Wêreldvoedseldag word jaarliks op 16 Oktober gevier. In meningsartikels vir die media beklemtoon kenners aan die Universiteit Stellenbosch die belangrikheid van volhoubare voedingstelsels om hongersnood en wanvoeding te bekamp. Klik op die skakels hier onder om die vertaalde weergawes van die artikels te lees.

​Foto deur Yelena Odintsova by Pexels