Skip to content
  • Tuis
  • Matie shop
  • Maties Connect
  • Media
  • Kontak
  • Vir meer inligting oor COVID-19 Klik hier
  • English
Menu
  • Tuis
  • Matie shop
  • Maties Connect
  • Media
  • Kontak
  • Vir meer inligting oor COVID-19 Klik hier
  • English

Menu

  • English
  • Afrikaans
Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Die toekoms van Afro-Europese/VK

9 June 2021 @ 12:00 pm - 1:00 pm

  • « Kom klink ‘n glasie
  • ’n Proe-ervaring met Cloof Wines »

Die Afdeling Ontwikkeling en Alumnibetrekkinge aan die Universiteit Stellenbosch en die Universiteit Stellenbosch Bestuurskool nooi jou hartlik uit na ʼn aanlyn geleentheid op Woensdag 9 Junie 2021. Dr Morne Mostert, direkteur van die Instituut vir Toekomsnavorsing (IFR) en lid van die Klub van Rome and dr Njeri Mwagiru, senior futuris en hoof van die kantoor vir Afrika-toekomste, sal ʼn bespreking oor die onderwerp Die toekoms van Afro-Europese/VK-verhoudings lei.

Die ondersoek van die toekoms genereer nuwe geleenthede en perspektiewe. Dit skep ruimte vir die verbeelding van innovasie en herontdekking. Terselfdertyd is die hede feitlik altyd die produk van ʼn onvolmaakte verlede, wat genadeloos bly talm, en dit is veral waar in die geval van Afro-Europese verhoudings.

Tydens hierdie sessie sal dr Morne Mostert hierdie dialoog uit die perspektief van ʼn hersiening van persepsies van waarde, waardes en waardebepalings vir die herverbeelding van alternatiewe Afro-Europese verhoudings bekendstel. Dr Njeri Mwagiru sal saam met dr Mostert die opsies en geleenthede vir ʼn nuwe ewewig in die verhoudings tussen die streke ondersoek, in ‘n poging om bo die verlede uit te styg en alternatiewe moontlikhede te verken.

Dit is tyd dat die toekoms van Afrika se kommersiële, maatskaplike en politieke verhoudings met die globale noorde opgegradeer word. Of jy ʼn sakepersoon, in die regering of deel van die burgerlike gemeenskap is, sluit by ons aan vir hierdie ondervraging van persepsies en die bywerk van moontlikhede.

Wanneer: Woensdag 9 Junie 2021
Tyd: 12:00 (BST), 13:00 (SET en SAST)
Waar: Aanlyn (Zoom)
(Die Zoom-skakel sal twee dae voor die geleentheid per e-pos aangestuur word.)
RSVP: Stuur ‘n e-pos aan alisonapril@sun.ac.za om te RSVP teen Vrydag 4 Junie 2021 te RSVP.

Ons sien daarna uit om jou by hierdie virtuele samekoms te verwelkom.

+ Google Calendar+ iCal Export

Details

Date:
9 June 2021
Time:
12:00 pm - 1:00 pm
Event Category:
Events
  • « Kom klink ‘n glasie
  • ’n Proe-ervaring met Cloof Wines »
  • Homecoming
    • huis kom
    • Tuiskoms 2020
  • Campaigns
    • 2021
      • Dekaansfonds: Regsfakulteit
      • Covid-19
      • Train4Fees
      • Masked Masterpieces
      • Thank You
    • 2022
      • #Action4inclusion
      • BRIDGE THE GAP ANNUAL FUND
      • #SciMathus
      • Move4Food
  • Hubs & Clubs
    • VSA
    • VK
    • Noord-Amerika
    • Namibië
    • Londen
    • KwaZulu Natal
    • Ierland
    • Hongkong
    • Gauteng
    • Europa
    • Kanada
    • Breëriviervallei
  • Alumni Vlagskip-Programme
    • PreAlumni
    • Swan
    • Jong Alumni
  • Geleenthede
    • Alumni-interaksie Kalender
    • Geleenthede
    • Maties Events
      • Annual Events
      • Verjaarsdae
      • Crest Talks
      • Maties Sports
      • Eweknie-fondswerwing
      • Openbare lesings
      • Koshuise
  • Konvokasie
  • Donate
    • Skenk
    • Impakverslag
  • Get informed
    • Alumni Clubhouse
    • Kontak
    • Get Informed
    • Maties Wynklub
  • Vrywilligerswerk vir die US
Once a Matie, Always a Matie
  • Tuis
  • Matie shop
  • Maties Connect
  • Media
  • Kontak
  • Vir meer inligting oor COVID-19 Klik hier
  • English

Stellenbosch
Private Bag X1
Matieland
South Africa

+27(0)21 808 9265 alumni@sun.ac.za

Facebook Linkedin Instagram Twitter

We are using cookies to give you the best experience on our website.

You can find out more about which cookies we are using or switch them off in settings.

Privacy Overview

This website uses cookies so that we can provide you with the best user experience possible. Cookie information is stored in your browser and performs functions such as recognising you when you return to our website and helping our team to understand which sections of the website you find most interesting and useful.

Strictly Necessary Cookies

Strictly Necessary Cookie should be enabled at all times so that we can save your preferences for cookie settings.

If you disable this cookie, we will not be able to save your preferences. This means that every time you visit this website you will need to enable or disable cookies again.

3rd Party Cookies

This website uses Google Analytics to collect anonymous information such as the number of visitors to the site, and the most popular pages.

Keeping this cookie enabled helps us to improve our website.

Please enable Strictly Necessary Cookies first so that we can save your preferences!