Skip to content
<\/i>","library":"fa-solid"}}" data-widget_type="nav-menu.default">
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Maniere om te gee
    • #Move4Food
  • Kontak
  • English
  • Konvokasie
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Maniere om te gee
    • #Move4Food
  • Kontak
  • English
  • Konvokasie

Menu

  • English
  • Afrikaans

Skenkingsdag: Kan ons op jou staatmaak?

Daar was nog nooit ‘n belangriker tyd om ons jaarlikse Universiteit Stellenbosch (US) Skenkingsdag te ondersteun nie. Voordat ons jou vertel van die hoe, die wat en die wanneer, neem asseblief ‘n oomblik om die volgende te oorweeg:

Saam kan ons die las van studenteskuld verlig en die weg baan vir ‘n beter, skuldvrye toekoms.
Kom ons praat impak. Daar is ‘n groot tekort wat duisende studente raak. Waarop sou dit uitloop? Toegewyde en hardwerkende Matie-studente wat nie hul studies kan voltooi nie.
Die US se Skenkingsdag is ‘n jaarlikse geleentheid wat studente, fakulteite, personeel, alumni en die breër gemeenskap byeenbring in ‘n gesamentlike poging om fondse in te samel vir beurse, studente-etes en studentegemeenskapsinisiatiewe. Letterlik, wat ‘n student benodig om die dag suksesvol aan te pak.
As elkeen van ons ondersteuning aan Skenkingsdag bied, sal dit tot die een gewenste uitkoms na die ander lei. Die idee dat jou skenking help om hardwerkende Matie-studente die stres en angs te spaar van ‘n graad wat in die gedrang is, is dalk die beste geskenk wat jy ooit sal gee.
As jy ‘n aanlyn Skenkingsdag-bydrae wil maak, KLIK HIER.
‘n Reeks Skenkingsdag-aktiwiteite sal die opbrengs ‘n verdere hupstoot gee.
Jy kan groot opwinding in en om die Rooiplein op Donderdag 5 Oktober te wagte wees. Sluit by ons aan vir ʼn fietstrap spin-a-thon, Zumba-klasse, ʼn fliekmarathon in die Neelsie, musiek verskaf deur DJ Mshayi en vriende asook mini-sportaktiwiteite soos atletiek, krieket, sokker, gholf, hokkie, netbal, rugby, roei en tennis.
Vir meer inligting besoek gerus: www.matiesgivingday.com​
Dink gou terug aan die dag toe jy jou graad gekry het. Hoe wonderlik as jy ‘n mede-Matie kan help om dieselfde vreugde te ervaar.
Kan ons op jou ondersteuning staatmaak?

More articles

Die Universiteit Stellenbosch se befondsingsaansoeke is oop vanaf 1 Augustus 2023

“Ek het nie geweet dat jy só baie met ’n BSc-graad kan doen nie!”

Nelson Mandela-dag 2022 – “Doen wat jy kan, met wat jy het, waar jy ook al is”

Once a Matie, Always a Matie
Once a Matie, Always a Matie
  • Homecoming
    • Tuiskoms 2024
    • Tuiskoms 2023
    • Tuiskoms 2022
    • Tuiskoms 2020
  • Campaigns
    • 2021
      • Dekaansfonds: Regsfakulteit
      • Covid-19
      • Masked Masterpieces
      • Thank You
    • 2022
      • #Action4inclusion
      • BRIDGE THE GAP ANNUAL FUND
      • EindeGBV
      • Train4Fees
      • #SciMathus
      • Move4Food
    • 2023
      • Borskanker Bewustheids Maand
  • Chapters
    • Globale Maties Netwerk
  • Alumni Vlagskip-Programme
    • PreAlumni
    • Swan
    • Jong Alumni
  • Geleenthede
    • Alumni-interaksie Kalender
    • Geleenthede
  • Media
  • Video’s
  • Donate
    • Move4Food
    • Skenk
    • Impakverslag
  • Get informed
    • Alumni Clubhouse
    • Kontak
    • Raak ingelig
    • Matie Shop
    • Maties Wynklub
  • Vrywilligerswerk vir die US
  • Visit Sun.ac
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Maniere om te gee
    • #Move4Food
  • Kontak
  • English
  • Konvokasie

Stellenbosch
Private Bag X1
Matieland
South Africa

+27(0)21 808 9265
alumni@sun.ac.za

Facebook Linkedin Instagram Twitter

We are using cookies to give you the best experience on our website.

You can find out more about which cookies we are using or switch them off in .

Privacy Overview

This website uses cookies so that we can provide you with the best user experience possible. Cookie information is stored in your browser and performs functions such as recognising you when you return to our website and helping our team to understand which sections of the website you find most interesting and useful.

Strictly Necessary Cookies

Strictly Necessary Cookie should be enabled at all times so that we can save your preferences for cookie settings.

If you disable this cookie, we will not be able to save your preferences. This means that every time you visit this website you will need to enable or disable cookies again.

3rd Party Cookies

This website uses Google Analytics to collect anonymous information such as the number of visitors to the site, and the most popular pages.

Keeping this cookie enabled helps us to improve our website.

Please enable Strictly Necessary Cookies first so that we can save your preferences!