Suid-Afrikaners vier Jeugdag op Donderdag (16 Junie). In meningsartikels vir die media skryf jongmense aan die Universiteit Stellenbosch dat die jeug se stryd vir ʼn beter lewe steeds voortduur. Klik op die skakels hier onder om die gedeeltelik vertaalde weergawes van die artikels te lees.
- Zander Niemand (Cape Times)
- William Sezoe (LitNet)*
- Gideon Basson & Rabia Abba Omar (Mail & Guardian)