Skip to content
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Aanlyn Skenkings
    • Maniere om te gee
    • Tipes geskenke
  • Media
    • Video’s
  • Kontak
  • Konvokasie
    • Nominasies vir US Raad 2023
    • Konvokasie 2023
    • Konvokasie 2022
  • English
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Aanlyn Skenkings
    • Maniere om te gee
    • Tipes geskenke
  • Media
    • Video’s
  • Kontak
  • Konvokasie
    • Nominasies vir US Raad 2023
    • Konvokasie 2023
    • Konvokasie 2022
  • English

Menu

  • English
  • Afrikaans

Spyse vir die siel aan tafel in Jamestown

‘n Groep nagraadse studente van die Universiteit Stellenbosch (US) het onlangs met inwoners van Jamestown in Stellenbosch oor aandete in gesprek getree as deel van ‘n samewerkingsinisiatief deur die Sentrum vir Studentegemeenskappe (SSG) en die Senior Leef-omgewings kluster, in wat bekend staan as die ‘In Conversation’-gespreksreeks. Jamestown is een van die vele dorpies wat op die geografiese randjie van sentrale Stellenbosch geleë is.

Die gespreksreeks is ‘n konsep deur die Multikulturele Onderrigportefeulje van die SSG en groeperings binne die US.

Die doel van hierdie aandetes is om aan studente ‘n beter begrip te gee oor die geskiedenis van Stellenbosch en die aangrensende gemeenskappe, en om groter wisselwerking tussen die studente en die gemeenskappe te bewerkstellig. Die toenemende interaksie sal (hopelik) die uitdagings én die geleenthede onderstreep ten opsigte van ‘n meer geïntegreerde Stellenbosch-gemeenskap.

Die hart van hierdie inisiatief is die belangrike rol wat kos kan speel as ‘n “voertuig vir maatskaplike verandering”, aangesien dit mense bymekaar bring op ‘n manier wat min ander dinge kan, sê Anim Steel, direkteur van National Programs by die Food Project in Boston, VSA.

Sosio-ekonomiese verandering was ‘n herhalende tema tydens die aand. Gedurende elk van die etes word ‘n gasspreker vanuit die gemeenskap geïdentifiseer en genooi om te praat oor ‘n spesifieke onderwerp wat betrekking het op daardie gemeenskap. Vir die Jamestown-ete was die spreker Dale Simons, ‘n entrepreneur en direkteur van MiDO Technologies, ‘n kleinsakeonderneming gebaseer in die gemeenskap. MiDO verskaf “gemeenskapsgefokusde IT-oplossings” aan opvoedkundige instellings en openbare weldaadsorganisasies.

Simons het spesifiek gefokus op hoe die maatskappy “sosiale impak bevorder” deur die “digitale skeidsmuur” af te breek, en meer te deel oor die model wat MiDO Technologies gebou het om daardie gaping te oorbrug tussen jonk en oud, plaaslik en wêreldwyd, gedagte en aksie,  deur digitale vaardighede. Hy het ‘n praktiese oefening gedoen waar studente deel van ‘n span moes vorm en ‘n fiktiewe probleem rondom die oorbrugging van hierdie digitale skeidsmuur moes oplos.

Simons se trots in sy gemeenskap en die duidelikheid oor die toekoms van Jamestown was ‘n sentiment wat beaam is deur die res van die Jamestowners, wat almal baie gewillig was om hul gemeenskap se metamorfose van plaas tot dorpie tot die dorp wat dit tans is, te bespreek.

Die aanwesige studente het ook hul waardering vir die geleentheid om aan die gemeenskap se stories en ervarings blootgestel te word, uitgespreek, en dat hulle met ope arms deur die Jamestowners verwelkom is. Dit, sê hulle, het vir hulle ‘n hele nuwe perspektief van Jamestown gegee, veral aangesien die gemeenskap as ‘n tipe “menslike biblioteek” kon dien waar hulle ‘n skatkis van kennis kon optel en bande kon smee met die gemeenskap deur kos vir die siel, liggaam en gees.

More articles

US-verwelkomings-tydperk begin vandeesweek

Konvokasie: Buitengewone Vergadering

Baan die Weg na ‘n Blinker Toekoms

  • Homecoming
    • Tuiskoms 2023
    • Tuiskoms 2022
    • Tuiskoms 2020
  • Campaigns
    • 2021
      • Dekaansfonds: Regsfakulteit
      • Covid-19
      • Masked Masterpieces
      • Thank You
    • 2022
      • #Action4inclusion
      • BRIDGE THE GAP ANNUAL FUND
      • EindeGBV
      • Train4Fees
      • #SciMathus
      • Move4Food
  • Chapters
    • Globale Maties Netwerk
  • Alumni Vlagskip-Programme
    • PreAlumni
    • Swan
    • Jong Alumni
  • Geleenthede
    • Alumni-interaksie Kalender
    • Geleenthede
    • Maties Events
      • Annual Events
      • Verjaarsdae
      • Crest Talks
      • Maties Sports
      • Eweknie-fondswerwing
      • Openbare lesings
      • Koshuise
  • Donate
    • Skenk
    • Impakverslag
  • Get informed
    • Alumni Clubhouse
    • Kontak
    • Raak ingelig
    • Matie Shop
    • Maties Wynklub
  • Vrywilligerswerk vir die US
  • Visit Sun.ac
Once a Matie, Always a Matie
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Aanlyn Skenkings
    • Maniere om te gee
    • Tipes geskenke
  • Media
    • Video’s
  • Kontak
  • Konvokasie
    • Nominasies vir US Raad 2023
    • Konvokasie 2023
    • Konvokasie 2022
  • English

Stellenbosch
Private Bag X1
Matieland
South Africa

+27(0)21 808 9265 alumni@sun.ac.za

Facebook Linkedin Instagram Twitter

We are using cookies to give you the best experience on our website.

You can find out more about which cookies we are using or switch them off in .

Powered by Ultimate Auction
Privacy Overview

This website uses cookies so that we can provide you with the best user experience possible. Cookie information is stored in your browser and performs functions such as recognising you when you return to our website and helping our team to understand which sections of the website you find most interesting and useful.

Strictly Necessary Cookies

Strictly Necessary Cookie should be enabled at all times so that we can save your preferences for cookie settings.

If you disable this cookie, we will not be able to save your preferences. This means that every time you visit this website you will need to enable or disable cookies again.

3rd Party Cookies

This website uses Google Analytics to collect anonymous information such as the number of visitors to the site, and the most popular pages.

Keeping this cookie enabled helps us to improve our website.

Please enable Strictly Necessary Cookies first so that we can save your preferences!