Skip to content
<\/i>","library":"fa-solid"}}" data-widget_type="nav-menu.default">
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Maniere om te gee
    • #Move4Food
  • Kontak
  • English
  • Konvokasie
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Maniere om te gee
    • #Move4Food
  • Kontak
  • English
  • Konvokasie

Menu

  • English
  • Afrikaans

Alle alumni-gebeure gekanselleer of uitgestel weens COVID-19-pandemie

Beste Maties

Na die onlangse besluit van die Universiteit Stellenbosch om alle geleenthede, konferensies en nie-noodsaaklike reise te kanselleer of uit te stel, en president Cyril Ramaphosa se aankondiging dat die coronavirus nou ‘n nasionale ramp is, het die Afdeling Ontwikkeling en Alumni-betrekkinge besluit dat geen alumni-geleenthede tussen 18 Maart en 30 Junie 2020 gehou sal word nie.

Ons glo dat elkeen van ons die verantwoordelikheid het om mekaar te beskerm, want die COVID-19-pandemie is ‘n mediese krisis wat ons almal raak. Stel asseblief jou welstand en ander s’n voorop en moenie onnodige risiko’s neem nie.

Volg ons gerus op sosiale media waar ons hoop om meer virtuele toere en geleenthede in die komende maande met jou te deel.

Alumni-betrekkinge en fondswerwingsbedrywighede sal, na die beste van ons vermoë, op ‘n afstand voortgaan. Kontak ons gerus via e-pos by alumni@sun.ac.za met enige vrae of navrae.

Dankie vir jou geduld en toewyding. Ons waardeer jou volgehoue ondersteuning.

Vriendelike groete,

Karen Bruns

Senior Direkteur: Ontwikkeling & Alumni-betrekkinge

Universiteit Stellenbosch

 

More articles

Toekomstige professor Zininga vasberade om kuur vir malaria te vind

Dankie, Maties

Fakulteit Regsgeleerdheid vier 101 jaar

Once a Matie, Always a Matie
Once a Matie, Always a Matie
  • Homecoming
    • Tuiskoms 2024
    • Tuiskoms 2023
    • Tuiskoms 2022
    • Tuiskoms 2020
  • Campaigns
    • 2021
      • Dekaansfonds: Regsfakulteit
      • Covid-19
      • Masked Masterpieces
      • Thank You
    • 2022
      • #Action4inclusion
      • BRIDGE THE GAP ANNUAL FUND
      • EindeGBV
      • Train4Fees
      • #SciMathus
      • Move4Food
    • 2023
      • Borskanker Bewustheids Maand
  • Chapters
    • Globale Maties Netwerk
  • Alumni Vlagskip-Programme
    • PreAlumni
    • Swan
    • Jong Alumni
  • Geleenthede
    • Alumni-interaksie Kalender
    • Geleenthede
  • Media
  • Video’s
  • Donate
    • Move4Food
    • Skenk
    • Impakverslag
  • Get informed
    • Alumni Clubhouse
    • Kontak
    • Raak ingelig
    • Matie Shop
    • Maties Wynklub
  • Vrywilligerswerk vir die US
  • Visit Sun.ac
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Maniere om te gee
    • #Move4Food
  • Kontak
  • English
  • Konvokasie

Stellenbosch
Private Bag X1
Matieland
South Africa

+27(0)21 808 9265
alumni@sun.ac.za

Facebook Linkedin Instagram Twitter

We are using cookies to give you the best experience on our website.

You can find out more about which cookies we are using or switch them off in .

Privacy Overview

This website uses cookies so that we can provide you with the best user experience possible. Cookie information is stored in your browser and performs functions such as recognising you when you return to our website and helping our team to understand which sections of the website you find most interesting and useful.

Strictly Necessary Cookies

Strictly Necessary Cookie should be enabled at all times so that we can save your preferences for cookie settings.

If you disable this cookie, we will not be able to save your preferences. This means that every time you visit this website you will need to enable or disable cookies again.

3rd Party Cookies

This website uses Google Analytics to collect anonymous information such as the number of visitors to the site, and the most popular pages.

Keeping this cookie enabled helps us to improve our website.

Please enable Strictly Necessary Cookies first so that we can save your preferences!