Skip to content
<\/i>","library":"fa-solid"}}" data-widget_type="nav-menu.default">
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Maniere om te gee
    • #Move4Food
  • Kontak
  • English
  • Konvokasie
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Maniere om te gee
    • #Move4Food
  • Kontak
  • English
  • Konvokasie

Menu

  • English
  • Afrikaans

Konvokasie: Buitengewone Vergadering

Beste Lid van die Konvokasie

U word uitgenooi om ‘n buitengewone vergadering van die Konvokasie van die Universiteit Stellenbosch (US) op Donderdag 1 Junie 2023 in persoon of virtueel by te woon. U studentenommer is in die onderwerpreël van hierdie e-pos.

Ingevolge klousule 47(1) van die US Statuut (2019) is die Konvokasie saamgestel uit: (a) alle persone aan wie ʼn kwalifikasie by ʼn kongregasie van die US toegeken is; (b) die rektor, die viserektore, uitvoerende bedryfshoof en die voltydse akademiese personeel van die US; en (c) voormalige voltydse akademiese personeel van die US wat die diens van die US verlaat het as gevolg daarvan dat hulle die aftree-ouderdom bereik het.

Hierdie byeenkoms is ‘n buitengewone vergadering waarvoor daar ingevolge klousule 50(3) van die US Statuut (2019) voorsiening gemaak word. In ooreenstemming met klousule 50(4) van die US Statuut (2019) en die Institusionele Reëls: Konvokasie, is die doel van hierdie vergadering om twee mosies wat van lede van die Konvokasie ontvang is, onderskeidelik gedateer 2 Mei 2023 en 16 Mei 2023, te bespreek. Vir die volledige mosie, klik asseblief op die datum van die mosie.

Sluit asseblief by ons aan òf in persoon òf aanlyn.

Wanneer:  Donderdag 1 Junie 2023
Tyd:  19:00 SAST (As jy buite Suid-Afrika gebaseer is, KLIK HIER om die presiese tyd vir jou ligging op te spoor.)
Waar: Hoër Meisieskool Bloemhof, Kochstraat, Krigeville, Stellenbosch, OF aanlyn

RSVP

Stuur gerus ‘n e-pos na konvokasie@sun.ac.za om te registreer vir die aanlyn vergadering.

Stuur gerus ‘n e-pos na konvokasie@sun.ac.za om te registreer vir die fisiese bywoning van die vergadering.

LET ASSEBLIEF OP DIE VOLGENDE:

  • Registreer (RSVP) asseblief so spoedig moontlik.
  • Die sluitingsdatum vir registrasie is Dinsdag 30 Mei 2023. Weens tegniese en administratiewe vereistes om die platform op te stel vir aanlyn stemming om voort te gaan, word geen laat registrasies vir die aanlyn vergadering aanvaar nie.
  • Diegene wat aanlyn bywoon, sal ‘n unieke toegangskakel per e-pos ontvang. Hierdie skakel word na u e-pos adres gestuur wat op ons institusionele databasis vasgelê is. Indien u egter u kontakinligting wil bywerk, doen dit so spoedig moontlik. Stuur gerus ‘n e-pos na konvokasie@sun.ac.za of volg die skakel hieronder om jou besonderhede by te werk. U sal virtueel kan stem tot en met 19:00 SAST op Vrydag 2 Junie 2023.
  • Diegene wat persoonlik bywoon, word aangemoedig om vroeg te kom om die  registrasieproses te voltooi. Neem asseblief teen 18:30 SAST u sitplek in. Bring asseblief ook ‘n geldige identiteitsdokument saam aangesien daar oor die mosies gestem sal word.

Aangesien dit ‘n buitengewone vergadering is ingevolge artikel 3 van die Konvokasie-vergaderingsprosedures, is alle mosies en agendapunte reeds ingedien, en geen bykomende punte of mosies mag bygevoeg word nie.

Waar u ookal uself bevind, in Suid-Afrika, elders op die vasteland of in Asië, Europa, Noord- of Suid-Amerika, of Oceania, die komende Konvokasievergadering is vir almal! U alma mater waardeer u insette en ons wil graag wêreldwye deelname aanmoedig.

Ons sien uit daarna om u te verwelkom.
Vriendelike groete

Adv Jan Heunis SC
President van die Konvokasie
konvokasie@sun.ac.za

More articles

Twéé Fiёstas vir nagraadse onderwysstudent na talle afkeurings

Boeke: The Enemy Within

#SWAN: Maak ’n verskil – een woord op ’n slag

Once a Matie, Always a Matie
Once a Matie, Always a Matie
  • Homecoming
    • Tuiskoms 2024
    • Tuiskoms 2023
    • Tuiskoms 2022
    • Tuiskoms 2020
  • Campaigns
    • 2021
      • Dekaansfonds: Regsfakulteit
      • Covid-19
      • Masked Masterpieces
      • Thank You
    • 2022
      • #Action4inclusion
      • BRIDGE THE GAP ANNUAL FUND
      • EindeGBV
      • Train4Fees
      • #SciMathus
      • Move4Food
    • 2023
      • Borskanker Bewustheids Maand
  • Chapters
    • Globale Maties Netwerk
  • Alumni Vlagskip-Programme
    • PreAlumni
    • Swan
    • Jong Alumni
  • Geleenthede
    • Alumni-interaksie Kalender
    • Geleenthede
  • Media
  • Video’s
  • Donate
    • Move4Food
    • Skenk
    • Impakverslag
  • Get informed
    • Alumni Clubhouse
    • Kontak
    • Raak ingelig
    • Matie Shop
    • Maties Wynklub
  • Vrywilligerswerk vir die US
  • Visit Sun.ac
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Maniere om te gee
    • #Move4Food
  • Kontak
  • English
  • Konvokasie

Stellenbosch
Private Bag X1
Matieland
South Africa

+27(0)21 808 9265
alumni@sun.ac.za

Facebook Linkedin Instagram Twitter

We are using cookies to give you the best experience on our website.

You can find out more about which cookies we are using or switch them off in .

Privacy Overview

This website uses cookies so that we can provide you with the best user experience possible. Cookie information is stored in your browser and performs functions such as recognising you when you return to our website and helping our team to understand which sections of the website you find most interesting and useful.

Strictly Necessary Cookies

Strictly Necessary Cookie should be enabled at all times so that we can save your preferences for cookie settings.

If you disable this cookie, we will not be able to save your preferences. This means that every time you visit this website you will need to enable or disable cookies again.

3rd Party Cookies

This website uses Google Analytics to collect anonymous information such as the number of visitors to the site, and the most popular pages.

Keeping this cookie enabled helps us to improve our website.

Please enable Strictly Necessary Cookies first so that we can save your preferences!