Skip to content
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Aanlyn Skenkings
    • Maniere om te gee
    • Tipes geskenke
  • Media
    • Video’s
  • Kontak
  • Konvokasie
    • Nominasies vir US Raad 2023
    • Konvokasie 2023
    • Konvokasie 2022
  • English
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Aanlyn Skenkings
    • Maniere om te gee
    • Tipes geskenke
  • Media
    • Video’s
  • Kontak
  • Konvokasie
    • Nominasies vir US Raad 2023
    • Konvokasie 2023
    • Konvokasie 2022
  • English

Menu

  • English
  • Afrikaans

MA-dag vir studente by Afrikaans en Nederlands

Maandag 13 Junie het agt MA-studente in die Departement Afrikaans en Nederlands met hulle navorsing en hulle vordering oor die afgelope ses maande gespog deur mondelinge aanbiedings oor hulle navorsingsvoorstelle te doen.

Die aanbiedings vorm deel van ‘n nuwe inisiatief in die Departement wat daarop gemik is om studente te help om vinniger te vorder en om te leer uit die navorsing wat hulle eweknieë doen. Met die doel voor oë het die Departement in Januarie ‘n navorsingsoriënteringsweek gehou en moes studente in Junie hulle navorsingsvoorstelle voordra aan ‘n gehoor bestaande uit personeel en medestudente. Benewens die aanbieders wat in die Letteregebou teenwoordig was, het aanbieders aanlyn aangesluit van elders in Suid-Afrika, uit Namibië en, in een geval, van ‘n kongres in België.

Volgens prof Ilse Feinauer, die bekleër van die Ton en Anet Vosloo-leerstoel in Afrikaanse Taalpraktyk, en die een wat die inisiatief voorgestel het, was die MA-dag ‘n reusagtige sukses. In haar bykans 40 jaar se betrokkenheid by die Departement (as student en dosent) is dit die eerste keer wat so baie MA-studente so vinnig soveel vordering maak. Prof Harold Lesch, Departementele Voorsitter, deel haar siening en voeg by dat dit gepas is dat die Departement ook in sy eeufeesjaar nuwe maniere vind om navorsing te bevorder.

More articles

Nog ‘n Stellenbosse skool kan die ligte aanhou

US verbeter sy posisie op QS-vakranglys

CFA-loopbaan wink vir VGP-gegradueerde Roseline

  • Homecoming
    • Tuiskoms 2023
    • Tuiskoms 2022
    • Tuiskoms 2020
  • Campaigns
    • 2021
      • Dekaansfonds: Regsfakulteit
      • Covid-19
      • Masked Masterpieces
      • Thank You
    • 2022
      • #Action4inclusion
      • BRIDGE THE GAP ANNUAL FUND
      • EindeGBV
      • Train4Fees
      • #SciMathus
      • Move4Food
  • Chapters
    • Globale Maties Netwerk
  • Alumni Vlagskip-Programme
    • PreAlumni
    • Swan
    • Jong Alumni
  • Geleenthede
    • Alumni-interaksie Kalender
    • Geleenthede
    • Maties Events
      • Annual Events
      • Verjaarsdae
      • Crest Talks
      • Maties Sports
      • Eweknie-fondswerwing
      • Openbare lesings
      • Koshuise
  • Donate
    • Skenk
    • Impakverslag
  • Get informed
    • Alumni Clubhouse
    • Kontak
    • Raak ingelig
    • Matie Shop
    • Maties Wynklub
  • Vrywilligerswerk vir die US
  • Visit Sun.ac
Once a Matie, Always a Matie
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Aanlyn Skenkings
    • Maniere om te gee
    • Tipes geskenke
  • Media
    • Video’s
  • Kontak
  • Konvokasie
    • Nominasies vir US Raad 2023
    • Konvokasie 2023
    • Konvokasie 2022
  • English

Stellenbosch
Private Bag X1
Matieland
South Africa

+27(0)21 808 9265 alumni@sun.ac.za

Facebook Linkedin Instagram Twitter

We are using cookies to give you the best experience on our website.

You can find out more about which cookies we are using or switch them off in .

Powered by Ultimate Auction
Privacy Overview

This website uses cookies so that we can provide you with the best user experience possible. Cookie information is stored in your browser and performs functions such as recognising you when you return to our website and helping our team to understand which sections of the website you find most interesting and useful.

Strictly Necessary Cookies

Strictly Necessary Cookie should be enabled at all times so that we can save your preferences for cookie settings.

If you disable this cookie, we will not be able to save your preferences. This means that every time you visit this website you will need to enable or disable cookies again.

3rd Party Cookies

This website uses Google Analytics to collect anonymous information such as the number of visitors to the site, and the most popular pages.

Keeping this cookie enabled helps us to improve our website.

Please enable Strictly Necessary Cookies first so that we can save your preferences!