Skip to content
<\/i>","library":"fa-solid"}}" data-widget_type="nav-menu.default">
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Maniere om te gee
    • #Move4Food
  • Kontak
  • English
  • Konvokasie
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Maniere om te gee
    • #Move4Food
  • Kontak
  • English
  • Konvokasie

Menu

  • English
  • Afrikaans

GSSA vereer US-studente vir 2021 se beste MSc-tesis en honneurstesis in aardwetenskappe

Die Universiteit Stellenbosch (US) het ‘n dubbelle slag geslaan met twee studente wat onderskeidelik die Geologiese Vereniging van Suid-Afrika se toptoekennings gekry het vir 2021 se beste MSc-tesis en honneurstesis in aardwetenskappe aan ‘n Suid-Afrikaanse universiteit.

Die twee studente, Ryan Rosenfels en Rutger la Cock het sowaar nog iets in gemeen – Dr Bjorn von der Heyden, dosent in die Departement Aardwetenskappe is sowaar hulle albei se studieleier.

Ryan Rosenfels het die John Handley-toekenning gekry vir sy MSc-tesis getiteld: “Characterizing the Fungurume 88 Deposit in the Tenk Fungurume Mining District: an unusual, high grade, primary cobalt sulphide deposit”, en Rutger, die Haughton-toekenning  vir sy honneurstesis getiteld: “Manganese deposits within the Cape Supergroup and their relation to thermal springs”.

Die nagraadse studente in die US se Departement Aardwetenskappe het die afgelope jare ‘n sterk teenwoordigheid by die GSSA-toekennings gehandhaaf. Dr Von der Heyden het self in 2009 die Haughton-toekenning gekry. So lyk die geskiedenis:

  • Die Corstorphine Medalje vir ‘n uitsonderlike MSc-tesis by ‘n Suid-Afrikaanse universiteit is in 2016 aan Kelly Swana, en in 2017 aan Tarryn Cawood toegeken.
  • Die John Handley-toekenning vir die beste MSc-tesis in aardwetenskappe by ‘n Suid-Afrikaanse universiteit het in 2015 aan Matthew Mayne, en in 2019 aan Jonathan Gloyn-Jones gegaan.
  • Die Haughton-toekenning  wat erkenning gee aan ‘n uitsonderlike honneurstesis by ‘n Suid-Afrikaanse universiteit is al drie maal aan US-studente toegeken: Bjorn von der Heyden (2009), Jean Loock (2015) en Stephan Dunn (2017).
  • In 2020 is Prof Alex Kisters met die Draper Medalje vereer vir sy lewenslange bydrae tot geologie in Suid-Afrika.

Op die foto bo, Ryan Rosenfels (links) en Rutger la Cock (ver regs) te same met hul studieleier, Dr Bjorn von der Heyden. Foto’s verskaf

More articles

Boeke: Die Spore van Gert Saggiestrap

US-mentorskapprogram fokus van TV-dokkie

Dr. Adefemi Alade verwerf die eerste posisie in die IAWS Doktorale Toekenning en Medalje vir 2022

Once a Matie, Always a Matie
Once a Matie, Always a Matie
  • Homecoming
    • Tuiskoms 2024
    • Tuiskoms 2023
    • Tuiskoms 2022
    • Tuiskoms 2020
  • Campaigns
    • 2021
      • Dekaansfonds: Regsfakulteit
      • Covid-19
      • Masked Masterpieces
      • Thank You
    • 2022
      • #Action4inclusion
      • BRIDGE THE GAP ANNUAL FUND
      • EindeGBV
      • Train4Fees
      • #SciMathus
      • Move4Food
    • 2023
      • Borskanker Bewustheids Maand
  • Chapters
    • Globale Maties Netwerk
  • Alumni Vlagskip-Programme
    • PreAlumni
    • Swan
    • Jong Alumni
  • Geleenthede
    • Alumni-interaksie Kalender
    • Geleenthede
  • Media
  • Video’s
  • Donate
    • Move4Food
    • Skenk
    • Impakverslag
  • Get informed
    • Alumni Clubhouse
    • Kontak
    • Raak ingelig
    • Matie Shop
    • Maties Wynklub
  • Vrywilligerswerk vir die US
  • Visit Sun.ac
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Maniere om te gee
    • #Move4Food
  • Kontak
  • English
  • Konvokasie

Stellenbosch
Private Bag X1
Matieland
South Africa

+27(0)21 808 9265
alumni@sun.ac.za

Facebook Linkedin Instagram Twitter

We are using cookies to give you the best experience on our website.

You can find out more about which cookies we are using or switch them off in .

Privacy Overview

This website uses cookies so that we can provide you with the best user experience possible. Cookie information is stored in your browser and performs functions such as recognising you when you return to our website and helping our team to understand which sections of the website you find most interesting and useful.

Strictly Necessary Cookies

Strictly Necessary Cookie should be enabled at all times so that we can save your preferences for cookie settings.

If you disable this cookie, we will not be able to save your preferences. This means that every time you visit this website you will need to enable or disable cookies again.

3rd Party Cookies

This website uses Google Analytics to collect anonymous information such as the number of visitors to the site, and the most popular pages.

Keeping this cookie enabled helps us to improve our website.

Please enable Strictly Necessary Cookies first so that we can save your preferences!