linkedin Instagram Twitter

We are using cookies to give you the best experience on our website.

You can find out more about which cookies we are using or switch them off in .

Powered by Ultimate Auction
Privacy Overview

This website uses cookies so that we can provide you with the best user experience possible. Cookie information is stored in your browser and performs functions such as recognising you when you return to our website and helping our team to understand which sections of the website you find most interesting and useful.

Strictly Necessary Cookies

Strictly Necessary Cookie should be enabled at all times so that we can save your preferences for cookie settings.

If you disable this cookie, we will not be able to save your preferences. This means that every time you visit this website you will need to enable or disable cookies again.

3rd Party Cookies

This website uses Google Analytics to collect anonymous information such as the number of visitors to the site, and the most popular pages.

Keeping this cookie enabled helps us to improve our website.

Please enable Strictly Necessary Cookies first so that we can save your preferences!