Skip to content
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Maniere om te gee
    • #Move4Food
  • Kontak
  • English
  • Konvokasie
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Maniere om te gee
    • #Move4Food
  • Kontak
  • English
  • Konvokasie

Menu

  • English
  • Afrikaans

Die Universiteit Stellenbosch se befondsingsaansoeke is oop vanaf 1 Augustus 2023

Aansoeke vir die Universiteit Stellenbosch (US) se 2023 voorgraadse befondsingsgeleenthede het op Dinsdag, 1 Augustus 2023 oopgemaak.

Die Universiteit moedig alle huidige en voornemende voorgraadse studente aan om aansoek te doen vir die interne en eksterne skenkerbeurstoekennings wat die instansie bestuur. Die US moedig alle voorgraadse studente aan om aansoek te doen vir finansiële ondersteuning op grond van finansiële behoeftes en/of akademiese meriete.

Tot en met Julie 2023 het die US het beurse uit institusionele en donateur-befondsing ter waarde van nagenoeg R109 miljoen aan studente in die 2023 akademiese jaar toegeken.

Die US se Sentrum vir Voorgraadse Beurse en Lenings (SVBL) se adjunkdirekteur, Lerato Mkhabela, sê deur nuwe en opwindende tegnologie in te span, beoog die US om ‘n inklusiewe ondervinding te skep wat soveel studente as moontlik kan bereik en ondersteun. “Ons het die aansoekproses vaartbelyn, meer toeganklik en gebruikersvriendelik gemaak. Met behulp van uistekende platforms en digitale hulpmiddels het ons onnodige struikelblokke uit die weg geruim om te verseker dat elke student ‘n gelyke kans het om vir befondsing aansoek te doen.”

Mkhabela sê CUBL bestuur en administreer ook beurse vir eksterne skenkers volgens spesifieke kriteria, soos onder meer finansiële behoefte, akademiese prestasie en leierskap. Om vir een van hierdie beurse oorweeg te word, sal aansoekers ‘n bykomende unieke aansoekvorm moet voltooi en dit oplaai wanneer hulle tydens die aanlyn-aansoekproses daarvoor gevra word.

Die US moedig alle kandidate vir finansiële ondersteuning aan om eers die Aansoekproses op die SVBL-webwerf deeglik na te gaan vir gedetailleerde inligting oor die ondersteuningsdokumente wat hulle nodig het om ‘n aansoek te voltooi. Eers wanneer jy al die dokumentasie opgelaai het, kan jy op ‘Doen nou aansoek’ klik.

“SVBL se verbintenis tot die benutting van tegnologie strek verder as doeltreffendheid en gerief. Ons weet ons studente het unieke behoeftes en finansiële omstandighede, daarom pas SVBL voortdurend ons benadering aan om ‘n uiteenlopende reeks agtergronde en ervarings te akkommodeer in ons keuringsproses.”

“Ons sien uit daarna om die 2024-befondsingsaansoeke te ontvang en sal voortgaan met ons strewe om studente in hul akademiese reise te ondersteun,” het Mkhabela afgesluit.

Voornemende aansoekers kan US-befondsingsnavrae rig aan die Kliëntedienstoonbank by 021 808 9111 of e-pos sou versoeke na info@sun.ac.za. Indien jy verkies om ‘n e-pos te stuur, onthou asseblief om die aansoeker se US-studentenommer in die onderwerplyn, #/ SU24-befondsingsnavraag, in te sluit om die span te help om doeltreffend te reageer.

Die aansoekproses is aanlyn en dit neem ongeveer 15 minute om die aansoek te voltooi.

Alle US-befondsingsaansoeke sluit om middernag op Saterdag, 30 September 2023.

 

Om aansoek te doen, klik hier

More articles

In gesprek met Patience Badze

Kapasiteitsbou vir die monitering van plaagdoderbesoedeling in Wes-Kaapse riviere

Toyota US Woordfees TV-opwipkanaal Vrydag op die lug

Once a Matie, Always a Matie
Once a Matie, Always a Matie
  • Homecoming
    • Tuiskoms 2024
    • Tuiskoms 2023
    • Tuiskoms 2022
    • Tuiskoms 2020
  • Campaigns
    • 2021
      • Dekaansfonds: Regsfakulteit
      • Covid-19
      • Masked Masterpieces
      • Thank You
    • 2022
      • #Action4inclusion
      • BRIDGE THE GAP ANNUAL FUND
      • EindeGBV
      • Train4Fees
      • #SciMathus
      • Move4Food
    • 2023
      • Borskanker Bewustheids Maand
  • Chapters
    • Globale Maties Netwerk
  • Alumni Vlagskip-Programme
    • PreAlumni
    • Swan
    • Jong Alumni
  • Geleenthede
    • Alumni-interaksie Kalender
    • Geleenthede
  • Media
  • Video’s
  • Donate
    • Move4Food
    • Skenk
    • Impakverslag
  • Get informed
    • Alumni Clubhouse
    • Kontak
    • Raak ingelig
    • Matie Shop
    • Maties Wynklub
  • Vrywilligerswerk vir die US
  • Visit Sun.ac
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Maniere om te gee
    • #Move4Food
  • Kontak
  • English
  • Konvokasie

Stellenbosch
Private Bag X1
Matieland
South Africa

+27(0)21 808 9265
alumni@sun.ac.za

Facebook Linkedin Instagram Twitter

We are using cookies to give you the best experience on our website.

You can find out more about which cookies we are using or switch them off in .

Privacy Overview

This website uses cookies so that we can provide you with the best user experience possible. Cookie information is stored in your browser and performs functions such as recognising you when you return to our website and helping our team to understand which sections of the website you find most interesting and useful.

Strictly Necessary Cookies

Strictly Necessary Cookie should be enabled at all times so that we can save your preferences for cookie settings.

If you disable this cookie, we will not be able to save your preferences. This means that every time you visit this website you will need to enable or disable cookies again.

3rd Party Cookies

This website uses Google Analytics to collect anonymous information such as the number of visitors to the site, and the most popular pages.

Keeping this cookie enabled helps us to improve our website.

Please enable Strictly Necessary Cookies first so that we can save your preferences!