Skip to content
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Aanlyn Skenkings
    • Maniere om te gee
    • Tipes geskenke
  • Media
    • Video’s
  • Kontak
  • Konvokasie
    • Nominasies vir US Raad 2023
    • Konvokasie 2023
    • Konvokasie 2022
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Aanlyn Skenkings
    • Maniere om te gee
    • Tipes geskenke
  • Media
    • Video’s
  • Kontak
  • Konvokasie
    • Nominasies vir US Raad 2023
    • Konvokasie 2023
    • Konvokasie 2022

Menu

  • Afrikaans

Maties se #Train4Fees-veldtog kry ekstra tyd

Die Universiteit Stellenbosch se #Train4Fees-veldtog, wat daarop gemik is om studente-atlete te help wat finansiële steun verloor het weens die impak van COVID-19, gaan oor in ekstra tyd.

Die veldtog, wat op 1 Junie 2020 deur Maties Sport en die Afdeling Ontwikkeling en Alumni-betrekkinge van stapel gestuur is en op 31 Julie sou eindig, het nou ‘n einddatum van 31 Augustus 2020 en ‘n nuwe fondswerwingsdoelwit van R2 miljoen.

Tot dusver is daar reeds R732,137 ingesamel, die getal geregistreerde fondswerwers staan op 102 en dit sal 23 studente ‘n finansiële hulplyn gee, danksy hierdie fondse wat deur afrigters, spelers, sportsterre en Maties ingesamel is.

Vir Hans Scriba, fondswerwingsbestuurder, is die wenstreep egter nog nie in sig nie. In werklikheid wil hy die fondse wat reeds ingesamel is, verdubbel … Alles te danke aan ‘n vrygewige skenker wat daartoe verbind is om alle fondse wat ingesamel word op ‘n rand-vir-rand basis te verdubbel.

“Ons het tans meer as 300 studente-atlete wat om finansiële hulp aansoek gedoen het, en ons wil hulle almal graag help. COVID-19 gee vir talle van ons studente ‘n harde tyd. Hulle probeer die balans van hul klasgelde betaal, maar die inperkingstydperk, die virus en die ekonomie maak dit vir hulle uiters moeilik. En hier by die Universiteit Stellenbosch gaan ons nie ons studente-atlete in die steek laat na al die tyd en die moeite wat hulle insit – en steeds doen nie, sê Scriba.

“Ons is dankbaar vir die ondersteuning wat ons atlete tot dusver ontvang het, en doen ‘n ernstige beroep op ander om ook die uitdaging aan te pak. Die afgelope twee maande het ondersteuners gehardloop, fietsgery en gestap om fondse in te samel. Baie van ons getroue Maties-alumni het verder ook groot bydraes tot hierdie veldtog gemaak. Ons het selfs ‘n 5-jarige wat ‘n 50km staptog aanpak,” sê Karen Bruns, Senior Direkteur van die Afdeling Ontwikkeling en Alumni-betrekkinge.

Hoe kan JY betrokke raak?

Jy kan enige van die fondswerwers op die Maties GivenGain-platform in jou gekose sportsoort borg – rugby, sokker, krieket, netbal en hokkie – of ander sportkodes op die Maties-sportbladsy ondersteun – of jy kan ‘n fondswerwer vir #Train4Fees word – deur te hardloop, fiets te ry, op ‘n skaatsplank te klim of op ‘n drafstappie te gaan … watter oefening jy ookal geniet om fiks te bly.

  • #Train4Fees op GivenGain se webwerf: https://www.givengain.com/cc/train4fees/

More articles

Heemstede: 2021 Reünie

Toelatingsbeleid en die Rektor se Diskresionêre Plasing

Da Vinci-robot plaas Tygerberg aan voorpunt van chirurgie-opleiding

  • Homecoming
    • Tuiskoms 2023
    • Tuiskoms 2022
    • Tuiskoms 2020
  • Campaigns
    • 2021
      • Dekaansfonds: Regsfakulteit
      • Covid-19
      • Masked Masterpieces
      • Thank You
    • 2022
      • #Action4inclusion
      • BRIDGE THE GAP ANNUAL FUND
      • EindeGBV
      • Train4Fees
      • #SciMathus
      • Move4Food
  • Chapters
    • Globale Maties Netwerk
  • Alumni Vlagskip-Programme
    • PreAlumni
    • Swan
    • Jong Alumni
  • Geleenthede
    • Alumni-interaksie Kalender
    • Geleenthede
    • Maties Events
      • Annual Events
      • Verjaarsdae
      • Crest Talks
      • Maties Sports
      • Eweknie-fondswerwing
      • Openbare lesings
      • Koshuise
  • Donate
    • Skenk
    • Impakverslag
  • Get informed
    • Alumni Clubhouse
    • Kontak
    • Raak ingelig
    • Matie Shop
    • Maties Wynklub
  • Vrywilligerswerk vir die US
  • Visit Sun.ac
Once a Matie, Always a Matie
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Aanlyn Skenkings
    • Maniere om te gee
    • Tipes geskenke
  • Media
    • Video’s
  • Kontak
  • Konvokasie
    • Nominasies vir US Raad 2023
    • Konvokasie 2023
    • Konvokasie 2022

Stellenbosch
Private Bag X1
Matieland
South Africa

+27(0)21 808 9265 alumni@sun.ac.za

Facebook Linkedin Instagram Twitter

We are using cookies to give you the best experience on our website.

You can find out more about which cookies we are using or switch them off in .

Powered by Ultimate Auction
Privacy Overview

This website uses cookies so that we can provide you with the best user experience possible. Cookie information is stored in your browser and performs functions such as recognising you when you return to our website and helping our team to understand which sections of the website you find most interesting and useful.

Strictly Necessary Cookies

Strictly Necessary Cookie should be enabled at all times so that we can save your preferences for cookie settings.

If you disable this cookie, we will not be able to save your preferences. This means that every time you visit this website you will need to enable or disable cookies again.

3rd Party Cookies

This website uses Google Analytics to collect anonymous information such as the number of visitors to the site, and the most popular pages.

Keeping this cookie enabled helps us to improve our website.

Please enable Strictly Necessary Cookies first so that we can save your preferences!