Skip to content
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Maniere om te gee
    • #Move4Food
  • Kontak
  • English
  • Konvokasie
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Maniere om te gee
    • #Move4Food
  • Kontak
  • English
  • Konvokasie

Menu

  • English
  • Afrikaans

Dankie, Maties

Ons skenkers is werklik fantasties en onder ons skenkers in die Verenigde Koninkryk (VK) en Ierland is daar vele Maties wat ruim aan beurse en ander steunprojekte skenk ter ondersteuning van hulle alma mater en studente, en om te verseker dat alle studente aan die Universiteit Stellenbosch toegang het tot wat ookal nodig is om suksesvol te wees.

Van Januarie tot November 2022 het ons Maties, vriende en skenkers in die VK en Ierland meer as R25m aan verskillende projekte en beurse aan die Universiteit Stellenbosch geskenk. Ek voel verootmoedig deur die vrygewigheid van ons skenkers en as jy nog nie een van ons skenkers is nie, is dit nooit te laat om te gee en ʼn verskil te maak nie – een Matie tot ʼn ander!

Jy kan ʼn skenking met ʼn belastingaansporing aan die Universiteit Stellenbosch maak, deur die Stellenbosch University SA Foundation UK (Liefdadigheidsorganisasie # 1107297). Skenkings deur belastingbetalers in die VK word met ʼn bykomende 25% deur die koninklike inkomste- en doeanediens (HMRC) aangevul as jy die skenking deur Gift Aid doen. Geen skenking is te klein om ʼn verskil te maak nie.

Klik die onderstaande skakel vir ʼn eenmalige skenking:

  • ​Skenk hier vir beursondersteuning.
  •  Om een van die agt Bridge the Gap-projekte te ondersteun, kan jy hier skenk. 

As jy of jou maatskappy meer beduidend by die ondersteuning van beurse aan die Universiteit Stellenbosch betrokke wil wees, stuur gerus vir my ʼn e-pos sodat ons ʼn vergadering kan reël om vas te stel wat jy in gedagte het en hoe ons jou skenkingsbehoefte by ʼn prioriteitsprojek aan die Universiteit Stellenbosch kan laat pas.

As jy soos ons Maties is wat die Londen na Brighton-fietsrit afgelê het (soos in die openingsartikel genoem), en jy wil dalk in 2023 deel van die Matiespan vir die Londen na Brighton-fietsrit wees en sodoende fondse deur fietsry werf, stuur vir my ʼn e-pos en ek sal vir jou al die nodige inligting vir registrasie stuur.

Dankie, Maties. Julle is almal wonderlike en ongelooflike individue, en saam kan ons ʼn verskil maak aan ons land en sy toekoms, die jeug, en die Maties van môre.

More articles

Ondersteun ons US-alumni-span wat in 2020 aan die ABSA Cape Epic deelneem

#JongAlumni: Jean Durand ontvang fakulteit se hoogste eerbewys

Internasionale simposium onder leiding van die US steun ‘Die lewe ná TB’

Once a Matie, Always a Matie
  • Homecoming
    • Tuiskoms 2024
    • Tuiskoms 2023
    • Tuiskoms 2022
    • Tuiskoms 2020
  • Campaigns
    • 2021
      • Dekaansfonds: Regsfakulteit
      • Covid-19
      • Masked Masterpieces
      • Thank You
    • 2022
      • #Action4inclusion
      • BRIDGE THE GAP ANNUAL FUND
      • EindeGBV
      • Train4Fees
      • #SciMathus
      • Move4Food
    • 2023
      • Borskanker Bewustheids Maand
  • Chapters
    • Globale Maties Netwerk
  • Alumni Vlagskip-Programme
    • PreAlumni
    • Swan
    • Jong Alumni
  • Geleenthede
    • Alumni-interaksie Kalender
    • Geleenthede
  • Media
  • Video’s
  • Donate
    • Move4Food
    • Skenk
    • Impakverslag
  • Get informed
    • Alumni Clubhouse
    • Kontak
    • Raak ingelig
    • Matie Shop
    • Maties Wynklub
  • Vrywilligerswerk vir die US
  • Visit Sun.ac
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Maniere om te gee
    • #Move4Food
  • Kontak
  • English
  • Konvokasie

Stellenbosch
Private Bag X1
Matieland
South Africa

+27(0)21 808 9265
alumni@sun.ac.za

Facebook Linkedin Instagram Twitter

We are using cookies to give you the best experience on our website.

You can find out more about which cookies we are using or switch them off in .

Privacy Overview

This website uses cookies so that we can provide you with the best user experience possible. Cookie information is stored in your browser and performs functions such as recognising you when you return to our website and helping our team to understand which sections of the website you find most interesting and useful.

Strictly Necessary Cookies

Strictly Necessary Cookie should be enabled at all times so that we can save your preferences for cookie settings.

Analytics

This website uses Google Analytics to collect anonymous information such as the number of visitors to the site, and the most popular pages.

Keeping this cookie enabled helps us to improve our website.