In wat hy beskryf as “ootmoedige erkenning” van sy navorsing oor geestesgesondheid, het dr Lebogang Phahladira, ʼn spesialis-psigiater en senior-dosent aan die Departement Psigiatrie van die Universiteit Stellenbosch, die Globale Skisofrenie-toekenning ontvang.
Volledige storie beskikbaar in Engels.