Skip to content
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Aanlyn Skenkings
    • Maniere om te gee
    • Tipes geskenke
  • Media
    • Video’s
  • Kontak
  • Konvokasie
    • Nominasies vir US Raad 2023
    • Konvokasie 2023
    • Konvokasie 2022
  • English
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Aanlyn Skenkings
    • Maniere om te gee
    • Tipes geskenke
  • Media
    • Video’s
  • Kontak
  • Konvokasie
    • Nominasies vir US Raad 2023
    • Konvokasie 2023
    • Konvokasie 2022
  • English

Menu

  • English
  • Afrikaans

US klim verskeie plekke op wêreld-reputasieranglys

Die feit dat die Universiteit Stellenbosch (US) se globale statuur besig is om toe te neem, is verder versterk met die aankondiging van die jongste Times Higher Education (THE) wêreldreputasieranglys vir universiteite.

Die US, wat in die tweede plek vir Suid-Afrikaanse universiteite op die lys verskyn, het van 408 tot 351 op die ranglys verbeter.

Die 2022 THE-wêreldreputasieranglys vir universiteite is gegrond op die wêreld se grootste meningsopname onder uitgenooide senior gepubliseerde akademici. Vakkundiges word gevra om nie meer nie as 15 universiteite aan te wys wat hulle glo die beste vir navorsing en onderrig in hulle vakgebied is.

Die akademiese reputasiemeningsopname, wat in 12 tale beskikbaar is, gebruik data van die Verenigde Nasies as ‘n riglyn om te verseker dat die reaksiedekking so verteenwoordigend moontlik van vakkundiges wêreldwyd is. ‘n Vraelys teiken net ervare, gepubliseerde vakkundiges wat hulle siening bied oor uitnemendheid in navorsing en onderrig in hulle vakgebiede en by instellings wat hulle goed ken.

Die 2022-ranglys is gegrond op ‘n opname wat tussen November 2021 and Februarie 2022 gedoen is en wat altesame 29 606 response uit 159 lande opgelewer het.

Wat die kriteria in die wêreldreputasieranglys aan betref, het die Universiteit meer algehele stemme ontvang, en het ook beter gevaar in navorsingsrang en -stemme en in onderrigrang en -stemme.

Prof Hester Klopper, Viserektor: Strategie, Globale en Korporatiewe Sake, sê die Universiteit se algemene verbetering op die THE-wêreldreputasieranglys vir 2022 dien as ‘n verdere bewys daarvan dat die instelling al hoe meer as een van die wêreld se voorste navorsingsintensiewe universiteite beskou kan word. “Hierdie spesifieke ranglys is spesiaal aangesien dit op die mening van sommige van die wêreld se mees gesiene vakkundiges fokus. Om op hierdie manier erken te word, gee verdere stukrag aan die instelling se visie om as Afrika se voorste navorsingsintensiewe universiteit erken te word wat wêreldwyd as uitnemend, inklusief en innoverend beskou word en kennis in diens van die samelewing bevorder.”

Die Harvard-universiteit verskyn vir die 12de agtereenvolgende jaar heel bo aan die lys, en die VSA is met 56 instellings steeds die land wat die beste verteenwoordig word op die lys. Die top tien word oorheers deur Amerikaanse en Britse universiteite, met China se Tsinghua-universiteit wat die enigste uitsondering is en tot die negende plek gestyg het, en Japan se Universiteit van Tokio, wat drie plekke geklim het en tiende is op die lys.

More articles

Gryp elke geleentheid aan, sê forensiese deskundige

Viwe Kobokana – “Jou eie behoeftes is ook belangrik”

Konvokasie: Verkiesing van Raadslid

  • Homecoming
    • Tuiskoms 2023
    • Tuiskoms 2022
    • Tuiskoms 2020
  • Campaigns
    • 2021
      • Dekaansfonds: Regsfakulteit
      • Covid-19
      • Masked Masterpieces
      • Thank You
    • 2022
      • #Action4inclusion
      • BRIDGE THE GAP ANNUAL FUND
      • EindeGBV
      • Train4Fees
      • #SciMathus
      • Move4Food
  • Chapters
    • Globale Maties Netwerk
  • Alumni Vlagskip-Programme
    • PreAlumni
    • Swan
    • Jong Alumni
  • Geleenthede
    • Alumni-interaksie Kalender
    • Geleenthede
    • Maties Events
      • Annual Events
      • Verjaarsdae
      • Crest Talks
      • Maties Sports
      • Eweknie-fondswerwing
      • Openbare lesings
      • Koshuise
  • Donate
    • Skenk
    • Impakverslag
  • Get informed
    • Alumni Clubhouse
    • Kontak
    • Raak ingelig
    • Matie Shop
    • Maties Wynklub
  • Vrywilligerswerk vir die US
  • Visit Sun.ac
Once a Matie, Always a Matie
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Aanlyn Skenkings
    • Maniere om te gee
    • Tipes geskenke
  • Media
    • Video’s
  • Kontak
  • Konvokasie
    • Nominasies vir US Raad 2023
    • Konvokasie 2023
    • Konvokasie 2022
  • English

Stellenbosch
Private Bag X1
Matieland
South Africa

+27(0)21 808 9265 alumni@sun.ac.za

Facebook Linkedin Instagram Twitter

We are using cookies to give you the best experience on our website.

You can find out more about which cookies we are using or switch them off in .

Powered by Ultimate Auction
Privacy Overview

This website uses cookies so that we can provide you with the best user experience possible. Cookie information is stored in your browser and performs functions such as recognising you when you return to our website and helping our team to understand which sections of the website you find most interesting and useful.

Strictly Necessary Cookies

Strictly Necessary Cookie should be enabled at all times so that we can save your preferences for cookie settings.

If you disable this cookie, we will not be able to save your preferences. This means that every time you visit this website you will need to enable or disable cookies again.

3rd Party Cookies

This website uses Google Analytics to collect anonymous information such as the number of visitors to the site, and the most popular pages.

Keeping this cookie enabled helps us to improve our website.

Please enable Strictly Necessary Cookies first so that we can save your preferences!