Skip to content
<\/i>","library":"fa-solid"}}" data-widget_type="nav-menu.default">
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Maniere om te gee
    • #Move4Food
  • Kontak
  • English
  • Konvokasie
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Maniere om te gee
    • #Move4Food
  • Kontak
  • English
  • Konvokasie

Menu

  • English
  • Afrikaans

‘Bridge the Gap’-boomversiering

Jy kan vanweë die bome nie die bos sien nie is ʼn idiomatiese uitdrukking wat beteken dat ʼn probleem of kwessie so groot en ingewikkeld is dat jy net wegraak daarin. Jy kan nie jou pad uit die bos uit kry nie want jy kan geen bakens sien nie – daar is net bome!

Die Universiteit Stellenbosch se Jaarfonds, Bridge the Gap, stel ons studentegemeenskap, personeel, alumni, ouers en vriende in staat om ons studente te ondersteun ten opsigte van die goed wat hulle lewens ongetwyfeld bemoeilik. Ons doel is om die gaping te oorbrug tussen talent en finansiële nood, iets waaroor ons almal omgee. Jy kan ʼn onmiddellike, tasbare verskil in die lewens van Universiteit Stellenbosch-studente maak deur te skenk aan die Jaarfonds, Bridge the Gap.

Ons weet jy is seker al moeg om dit te hoor – maar Covid-19 het ons studente se situasies soveel erger gemaak – afgedankte ouers, minder deeltydse studentewerk, NSFAS-herskikking en ontfondsing, verlaagde korporatiewe sosiale beleggingsfondse vir verspreiding, groter voedselonsekerheid op nasionale vlak en druk. Hierdie druk beteken dat ons studente se geestesgesondheid, welsyn en vertroue omtrent die toekoms ʼn laagtepunt bereik het.

Dit neem ons dan terug na die oorweldigende bos vol probleme – probleme wat Bridge the Gap strewe om te oorkom. Dit is waar julle koshuis of PSO in die prentjie verskyn. Dit is vir ons noodsaaklik dat jy aan ons hele Universiteit Stellenbosch-gemeenskap vertel dat ons saamwerk om lig en bakens in die bos vol probleme te skep. Om die Bridge the Gap-bome te versier, wys die pad aan dat die Bridge the Gap-fondsinsamelingsveldtog begin het.

Op Woensdagaand vanaf 17:00 word jou koshuis/PSO se kreatiefste span uitgenooi om julle toegewysde boom te versier. Hierdie bome is tussen Irene en Dagbreek. Ons sal die veelkleurige liggies installeer en die maroen omslagdoek verskaf; die res hang van julle af. Julle versierde boom sal skyn soos ʼn baken reg deur al ons Giving Day-aktiwiteite. Onthou om ’n leer te bring en onthou die blinkgoed; daar kan geen beperking wees op julle briljante, gelukkige boom nie.

Daar is natuurlik pryse vir julle kreatiwiteit, maar boweal wil ons graag hê dat julle wys hoeveel julle omgee.

Busse vir donasies van nie-bederfbare voedsel en toiletartikels kan Woensdag by die Ontwikkeling en Alumni-betrekkinge se kantore in Admin B (Vlak 3) afgehaal word. Stuur ʼn e-pos aan bridgethegap@sun.ac.za met julle navrae of stuur ’n DM aan BridgeTheGapSU op Instagram.

Giving Day sluit ʼn aantal elemente van die Universiteit Stellenbosch- gemeenskap se toewyding en gees rondom Bridge the Gap in – ʼn vyfmansokkertoernooi, spoedtennis en ʼn fliekmarathon. Dan is daar ook nog meer – ʼn virtuele Komedie-aand en ʼn staptog teen Tafelberg op saam met prof Thuli in Oktober vir #Action4Inclusion asook die Kaapstad Fietstoer 2021-fondsinsamelings vir #Move4Food, ens.
Lees meer hier.

More articles

Die Universiteit Stellenbosch se befondsingsaansoeke is oop vanaf 1 Augustus 2023

Haar storie, op háár terme

Jerobiam gryp geleenthede aan

Once a Matie, Always a Matie
Once a Matie, Always a Matie
  • Homecoming
    • Tuiskoms 2024
    • Tuiskoms 2023
    • Tuiskoms 2022
    • Tuiskoms 2020
  • Campaigns
    • 2021
      • Dekaansfonds: Regsfakulteit
      • Covid-19
      • Masked Masterpieces
      • Thank You
    • 2022
      • #Action4inclusion
      • BRIDGE THE GAP ANNUAL FUND
      • EindeGBV
      • Train4Fees
      • #SciMathus
      • Move4Food
    • 2023
      • Borskanker Bewustheids Maand
  • Chapters
    • Globale Maties Netwerk
  • Alumni Vlagskip-Programme
    • PreAlumni
    • Swan
    • Jong Alumni
  • Geleenthede
    • Alumni-interaksie Kalender
    • Geleenthede
  • Media
  • Video’s
  • Donate
    • Move4Food
    • Skenk
    • Impakverslag
  • Get informed
    • Alumni Clubhouse
    • Kontak
    • Raak ingelig
    • Matie Shop
    • Maties Wynklub
  • Vrywilligerswerk vir die US
  • Visit Sun.ac
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Maniere om te gee
    • #Move4Food
  • Kontak
  • English
  • Konvokasie

Stellenbosch
Private Bag X1
Matieland
South Africa

+27(0)21 808 9265
alumni@sun.ac.za

Facebook Linkedin Instagram Twitter

We are using cookies to give you the best experience on our website.

You can find out more about which cookies we are using or switch them off in .

Privacy Overview

This website uses cookies so that we can provide you with the best user experience possible. Cookie information is stored in your browser and performs functions such as recognising you when you return to our website and helping our team to understand which sections of the website you find most interesting and useful.

Strictly Necessary Cookies

Strictly Necessary Cookie should be enabled at all times so that we can save your preferences for cookie settings.

If you disable this cookie, we will not be able to save your preferences. This means that every time you visit this website you will need to enable or disable cookies again.

3rd Party Cookies

This website uses Google Analytics to collect anonymous information such as the number of visitors to the site, and the most popular pages.

Keeping this cookie enabled helps us to improve our website.

Please enable Strictly Necessary Cookies first so that we can save your preferences!