Skip to content
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Maniere om te gee
    • #Move4Food
  • Kontak
  • Konvokasie
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Maniere om te gee
    • #Move4Food
  • Kontak
  • Konvokasie

Menu

  • Afrikaans

Die nuut-opgeknapte Neelsie Bioskoop

Die volgende keer as jy Neelsie toe gaan, onthou om te gaan inloer by die nuut-opgeknapte Neelsie Bioskoop wat spog met ‘n pragtige nuwe voorkoms. Die opgeknapte veeldoelige ruimte huisves twee teaters – ’n 121-sitplek en ’n 98-sitplek – wat toegerus is met moderne projektors, kragtige omringklank en beligting. Die luukse sitplekke met wegvou-skryftablette, sal bydra tot die multifunksionaliteit van die lokale en die algehele besoekerservaring verbeter.

Die ouditorium is gesellig genoeg om alle soorte geleenthede aan te bied, insluitend private vertonings van films, korporatiewe vergaderings, praatjies, werkswinkels, fondsinsamelings, bekendstellings, verjaarsdagpartytjies (van kinders tot mylpaalvieringe), en soveel meer.

“Dit is die visie van die Universiteit Stellenbosch om die ruimte tot sy maksimum voordeel te gebruik, en op sy beurt ‘n onvergeetlike ervaring deur middel van ‘n hoë-tegnologie multifunksionele lokaal vir sowel studente, as ‘n integrale deel van die kunsgemeenskap en filmgemeenskap, en die res van die kampus en korporatiewe sakevennote,” sê Catherine Channing, bestuurder van CECO (Central Events and Conferencing Office) wat nou die nuwe huurder van hierdie ruimte is. Channing sê hulle beplan alle soorte opwindende geleenthede, insluitend ‘n filmfees, in die volgende paar maande.

Die ikoniese bioskoop sal die middelpunt vir die Pulp Film Society bly en gereelde rolprentvertonings vir sy lede sal voortgaan. Die vereniging het ook sy eie spesiale area vir lede om in gesellig te verkeer.

“Die ondersteuning tot dusver was wonderlik,” voeg Channing by, “en ons is opreg opgewonde om te sien hoe die gemeenskap hierdie pragtige ruimte benut.”

Besprekings is oop vir geleenthede. Stuur asseblief ‘n e-pos aan events@sun.ac.za vir enige navrae.

More articles

Volhoubaarheid-studente illustreer sosiale entrepreneurskap

Sebravis-studie toon nadelige effekte van ivermektiengebruik

Matie Legends and Pioneers: Robert F. Kennedy and the Other White House

Once a Matie, Always a Matie
Once a Matie, Always a Matie
  • Homecoming
    • Tuiskoms 2024
    • Tuiskoms 2023
    • Tuiskoms 2022
    • Tuiskoms 2020
  • Campaigns
    • 2021
      • Dekaansfonds: Regsfakulteit
      • Covid-19
      • Masked Masterpieces
      • Thank You
    • 2022
      • #Action4inclusion
      • BRIDGE THE GAP ANNUAL FUND
      • EindeGBV
      • Train4Fees
      • #SciMathus
      • Move4Food
    • 2023
      • Borskanker Bewustheids Maand
  • Chapters
    • Globale Maties Netwerk
  • Alumni Vlagskip-Programme
    • PreAlumni
    • Swan
    • Jong Alumni
  • Geleenthede
    • Alumni-interaksie Kalender
    • Geleenthede
  • Media
  • Video’s
  • Donate
    • Move4Food
    • Skenk
    • Impakverslag
  • Get informed
    • Alumni Clubhouse
    • Kontak
    • Raak ingelig
    • Matie Shop
    • Maties Wynklub
  • Vrywilligerswerk vir die US
  • Visit Sun.ac
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Maniere om te gee
    • #Move4Food
  • Kontak
  • Konvokasie

Stellenbosch
Private Bag X1
Matieland
South Africa

+27(0)21 808 9265
alumni@sun.ac.za

Facebook Linkedin Instagram Twitter

We are using cookies to give you the best experience on our website.

You can find out more about which cookies we are using or switch them off in .

Privacy Overview

This website uses cookies so that we can provide you with the best user experience possible. Cookie information is stored in your browser and performs functions such as recognising you when you return to our website and helping our team to understand which sections of the website you find most interesting and useful.

Strictly Necessary Cookies

Strictly Necessary Cookie should be enabled at all times so that we can save your preferences for cookie settings.

If you disable this cookie, we will not be able to save your preferences. This means that every time you visit this website you will need to enable or disable cookies again.

3rd Party Cookies

This website uses Google Analytics to collect anonymous information such as the number of visitors to the site, and the most popular pages.

Keeping this cookie enabled helps us to improve our website.

Please enable Strictly Necessary Cookies first so that we can save your preferences!