Skip to content
  • Tuis
  • Matie shop
  • Maties Connect
  • Media
  • Kontak
  • Vir meer inligting oor COVID-19 Klik hier
  • English
Menu
  • Tuis
  • Matie shop
  • Maties Connect
  • Media
  • Kontak
  • Vir meer inligting oor COVID-19 Klik hier
  • English

Menu

  • English
  • Afrikaans
Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

#Action4Inlcusion: hibriedekomedie-aand met Stuart Taylor

22 October 2021 @ 6:00 pm - 8:00 pm

  • « Maties in die Suidelike Voorstede
  • Ontmoet ongelooflike Matie-vroue »

As deel van die voortgesette pogings om studenteskuld aan te spreek, sal prof Thuli Madonsela en Universiteit Stellenbosch op 22 Oktober 2021 ʼn geldinsamelingskomedieaand aanbied. Die komedieaand is ten bate van die #Action4Inclusion Universiteit Stellenbosch-veldtog wat ten doel het om studenteskuld aan te spreek. Bekroonde skerpskertser, Stuart Taylor, het sy steun gegee aan die veldtog en sal sy tyd en skerpsinnigheid borg!

Stuart het sy betrokkenheid by die #Action4Inclusion-inisiatief beskryf as ’n “voorreg” en hoop dat sy bydrae “sal help om aan ʼn student die broodnodige hupstoot te gee”. Hy het bygevoeg dat “een van die moeilikste goed in hierdie wêreld is om nie toegelaat te word om jou potensiaal te bereik nie; nie omdat jy nie genoeg probeer het nie, maar weens omstandighede buite jou beheer”.

Madonsela het haar innige dank soos volg verwoord: “Dankie aan kollegas, alumni, lede van die publiek, maatskappye en groot nyweraars vir hulle ruimhartige bydraes en bystand om ʼn blinker môre te skep!”

Dr Ronel Retief, Registrateur aan die Universiteit Stellenbosch, het die noodsaaklikheid om studenteskuld aan te spreek beklemtoon deur te sê: “Om studenteskuld aan te spreek, is uiters belangrik, aan die een kant, om voortgesette toegang tot hoër onderwys te fasiliteer (of om nie studente wat dit akademies verdien om finansiële redes uit te sluit nie) en aan die ander kant, om by te dra tot die finansiële volhoubaarheid van die hoër instelling self”.

Die komedieaand sal by Die Stal in Stellenbosch en aanlyn deur middel van Microsoft Teams plaasvind. ʼn Kaartjie kos R150 vir diegene wat persoonlik daar wil wees en R100 vir diegene wat aanlyn gaan bywoon.

Datum: Vrydag, 22 Oktober 2021

 TYD: 18:00-20:00

 PLEK: Die Stal, Stellenbosch en aanlyn (Microsoft Teams)

 KOSTE: R150 (persoonlike bywoning) |  R100 (aanlyn)

Koop jou kaartjie hier: https://plankton.mobi/Events/EventBooking/689de43e-502b-ec11-80db-0cc47a93d288
***Ons bedien verversings voor die vertoning.
***Neem asseblief jou sitplek teen 18:45 in.

 

Skenk aan #Action4Inclusion:
https://www.givengain.com/cc/action4inclusion/

Navrae: Kontak vir Thembalethu Seyisi by  0727853218 of per e-pos: 22301763@sun.ac.za

+ Google Calendar+ iCal Export

Details

Date:
22 October 2021
Time:
6:00 pm - 8:00 pm
Event Category:
Events
  • « Maties in die Suidelike Voorstede
  • Ontmoet ongelooflike Matie-vroue »
  • Tuiskoms
    • Tuiskoms 2022
    • Tuiskoms 2020
  • Veldtogte
    • Dekaansfonds: Regsfakulteit
    • Covid-19 Hulpfondse
    • Train4Fees
    • Masked Masterpieces
    • Move4Food
    • #Action4inclusion
    • #SciMathus
    • BRIDGE THE GAP ANNUAL FUND
    • Dankie
  • Hubs & Clubs
    • VSA
    • VK
    • Noord-Amerika
    • Namibië
    • Londen
    • KwaZulu Natal
    • Ierland
    • Hongkong
    • Gauteng
    • Europa
    • Kanada
    • Breëriviervallei
  • Alumni Vlagskip-Programme
    • PreAlumni
    • Swan
    • Jong Alumni
  • Geleenthede
    • Alumni-interaksie Kalender
    • Geleenthede
    • Maties Geleenthede
      • Maties Sport
      • Jaarlikse gebeure
      • Crest Talks
      • Openbare lesings
      • Verjaarsdae
      • Koshuise
      • Eweknie-fondswerwing
  • Konvokasie
  • Vrywilligheid
  • Skenk
    • Skenk
    • Impakverslag
  • Alumni Clubhouse
  • Maties Wynklub
Once a Matie, Always a Matie
  • Tuis
  • Matie shop
  • Maties Connect
  • Media
  • Kontak
  • Vir meer inligting oor COVID-19 Klik hier
  • English

Stellenbosch
Private Bag X1
Matieland
South Africa

+27(0)21 808 9265 alumni@sun.ac.za

Facebook Linkedin Instagram Twitter

We are using cookies to give you the best experience on our website.

You can find out more about which cookies we are using or switch them off in settings.

Privacy Overview

This website uses cookies so that we can provide you with the best user experience possible. Cookie information is stored in your browser and performs functions such as recognising you when you return to our website and helping our team to understand which sections of the website you find most interesting and useful.

Strictly Necessary Cookies

Strictly Necessary Cookie should be enabled at all times so that we can save your preferences for cookie settings.

If you disable this cookie, we will not be able to save your preferences. This means that every time you visit this website you will need to enable or disable cookies again.

3rd Party Cookies

This website uses Google Analytics to collect anonymous information such as the number of visitors to the site, and the most popular pages.

Keeping this cookie enabled helps us to improve our website.

Please enable Strictly Necessary Cookies first so that we can save your preferences!