Skip to content
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Aanlyn Skenkings
    • Maniere om te gee
    • Tipes geskenke
  • Media
    • Video’s
  • Kontak
  • Konvokasie
    • Nominasies vir US Raad 2023
    • Konvokasie 2023
    • Konvokasie 2022
  • English
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Aanlyn Skenkings
    • Maniere om te gee
    • Tipes geskenke
  • Media
    • Video’s
  • Kontak
  • Konvokasie
    • Nominasies vir US Raad 2023
    • Konvokasie 2023
    • Konvokasie 2022
  • English

Menu

  • English
  • Afrikaans
Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Londen-na-Brighton-fietsrit: Oudregter Edwin Cameron en prof Wim

19 September 2021 @ 5:00 am - 6:00 pm

  • « Maties-wynklub spesiale Tuiskoms 2021 aanlyn wynproe-ervaring
  • Kom vier ons wêreldwye Maties-netwerk »

Op Sondag 19 September 2021 gaan oudregter Edwin Cameron, kanselier van die Universiteit Stellenbosch, saam met ons rektor en visekanselier, prof Wim de Villiers, die ikoniese 55 myl-fietsrit van Clapham Common in Suid-Londen tot die kusdorp Brighton aflê om fondse in te samel vir ondersteuning van akademies begaafde maar finansieel benadeelde Matie-studente, en hulle nooi jou om saam te ry!

Die kanselier en die visekanselier sal hul eie spanne in die rit lei, wat gaan meeding om te sien wie eerste £10 000 kan insamel.

Sal jy hulle help om hierdie teiken te haal?

Die spankapteins wil jou iets vra. Klik op die skakels hier onder om te hoor wat hulle te sê het.

  • Prof Wim de Villiers wil jou iets HIER vra.
  • Oudregter Edwin Cameron wil jou iets HIER vra.

Hetsy jy ʼn ernstige fietsryer is of net fiets ry vir plesier, die Londen-na-Brighton-fietsrit is iets wat jy sal kan doen. Kies in wie se span jy wil ry en laat weet my by darrynh@sun.ac.za. Ek sal vir jou die registrasiebesonderhede stuur.

Jy kan HIER meer oor die Londen-na-Brighton-fietsrit lees.

Ons vra alle fietsryers om hulle te verbind om £500 vir ons teiken in te samel. Ons sal jou help om dit te haal met ons aanlyn fondsinsamelingsplatform vir hierdie geleentheid.

Die fondse wat deur hierdie geleentheid ingesamel word, sal tot die VK/EU-beursfonds bydra, wat aan akademies begaafde maar finansieel benadeelde studente die geleentheid bied om sukses by ons instelling na te streef en hul volle potensiaal te bereik. Die totale teiken van £20 000 sal volle beurse aan ten minste drie studente kan verskaf, wat onderrigfooie, behuising, kos en handboeke sal insluit.

Sluit nou by ‘n span aan. Jy hoef nie ‘n Matie te wees om in ‘n span te wees nie – nooi gerus jou vriende, familie en kollegas om saam deel te neem.

Moenie bekommerd wees as jy nie ‘n fietsryer is nie … Jy kan deel wees van hierdie interspankompetisie deur ‘n skenking aan jou gunsteling span te maak:
Vir die visekanselier se span.
Vir die kanselier se span.

  • Google Calendar
  • iCalendar
  • Outlook 365
  • Outlook Live

Details

Date:
19 September 2021
Time:
5:00 am - 6:00 pm
Event Category:
Events
  • « Maties-wynklub spesiale Tuiskoms 2021 aanlyn wynproe-ervaring
  • Kom vier ons wêreldwye Maties-netwerk »
  • Homecoming
    • Tuiskoms 2023
    • Tuiskoms 2022
    • Tuiskoms 2020
  • Campaigns
    • 2021
      • Dekaansfonds: Regsfakulteit
      • Covid-19
      • Masked Masterpieces
      • Thank You
    • 2022
      • #Action4inclusion
      • BRIDGE THE GAP ANNUAL FUND
      • EindeGBV
      • Train4Fees
      • #SciMathus
      • Move4Food
  • Chapters
    • Globale Maties Netwerk
  • Alumni Vlagskip-Programme
    • PreAlumni
    • Swan
    • Jong Alumni
  • Geleenthede
    • Alumni-interaksie Kalender
    • Geleenthede
    • Maties Events
      • Annual Events
      • Verjaarsdae
      • Crest Talks
      • Maties Sports
      • Eweknie-fondswerwing
      • Openbare lesings
      • Koshuise
  • Donate
    • Skenk
    • Impakverslag
  • Get informed
    • Alumni Clubhouse
    • Kontak
    • Raak ingelig
    • Matie Shop
    • Maties Wynklub
  • Vrywilligerswerk vir die US
  • Visit Sun.ac
Once a Matie, Always a Matie
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Aanlyn Skenkings
    • Maniere om te gee
    • Tipes geskenke
  • Media
    • Video’s
  • Kontak
  • Konvokasie
    • Nominasies vir US Raad 2023
    • Konvokasie 2023
    • Konvokasie 2022
  • English

Stellenbosch
Private Bag X1
Matieland
South Africa

+27(0)21 808 9265 alumni@sun.ac.za

Facebook Linkedin Instagram Twitter

We are using cookies to give you the best experience on our website.

You can find out more about which cookies we are using or switch them off in .

Powered by Ultimate Auction
Privacy Overview

This website uses cookies so that we can provide you with the best user experience possible. Cookie information is stored in your browser and performs functions such as recognising you when you return to our website and helping our team to understand which sections of the website you find most interesting and useful.

Strictly Necessary Cookies

Strictly Necessary Cookie should be enabled at all times so that we can save your preferences for cookie settings.

If you disable this cookie, we will not be able to save your preferences. This means that every time you visit this website you will need to enable or disable cookies again.

3rd Party Cookies

This website uses Google Analytics to collect anonymous information such as the number of visitors to the site, and the most popular pages.

Keeping this cookie enabled helps us to improve our website.

Please enable Strictly Necessary Cookies first so that we can save your preferences!