Skip to content
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Maniere om te gee
    • #Move4Food
  • Kontak
  • English
  • Konvokasie
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Maniere om te gee
    • #Move4Food
  • Kontak
  • English
  • Konvokasie

Menu

  • English
  • Afrikaans

Nominasie: visepresident US-Konvokasie

KENNISGEWING AAN ALLE LEDE VAN DIE KONVOKASIE VAN UNIVERSITEIT STELLENBOSCH
NOMINASIES VIR VISEPRESIDENT VAN DIE KONVOKASIE

 

Ingevolge klousule 51 van die Statuut (2019), moet die konvokasie ‘n president, ‘n visepresident, ‘n sekretaris en twee ander lede uit Konvokasiegeledere kies wat deel uitmaak van die uitvoerende komitee.
 
Lede van die Konvokasie van die Universiteit Stellenbosch word hiermee uitgenooi om lede te benoem om vir ‘n termyn van drie (3) jaar[1] as Visepresident te dien nadat die vorige Visepresident uit die posisie bedank het. Die termyn van die nuut verkose Visepresident sal strek vanaf 18.10.2022 – 17.10.2025.
 
Lede van die Konvokasie word versoek om ingevolge die Prosedure vir die benoeming en verkiesing van die Uitvoerende Komitee van die Konvokasie (KLIK HIER), elektroniese nominasies in te dien vir geskikte kandidate om hierdie vakature te vul.
 
‘n Nominasievorm is HIER beskikbaar of kan van die Universiteit se webblad afgelaai word. Nominasies is oop vir 30 (dertig) dae en sluit op 22.9.2022.
 
‘n Lid kan deur een (1) voorsteller benoem word en vier (4) ander lede moet die benoeming sekondeer. Die nominasie moet vergesel word van ‘n verklaring deur die genomineerde dat hy /sy die nominasie aanvaar en hom/haar tot die verkiesingsreëls verbind, sowel as ‘n CV (opsioneel), en moet ‘n visiestelling van maksimum 100 woorde insluit. Nominasies moet voor of op die sluitingsdatum per e-pos aan verkiesings@sun.ac.za versend word.
 
Volgens klousule 47(1) van die Statuut (2019) is alle persone aan wie ‘n kwalifikasie by ‘n kongregasie van die Universiteit toegeken is, voltydse akademiese personeel van die Universiteit, voormalige voltydse akademiese personeel van die Universiteit wat die diens van die Universiteit verlaat het as gevolg daarvan dat hulle die aftree-ouderdom bereik het, lede van die Konvokasie en mag benoem word om in die uitvoerende komitee van die Konvokasie te dien. Lede soos gelys, kan ook as voorsteller optree en die benoeming sekondeer.

More articles

VGP lei Megan na mynwese

Daar is geen verbod op Afrikaans by die US nie – Prof Wim de Villiers

‘Netto-positiewe’ Matie wil Rhodes-beurs by Oxford gebruik om wêreld beter te maak

Once a Matie, Always a Matie
Once a Matie, Always a Matie
  • Homecoming
    • Tuiskoms 2024
    • Tuiskoms 2023
    • Tuiskoms 2022
    • Tuiskoms 2020
  • Campaigns
    • 2021
      • Dekaansfonds: Regsfakulteit
      • Covid-19
      • Masked Masterpieces
      • Thank You
    • 2022
      • #Action4inclusion
      • BRIDGE THE GAP ANNUAL FUND
      • EindeGBV
      • Train4Fees
      • #SciMathus
      • Move4Food
    • 2023
      • Borskanker Bewustheids Maand
  • Chapters
    • Globale Maties Netwerk
  • Alumni Vlagskip-Programme
    • PreAlumni
    • Swan
    • Jong Alumni
  • Geleenthede
    • Alumni-interaksie Kalender
    • Geleenthede
  • Media
  • Video’s
  • Donate
    • Move4Food
    • Skenk
    • Impakverslag
  • Get informed
    • Alumni Clubhouse
    • Kontak
    • Raak ingelig
    • Matie Shop
    • Maties Wynklub
  • Vrywilligerswerk vir die US
  • Visit Sun.ac
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Maniere om te gee
    • #Move4Food
  • Kontak
  • English
  • Konvokasie

Stellenbosch
Private Bag X1
Matieland
South Africa

+27(0)21 808 9265
alumni@sun.ac.za

Facebook Linkedin Instagram Twitter

We are using cookies to give you the best experience on our website.

You can find out more about which cookies we are using or switch them off in .

Privacy Overview

This website uses cookies so that we can provide you with the best user experience possible. Cookie information is stored in your browser and performs functions such as recognising you when you return to our website and helping our team to understand which sections of the website you find most interesting and useful.

Strictly Necessary Cookies

Strictly Necessary Cookie should be enabled at all times so that we can save your preferences for cookie settings.

If you disable this cookie, we will not be able to save your preferences. This means that every time you visit this website you will need to enable or disable cookies again.

3rd Party Cookies

This website uses Google Analytics to collect anonymous information such as the number of visitors to the site, and the most popular pages.

Keeping this cookie enabled helps us to improve our website.

Please enable Strictly Necessary Cookies first so that we can save your preferences!