Die Eerstejaarsprestasietoekenningsgeleentheid vir die akademiese jaar van 2021 is onlangs gehou.
Die Eerstejaarsprestasietoekennings het ten doel om erkenning te verleen aan top eerstejaarstudente in elke fakulteit, asook die dosente wat ʼn positiewe invloed op die akademiese ervaring van hierdie studente uitgeoefen het, soos genomineer deur elkeen van hierdie top eerstejaarstudente.
Die volgende studente van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe het toekennings ontvang:
Abel Kotze
Hans Hay
Ilke Botes
Sunia Fourie
Reynhardt Buys
Jessica Portwig
Mia Burgess
Nicole Lyne
Die volgende dosente van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe het toekennings ontvang:
Mr Hassan Sadiq
Dr Trudie Sandrock
Prof Garrett Slattery
Prof Edwin Theron
Hartlik geluk aan alle presteerders! Die Falkulteit is trots op jul prestasies.
- Foto deur die Stellenbosch Sentrum vir Fotografiese Dienste (SSFD): Ontvangers van die Eerstejaarsprestasietoekennings saam met dosente wat ‘n positiewe invloed op hul akademiese ondervinding gehad het: 3de van links in die agterste ry is prof Garrett Slattery (Statistiek en Aktuariële Wetenskap) en langs hom prof Edwin Theron (Ondernemingsbestuur) en in die voorste ry (v.l.n.r.) is dr Trudy Sandrock (Statistiek en Aktuariële Wetenskap), visedekaan (Leer en Onderrig) prof Ronel du Preez-Snyman, dekaan prof Ingrid Woolard, en ver regs is mnr Hassan Sadiq (Statistiek en Aktuariële Wetenskap).