Skip to content
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Aanlyn Skenkings
    • Maniere om te gee
    • Tipes geskenke
  • Media
    • Video’s
  • Kontak
  • Konvokasie
    • Nominasies vir US Raad 2023
    • Konvokasie 2023
    • Konvokasie 2022
  • English
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Aanlyn Skenkings
    • Maniere om te gee
    • Tipes geskenke
  • Media
    • Video’s
  • Kontak
  • Konvokasie
    • Nominasies vir US Raad 2023
    • Konvokasie 2023
    • Konvokasie 2022
  • English

Menu

  • English
  • Afrikaans
Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Maties Tuiskoms in Londen

5 March 2020 @ 6:30 pm - 10:00 pm

  • « Dagbreek Straatmyl
  • Tuiskoms in Duitsland »

Die Universiteit Stellenbosch se jaarlikse Tuiskoms-en-Familienaweek vir alumni vind van 5 tot 9 Maart 2020 op ons skilderagtige Stellenboschkampus plaas – en as jy nie daar kan wees nie, kom kuier dan gerus hier by ons in Londen.

Kuier saam tydens ons Tuiskomsviering by Hammer & Tongs in Farringdon, wanneer ons die “langtafel” van Ryneveldstraat in die vorm van ons eie “mini-langtafel” gaan herskep.

Tuiskoms is ’n geleentheid om met mede-Maties te netwerk wat in Londen en die Verenigde Koninkryk woon en werk. Bou nuwe vriendskaps‑ en sakenetwerke en versterk die bestaande.

Kaartjies kos slegs £30 en sluit in ’n driegang-braaibord wat gedeel kan word, ’n glasie Suid-Afrikaanse vonkelwyn by jou aankoms en ’n optrede deur die Suid-Afrikaanse musiekgroep die Stone Jets.

Tien pond van jou kaartjieprys word geskenk aan die Universiteit Stellenbosch se #Move4Food‑veldtog, ’n inisiatief wat deur studente gevestig is om die impak van honger te verlig op daardie studente wie se finansies nie al hul uitgawes dek nie.

Kom geniet ’n heerlike aand tussen mede‑Maties, kuier gesellig saam en maak ’n verskil in die lewe van nuwe Maties aan jou alma mater.

Onthou, die plek is beperk – daar is slegs 50 kaartjies vir die geleentheid beskikbaar. Bespreek dus gou en voorkom teleurstelling.

Datum:               Donderdag 5 Maart 2020

Tyd:                     18:30 tot laat

Venue:               Hammer & Tongs, Farringdon-weg 171, Farringdon, Londen EC1R 3AL (Aanwysings)

Kleredrag:          Netjies informeel

 

  • Rig asseblief ʼn e‑pos aan darrynh@sun.ac.za om jou bespreking te maak. ’n Kontantkroeg is vir die volle duur van die aand beskikbaar.

Ons Matie-familie is oor die hele wêreld versprei en ons wil graag met soveel van julle as moontlik kontak maak. Stuur gerus hierdie uitnodiging aan mede‑Maties en moedig hulle aan om hul jongste kontakinligting aan alumni@sun.ac.za te stuur.

Moenie vergeet om by ons Maties Connect‑alumni‑platform aan te sluit om op die hoogte van ons alumni-geleenthede en -aktiwiteite te bly nie.

  • Google Calendar
  • iCalendar
  • Outlook 365
  • Outlook Live

Details

Date:
5 March 2020
Time:
6:30 pm - 10:00 pm
Event Category:
Events
  • « Dagbreek Straatmyl
  • Tuiskoms in Duitsland »
  • Homecoming
    • Tuiskoms 2023
    • Tuiskoms 2022
    • Tuiskoms 2020
  • Campaigns
    • 2021
      • Dekaansfonds: Regsfakulteit
      • Covid-19
      • Masked Masterpieces
      • Thank You
    • 2022
      • #Action4inclusion
      • BRIDGE THE GAP ANNUAL FUND
      • EindeGBV
      • Train4Fees
      • #SciMathus
      • Move4Food
  • Chapters
    • Globale Maties Netwerk
  • Alumni Vlagskip-Programme
    • PreAlumni
    • Swan
    • Jong Alumni
  • Geleenthede
    • Alumni-interaksie Kalender
    • Geleenthede
    • Maties Events
      • Annual Events
      • Verjaarsdae
      • Crest Talks
      • Maties Sports
      • Eweknie-fondswerwing
      • Openbare lesings
      • Koshuise
  • Donate
    • Skenk
    • Impakverslag
  • Get informed
    • Alumni Clubhouse
    • Kontak
    • Raak ingelig
    • Matie Shop
    • Maties Wynklub
  • Vrywilligerswerk vir die US
  • Visit Sun.ac
Once a Matie, Always a Matie
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Aanlyn Skenkings
    • Maniere om te gee
    • Tipes geskenke
  • Media
    • Video’s
  • Kontak
  • Konvokasie
    • Nominasies vir US Raad 2023
    • Konvokasie 2023
    • Konvokasie 2022
  • English

Stellenbosch
Private Bag X1
Matieland
South Africa

+27(0)21 808 9265 alumni@sun.ac.za

Facebook Linkedin Instagram Twitter

We are using cookies to give you the best experience on our website.

You can find out more about which cookies we are using or switch them off in .

Powered by Ultimate Auction
Privacy Overview

This website uses cookies so that we can provide you with the best user experience possible. Cookie information is stored in your browser and performs functions such as recognising you when you return to our website and helping our team to understand which sections of the website you find most interesting and useful.

Strictly Necessary Cookies

Strictly Necessary Cookie should be enabled at all times so that we can save your preferences for cookie settings.

If you disable this cookie, we will not be able to save your preferences. This means that every time you visit this website you will need to enable or disable cookies again.

3rd Party Cookies

This website uses Google Analytics to collect anonymous information such as the number of visitors to the site, and the most popular pages.

Keeping this cookie enabled helps us to improve our website.

Please enable Strictly Necessary Cookies first so that we can save your preferences!