Skip to content
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Aanlyn Skenkings
    • Maniere om te gee
    • Tipes geskenke
  • Media
    • Video’s
  • Kontak
  • Konvokasie
    • Nominasies vir US Raad 2023
    • Konvokasie 2023
    • Konvokasie 2022
  • English
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Aanlyn Skenkings
    • Maniere om te gee
    • Tipes geskenke
  • Media
    • Video’s
  • Kontak
  • Konvokasie
    • Nominasies vir US Raad 2023
    • Konvokasie 2023
    • Konvokasie 2022
  • English

Menu

  • English
  • Afrikaans
Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

‘n Lente Klavierkonsert

30 March 2022 @ 6:30 pm - 9:30 pm

  • « Namibië ons is op pad
  • Sluit aan by SWAN in Noordelike Voorstede »

Die Universiteit Stellenbosch (US) nooi jou met trots na ons Lente Klavierkonsert in Maart 2022. Hierdie konsert is ten bate van lede van die Stellenbosse Universiteitskoor wat tans gebuk gaan onder die las van uitstaande studieskuld. Die opbrengs van hierdie konsert sal ook die bedrag wat ‘n student benodig om die ArtePiano Internasionale Musiekfees in Italië dek.

Sluit aan by mede-alumnus Niel du Preez terwyl hy ‘n meesterlike program van musiek vanuit die Barok-era tot die laat-Romantiese tydperk aanbied. Ervaar die kalmte, die drama en die rustigheid van ‘n Bach-koortranskripsie, Beethoven se Tempest Sonata en Chopin se Barcarolle (Bootlied). Die konsert word afgesluit met Listz se Vallée d’ Obermann.

Die Stellenbosch Universiteitskoor bestaan ​​uit studente vanuit verskeie akademiese agtergronde. Dit is die oudste en mees gevierde koor in Suid-Afrika, wat in 1936 gestig is. Tans is hierdie koor nommer een op die Interkultur Wêreldranglys van die top 1000 internasionale kore.

Daar word van koorlede verwag om hul eie kostes te dek tydens hul termyn in die koor. Verskeie aspekte wat ‘n impak op die Suid-Afrikaanse ekonomie gehad het, het dit egter uiters moeilik gemaak vir studente om nie net hul koste vir koortoere te dek nie, maar ook hul akademiese kostes.

‘n Onlangse studie aan die US het aangedui dat studente wat gradueer, hul studies voltooi met ‘n skuld van gemiddeld R30 000.

Hierdie lentekonsert is ‘n geleentheid vir mede-Maties en vriende van die Universiteit om die lede van ons wêreldbekende koor te ondersteun en hulle te help om hul kommer oor uitstaande studieskuld te verlig. 50% van die kaartjieverkope gaan vir die verligting van studieskuld en 50% gaan vir die betaling van die koste vir ‘n student om die ArtePiano Internasionale Musiekfees by te woon.

Kom ons ondersteun saam ons fantastiese koor!

Geniet gerus hoe die US-koor bekoor by: https://www.youtube.com/watch?v=7bEZ65DEo54

Hierdie geleentheid se besonderhede:
Datum: Woensdag 30 Maart 2022
Tyd: Deure open om 18:30, klavierkonsert begin om 19:30
Kaartjieprys: £30 (Vroeë kaartjies beskikbaar teen £25 tot 15 Februarie 2022) Koop jou kaartjie HIER
Plek: 1901 Arts Club, Extonstraat 7, Waterloo, Londen, SE1 8UE
https://www.1901artsclub.com/30-mar-2022-niel-du-preez-piano.html

Gratis verwelkomingsdrankie by aankoms.

Indien jy nie die geleentheid kan bywoon nie maar steeds graag die US-koor wil ondersteun, kan jy HIER SKENK.

Ons Matie-familie is oor die hele wêreld versprei en ons wil baie graag met soveel as moontlik van julle kontak maak. Voel asseblief vry om hierdie uitnodiging aan mede-Matie-kollegas en -vriende aan te stuur en moedig hulle aan om hul jongste kontakinligting na darrynh@sun.ac.za te stuur. Moenie vergeet om by ons Maties Connect-alumniplatform aan te sluit om op hoogte te bly van ons geleenthede en -aktiwiteite nie.

  • Google Calendar
  • iCalendar
  • Outlook 365
  • Outlook Live

Details

Date:
30 March 2022
Time:
6:30 pm - 9:30 pm
Event Category:
Events
  • « Namibië ons is op pad
  • Sluit aan by SWAN in Noordelike Voorstede »
  • Homecoming
    • Tuiskoms 2023
    • Tuiskoms 2022
    • Tuiskoms 2020
  • Campaigns
    • 2021
      • Dekaansfonds: Regsfakulteit
      • Covid-19
      • Masked Masterpieces
      • Thank You
    • 2022
      • #Action4inclusion
      • BRIDGE THE GAP ANNUAL FUND
      • EindeGBV
      • Train4Fees
      • #SciMathus
      • Move4Food
  • Chapters
    • Globale Maties Netwerk
  • Alumni Vlagskip-Programme
    • PreAlumni
    • Swan
    • Jong Alumni
  • Geleenthede
    • Alumni-interaksie Kalender
    • Geleenthede
    • Maties Events
      • Annual Events
      • Verjaarsdae
      • Crest Talks
      • Maties Sports
      • Eweknie-fondswerwing
      • Openbare lesings
      • Koshuise
  • Donate
    • Skenk
    • Impakverslag
  • Get informed
    • Alumni Clubhouse
    • Kontak
    • Raak ingelig
    • Matie Shop
    • Maties Wynklub
  • Vrywilligerswerk vir die US
  • Visit Sun.ac
Once a Matie, Always a Matie
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Aanlyn Skenkings
    • Maniere om te gee
    • Tipes geskenke
  • Media
    • Video’s
  • Kontak
  • Konvokasie
    • Nominasies vir US Raad 2023
    • Konvokasie 2023
    • Konvokasie 2022
  • English

Stellenbosch
Private Bag X1
Matieland
South Africa

+27(0)21 808 9265 alumni@sun.ac.za

Facebook Linkedin Instagram Twitter

We are using cookies to give you the best experience on our website.

You can find out more about which cookies we are using or switch them off in .

Powered by Ultimate Auction
Privacy Overview

This website uses cookies so that we can provide you with the best user experience possible. Cookie information is stored in your browser and performs functions such as recognising you when you return to our website and helping our team to understand which sections of the website you find most interesting and useful.

Strictly Necessary Cookies

Strictly Necessary Cookie should be enabled at all times so that we can save your preferences for cookie settings.

If you disable this cookie, we will not be able to save your preferences. This means that every time you visit this website you will need to enable or disable cookies again.

3rd Party Cookies

This website uses Google Analytics to collect anonymous information such as the number of visitors to the site, and the most popular pages.

Keeping this cookie enabled helps us to improve our website.

Please enable Strictly Necessary Cookies first so that we can save your preferences!