Skip to content
  • Tuis
  • Matie shop
  • Maties Connect
  • Media
  • Kontak
  • Vir meer inligting oor COVID-19 Klik hier
  • English
Menu
  • Tuis
  • Matie shop
  • Maties Connect
  • Media
  • Kontak
  • Vir meer inligting oor COVID-19 Klik hier
  • English

Menu

  • English
  • Afrikaans
Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Gansbaai Maties: Sluit by ons aan

25 May 2021 @ 6:30 pm - 8:30 pm

  • « Maties in die VK virtuele-ontmoeting
  • Maties in die VK virtuele-ontmoeting »

Die Afdeling Ontwikkeling en Alumnibetrekkinge aan die Universiteit Stellenbosch (US) kondig graag die bekendstelling van ‘n nuwe Maties-netwerk op jou drumpel aan — die Gansbaai Maties Alumni-tak.

Hierdie alumni-tak hoop om Maties met uiteenlopende belangstellings, ambisies en van verskillende bedrywe die geleentheid te bied om met mekaar in gesprek te tree, herinneringe te deel en die band met hul alma mater te verstewig.

Kom deel asseblief in die amptelike bekendstelling op Dinsdag 25 Mei 2021. By hierdie geleentheid bied ons ʼn gesprek oor ekonomiese vryheid in die Suid-Afrikaanse konteks aan saam met:

Professor Johan Fourie, professor in ekonomiese geskiedenis aan die US, rubriekskrywer, navorser en blogger. Hy het onlangs ‘n boek met die titel Our Long Walk to Economic Freedom gepubliseer.
EN Dr Leslie Van Rooi, die senior direkteur vir sosiale impak en transformasie aan die US. Hy is ook die koshuishoof van Simonsberg-manskoshuis.

Die besonderhede van die geleentheid is soos volg:

Datum: Dinsdag 25 Mei 2021
Tyd: 18:30 vir 19:00
Plek: Great White House, Kleinbaai
Tema: The five most important questions on growing South Africa.
Koste: Gratis
RSVP: E-pos alumni@sun.ac.za om te RSVP vir hierdie geleentheid.

Ons sien uit daarna om jou by hierdie geleentheid te verwelkom.

+ Google Calendar+ iCal Export

Details

Date:
25 May 2021
Time:
6:30 pm - 8:30 pm
Event Category:
Events
  • « Maties in die VK virtuele-ontmoeting
  • Maties in die VK virtuele-ontmoeting »
  • Homecoming
    • huis kom
    • Tuiskoms 2020
  • Campaigns
    • 2021
      • Dekaansfonds: Regsfakulteit
      • Covid-19
      • Train4Fees
      • Masked Masterpieces
      • Thank You
    • 2022
      • #Action4inclusion
      • BRIDGE THE GAP ANNUAL FUND
      • #SciMathus
      • Move4Food
  • Hubs & Clubs
    • VSA
    • VK
    • Noord-Amerika
    • Namibië
    • Londen
    • KwaZulu Natal
    • Ierland
    • Hongkong
    • Gauteng
    • Europa
    • Kanada
    • Breëriviervallei
  • Alumni Vlagskip-Programme
    • PreAlumni
    • Swan
    • Jong Alumni
  • Geleenthede
    • Alumni-interaksie Kalender
    • Geleenthede
    • Maties Events
      • Annual Events
      • Verjaarsdae
      • Crest Talks
      • Maties Sports
      • Eweknie-fondswerwing
      • Openbare lesings
      • Koshuise
  • Konvokasie
  • Donate
    • Skenk
    • Impakverslag
  • Get informed
    • Alumni Clubhouse
    • Kontak
    • Get Informed
    • Maties Wynklub
  • Vrywilligerswerk vir die US
Once a Matie, Always a Matie
  • Tuis
  • Matie shop
  • Maties Connect
  • Media
  • Kontak
  • Vir meer inligting oor COVID-19 Klik hier
  • English

Stellenbosch
Private Bag X1
Matieland
South Africa

+27(0)21 808 9265 alumni@sun.ac.za

Facebook Linkedin Instagram Twitter

We are using cookies to give you the best experience on our website.

You can find out more about which cookies we are using or switch them off in settings.

Privacy Overview

This website uses cookies so that we can provide you with the best user experience possible. Cookie information is stored in your browser and performs functions such as recognising you when you return to our website and helping our team to understand which sections of the website you find most interesting and useful.

Strictly Necessary Cookies

Strictly Necessary Cookie should be enabled at all times so that we can save your preferences for cookie settings.

If you disable this cookie, we will not be able to save your preferences. This means that every time you visit this website you will need to enable or disable cookies again.

3rd Party Cookies

This website uses Google Analytics to collect anonymous information such as the number of visitors to the site, and the most popular pages.

Keeping this cookie enabled helps us to improve our website.

Please enable Strictly Necessary Cookies first so that we can save your preferences!