Skip to content
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Maniere om te gee
    • #Move4Food
  • Kontak
  • English
  • Konvokasie
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Maniere om te gee
    • #Move4Food
  • Kontak
  • English
  • Konvokasie

Menu

  • English
  • Afrikaans

Pre-Alumni: US-studente bring die silwer huis toe

Op Vrydag 26 Mei het Samantha Cox en Greta Frieslaar – twee van ons Chinese Honneursstudente by die Departement Moderne Vreemde Tale (MFL) – aan die 22ste jaarlikse “Chinese Bridge” Chinese Vaardigheidskompetisie vir Kollegestudente deelgeneem. Die kompetisie is persoonlik by die Durban Universiteit van Tegnologie aangebied, vir die eerste keer sedert die begin van die pandemie.

Dit het uit drie rondtes bestaan. Eers ‘n Chinese taal-, kultuur- en geografievasvra, dan ‘n toespraak oor die onderwerp “Een wêreld, een gesin” en uiteindelik ‘n talentvertoning.

Na maande se voorbereiding het Samantha en Greta saam met nog ‘n student van die Universiteit van die Witwatersrand hul weg gedans na die gesamentlike tweede plek. Die kompetisie was hoogs mededingend, met slegs ‘n paar desimale punte tussen die top-aanspraakmakers. Van die tweede plek-wenners is Samantha gekies om later vanjaar aan ‘n twee weke lange Somerkamp in China deel te neem.

Aan die einde van die dag het albei studente die kompetisie verlaat met nie net ‘n silwer medalje nie, maar met nuwe ervarings, nuwe vriende en nuwe vaardighede!

Chinese Bridge (Hanyuqiao) is ‘n kompetisie vir buitelandse studente oor hul bemeestering van die Chinese taal, bevorder deur die Sentrum vir Taalonderrig en Samewerking. Studente van die Chinese afdeling van MFL het in die verlede die eerste plek in verskeie kompetisies verower en het Suid-Afrika in die eindronde in China verteenwoordig.

More articles

Universiteit Stellenbosch ontsteld oor beweerde verkragting op Stellenbosch-kampus

US stel Afrika-gesentreerde infeksiesiektes-program bekend in samewerking met MSF

Merkwaardige vroue gevier tydens Vrouemaand: Prof Christa van der Walt

Once a Matie, Always a Matie
Once a Matie, Always a Matie
  • Homecoming
    • Tuiskoms 2024
    • Tuiskoms 2023
    • Tuiskoms 2022
    • Tuiskoms 2020
  • Campaigns
    • 2021
      • Dekaansfonds: Regsfakulteit
      • Covid-19
      • Masked Masterpieces
      • Thank You
    • 2022
      • #Action4inclusion
      • BRIDGE THE GAP ANNUAL FUND
      • EindeGBV
      • Train4Fees
      • #SciMathus
      • Move4Food
    • 2023
      • Borskanker Bewustheids Maand
  • Chapters
    • Globale Maties Netwerk
  • Alumni Vlagskip-Programme
    • PreAlumni
    • Swan
    • Jong Alumni
  • Geleenthede
    • Alumni-interaksie Kalender
    • Geleenthede
  • Media
  • Video’s
  • Donate
    • Move4Food
    • Skenk
    • Impakverslag
  • Get informed
    • Alumni Clubhouse
    • Kontak
    • Raak ingelig
    • Matie Shop
    • Maties Wynklub
  • Vrywilligerswerk vir die US
  • Visit Sun.ac
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Maniere om te gee
    • #Move4Food
  • Kontak
  • English
  • Konvokasie

Stellenbosch
Private Bag X1
Matieland
South Africa

+27(0)21 808 9265
alumni@sun.ac.za

Facebook Linkedin Instagram Twitter

We are using cookies to give you the best experience on our website.

You can find out more about which cookies we are using or switch them off in .

Privacy Overview

This website uses cookies so that we can provide you with the best user experience possible. Cookie information is stored in your browser and performs functions such as recognising you when you return to our website and helping our team to understand which sections of the website you find most interesting and useful.

Strictly Necessary Cookies

Strictly Necessary Cookie should be enabled at all times so that we can save your preferences for cookie settings.

If you disable this cookie, we will not be able to save your preferences. This means that every time you visit this website you will need to enable or disable cookies again.

3rd Party Cookies

This website uses Google Analytics to collect anonymous information such as the number of visitors to the site, and the most popular pages.

Keeping this cookie enabled helps us to improve our website.

Please enable Strictly Necessary Cookies first so that we can save your preferences!