Skip to content
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Aanlyn Skenkings
    • Maniere om te gee
    • Tipes geskenke
  • Media
    • Video’s
  • Kontak
  • Konvokasie
    • Nominasies vir US Raad 2023
    • Konvokasie 2023
    • Konvokasie 2022
  • English
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Aanlyn Skenkings
    • Maniere om te gee
    • Tipes geskenke
  • Media
    • Video’s
  • Kontak
  • Konvokasie
    • Nominasies vir US Raad 2023
    • Konvokasie 2023
    • Konvokasie 2022
  • English

Menu

  • English
  • Afrikaans
Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Kom klink ‘n glasie

30 October 2020 @ 9:45 pm - 11:30 pm

  • « Kom klink ‘n glasie in Duitsland
  • In gesprek met Prof Stan »

Ons is opgewonde om jou uit te nooi om by die Maties-wynklub: Verenigde Koninkryk (VK) en Ierland aan te sluit.

Dit is ‘n gratis lidmaatskapvereniging vir alumni van die Universiteit Stellenbosch (US) wat in die VK en Ierland woon, en jou eksklusiewe toegang tot verskillende wynmakers van oor die hele Stellenbosch, die Boland en Suid-Afrika op spesiale virtuele wynproe-aande.

Die VK en Ierland Maties-wynklub is gekoppel aan ons Stellenbosch-gebaseerde Maties-wynklub wat by die nuwe Alumni-Verwelkomingsentrum by Die Stal gehuisves sal word.

Die virtuele wynproe-geleenthede vind plaas op ‘n Vrydagaand, een keer elke kwartaal, en begin aan die einde van Oktober 2020. Lede kry die geleentheid om spesifieke inhoud te vra vir aande wat in die toekoms aangebied word en om met die wynmakers by elke geleentheid te netwerk.

Ons besef dat jy ‘n groot hoeveelheid e-posse van verskillende organisasies ontvang, sowel as persoonlike en werk-eposse. Om dus jou uitnodiging na hierdie virtuele wynproe-geleenthede te verseker, vra ons dat jy asseblief registreer om deel van die uitnodigingslys te wees. Behalwe een herinnering, sal ons in die toekoms nie hierdie uitnodigings na die groter e-poslys vir alumni in die VK en Ierland stuur nie.

As Maties en die US strek ons bande met die SA wynbedryf meer as 100 jaar die verlede in. Opleiding in wingerd- en wynkunde is reeds in die 1880’s by die eertydse Stellenbosch Gimnasium (een van ons name voordat die instansie ‘n universiteit geword het) aangebied. Formele onderrig in die Departement Wingerd- en Wynkunde van die Fakulteit Landbou (deesdae Fakulteit AgriWetenskappe) is deur professor AI Perold, wat algemeen as die vader van Pinotage beskou word, begin.

Om deel van die Maties-wynklub: VK en Ierland te word, stuur asseblief die volgende aan my by darrynh@sun.ac.za:

1. Die eerste reël van jou adres en poskode (maak seker dat jy in die VK of Ierland is)
2. Die url (bronadres) van jou LinkedIn-profiel – indien jy een het.

Datum: Vrydag, 30 Oktober 2020
Tyd: Moet nog bevestig word ( [UTC]+1)
Plek: Aanlyn
RSVP: ‘n Skakel na die geselligheid, tesame met die huisreëls, word aan jou gestuur by ontvangs van jou e-pos.

Neem asseblief kennis dat lidmaatskap vanweë die logistiek van geleentheidsbestuur tot Maties in die VK en Ierland beperk is.

Ons sien uit daarna om jou uit te nooi na ons eerste geleentheid wat op Vrydag 30 Oktober 2020, plaasvind.

Uitnodigings word in die eerste week van Oktober uitgestuur.

  • Google Calendar
  • iCalendar
  • Outlook 365
  • Outlook Live

Details

Date:
30 October 2020
Time:
9:45 pm - 11:30 pm
Event Category:
Events
  • « Kom klink ‘n glasie in Duitsland
  • In gesprek met Prof Stan »
  • Homecoming
    • Tuiskoms 2023
    • Tuiskoms 2022
    • Tuiskoms 2020
  • Campaigns
    • 2021
      • Dekaansfonds: Regsfakulteit
      • Covid-19
      • Masked Masterpieces
      • Thank You
    • 2022
      • #Action4inclusion
      • BRIDGE THE GAP ANNUAL FUND
      • EindeGBV
      • Train4Fees
      • #SciMathus
      • Move4Food
  • Chapters
    • Globale Maties Netwerk
  • Alumni Vlagskip-Programme
    • PreAlumni
    • Swan
    • Jong Alumni
  • Geleenthede
    • Alumni-interaksie Kalender
    • Geleenthede
    • Maties Events
      • Annual Events
      • Verjaarsdae
      • Crest Talks
      • Maties Sports
      • Eweknie-fondswerwing
      • Openbare lesings
      • Koshuise
  • Donate
    • Skenk
    • Impakverslag
  • Get informed
    • Alumni Clubhouse
    • Kontak
    • Raak ingelig
    • Matie Shop
    • Maties Wynklub
  • Vrywilligerswerk vir die US
  • Visit Sun.ac
Once a Matie, Always a Matie
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Aanlyn Skenkings
    • Maniere om te gee
    • Tipes geskenke
  • Media
    • Video’s
  • Kontak
  • Konvokasie
    • Nominasies vir US Raad 2023
    • Konvokasie 2023
    • Konvokasie 2022
  • English

Stellenbosch
Private Bag X1
Matieland
South Africa

+27(0)21 808 9265 alumni@sun.ac.za

Facebook Linkedin Instagram Twitter

We are using cookies to give you the best experience on our website.

You can find out more about which cookies we are using or switch them off in .

Powered by Ultimate Auction
Privacy Overview

This website uses cookies so that we can provide you with the best user experience possible. Cookie information is stored in your browser and performs functions such as recognising you when you return to our website and helping our team to understand which sections of the website you find most interesting and useful.

Strictly Necessary Cookies

Strictly Necessary Cookie should be enabled at all times so that we can save your preferences for cookie settings.

If you disable this cookie, we will not be able to save your preferences. This means that every time you visit this website you will need to enable or disable cookies again.

3rd Party Cookies

This website uses Google Analytics to collect anonymous information such as the number of visitors to the site, and the most popular pages.

Keeping this cookie enabled helps us to improve our website.

Please enable Strictly Necessary Cookies first so that we can save your preferences!