Skip to content
<\/i>","library":"fa-solid"}}" data-widget_type="nav-menu.default">
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Maniere om te gee
    • #Move4Food
  • Kontak
  • English
  • Konvokasie
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Maniere om te gee
    • #Move4Food
  • Kontak
  • English
  • Konvokasie

Menu

  • English
  • Afrikaans

US se rassisme-ondersoek onderweg ná aanvanklike skorsing

Die Universiteit Stellenbosch (US) veroordeel die voorval by Huis Marais, wat klaarblyklik deur rassistiese en vernietigende gedrag aangevuur is, ten sterkste. Die Universiteit heg groot waarde aan respek, deernis, billikheid, verantwoordbaarheid en uitnemendheid in ál sy interaksies en optrede. Daarom het die leiers van die instelling so spoedig moontlik opgetree om individuele waardigheid en die institusionele kultuur van inklusiwiteit te beskerm. Die skokkende voorval by Huis Marais wat op die selfoonvideo te sien is, is geheel en al onaanvaarbaar.

Die beweerde oortreder is Maandag by die vroegste moontlike geleentheid uit die Universiteit geskors en van Huis Marais uitgesluit, hangende die volledige dog flink ondersoek wat tans aan die gang is. Hoewel die ondersoek dringende aandag ontvang, is dit steeds noodsaaklik dat behoorlike prosedures en oorsigbestuursprosesse gevolg word. Dít sal ‘n afdoende uitkoms verseker op grond waarvan die wet in sy volle omvang sowel as die Universiteit se oorsigbestuursregulasies toegepas sal kan word. Permanente skorsing en/of strafregtelike aanklagte is moontlike uitkomste na gelang van wat die ondersoek bevind.

Ondanks die Universiteit se sterk veroordeling van enige voorval wat deur rassisme aangevuur word, tesame met die erge en verstaanbare openbare verontwaardiging, moet die saak volgens regsvoorskrifte hanteer word om ‘n ten volle verdedigbare uitkoms te verkry. Die finale uitkoms moet ‘n presedent skep om enige toekomstige herhaling van bewese skendings van die reg op persoonlike menswaardigheid op die US-kampus te verhoed.

Die saak geniet voorrang, en ‘n finale uitkoms word in die volgende paar dae verwag, waarna verdere mediaverklarings en -skakeling moontlik sal wees.

Die Universiteit Stellenbosch is daartoe verbind om die slagoffer van die voorval met toerusting en voorligting by te staan om seker te maak dat sy akademiese vordering nie deur die voorval geraak word nie.

Let asseblief daarop dat verdere kommunikasie sal volg sodra nuwe feite oor die ondersoek aan die lig kom en bekend gemaak kan word.

More articles

Maties-kenner spandokter vir Spar Proteas Netbalspan

Matie ontvang medalje vir dapperheid in Londen

Once a Matie, Always a Matie
Once a Matie, Always a Matie
  • Homecoming
    • Tuiskoms 2024
    • Tuiskoms 2023
    • Tuiskoms 2022
    • Tuiskoms 2020
  • Campaigns
    • 2021
      • Dekaansfonds: Regsfakulteit
      • Covid-19
      • Masked Masterpieces
      • Thank You
    • 2022
      • #Action4inclusion
      • BRIDGE THE GAP ANNUAL FUND
      • EindeGBV
      • Train4Fees
      • #SciMathus
      • Move4Food
    • 2023
      • Borskanker Bewustheids Maand
  • Chapters
    • Globale Maties Netwerk
  • Alumni Vlagskip-Programme
    • PreAlumni
    • Swan
    • Jong Alumni
  • Geleenthede
    • Alumni-interaksie Kalender
    • Geleenthede
  • Media
  • Video’s
  • Donate
    • Move4Food
    • Skenk
    • Impakverslag
  • Get informed
    • Alumni Clubhouse
    • Kontak
    • Raak ingelig
    • Matie Shop
    • Maties Wynklub
  • Vrywilligerswerk vir die US
  • Visit Sun.ac
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Maniere om te gee
    • #Move4Food
  • Kontak
  • English
  • Konvokasie

Stellenbosch
Private Bag X1
Matieland
South Africa

+27(0)21 808 9265
alumni@sun.ac.za

Facebook Linkedin Instagram Twitter

We are using cookies to give you the best experience on our website.

You can find out more about which cookies we are using or switch them off in .

Privacy Overview

This website uses cookies so that we can provide you with the best user experience possible. Cookie information is stored in your browser and performs functions such as recognising you when you return to our website and helping our team to understand which sections of the website you find most interesting and useful.

Strictly Necessary Cookies

Strictly Necessary Cookie should be enabled at all times so that we can save your preferences for cookie settings.

If you disable this cookie, we will not be able to save your preferences. This means that every time you visit this website you will need to enable or disable cookies again.

3rd Party Cookies

This website uses Google Analytics to collect anonymous information such as the number of visitors to the site, and the most popular pages.

Keeping this cookie enabled helps us to improve our website.

Please enable Strictly Necessary Cookies first so that we can save your preferences!