Skip to content
  • Tuis
  • Matie shop
  • Maties Connect
  • Media
  • Kontak
  • Vir meer inligting oor COVID-19 Klik hier
  • English
Menu
  • Tuis
  • Matie shop
  • Maties Connect
  • Media
  • Kontak
  • Vir meer inligting oor COVID-19 Klik hier
  • English

Menu

  • English
  • Afrikaans

Winterkoue en witwarm taalnavorsing

Honneursstudente in die Departement Afrikaans en Nederlands het ‘n mini-kongres bygewoon waar vele navorsingsvelde betrek is en ‘n hele paar navorsingsloopbane begin het.

Die Departement Afrikaans en Nederlands se 19 honneursstudente het Maandag 1 Augustus tydens ‘n mini-kongres by Stias voordragte gedoen van hulle vordering met hulle groot navorsingswerkstukke.

Diskoersanalise, leksikografie, letterkunde, redigering, taaltegnologie, taalverwerwing, tolking en vertaling het almal deur die loop van die dag aan bod gekom. Onderwerpe het ‘n kritiese ondersoek na die bruikbaarheid van ‘n werkboek vir Afrikaans eerste addisionele taal, ‘n skisoanalitiese beskouing van Marlene van Niekerk se Kaar (2013), ‘n ondersoek na hervertaling in Frans, ‘n vergelykende ondersoek na die akkuraatheid van YouTube se selfgegenereerde onderskrifte, en die toepassing en evaluering van riglyne vir praktiese akademiese redigering ingesluit.

Twee van die aanbieders, wat albei in die onderwys werk, het via Teams uit Makhanda by die verrigtinge aangesluit.

Die navorsing wat die studente vir hulle honneurswerkstukke doen, vorm dikwels ‘n voorstudie vir latere MA- en PhD-navorsing. En vir heelparty van die huidige honneursklas is Maandag se mini-kongres maar net die eerste van vele suksesvolle navorsingsvoordragte.

More articles

Lewer inset op hersiene US-taalbeleid teen 12 April 2021

In gesprek met Patience Badze

Hombré: 2021 Reünie

  • Tuiskoms
    • Tuiskoms 2022
    • Tuiskoms 2020
  • Veldtogte
    • Dekaansfonds: Regsfakulteit
    • Covid-19 Hulpfondse
    • Train4Fees
    • Masked Masterpieces
    • Move4Food
    • #Action4inclusion
    • #SciMathus
    • BRIDGE THE GAP ANNUAL FUND
    • Dankie
  • Hubs & Clubs
    • VSA
    • VK
    • Noord-Amerika
    • Namibië
    • Londen
    • KwaZulu Natal
    • Ierland
    • Hongkong
    • Gauteng
    • Europa
    • Kanada
    • Breëriviervallei
  • Alumni Vlagskip-Programme
    • PreAlumni
    • Swan
    • Jong Alumni
  • Geleenthede
    • Alumni-interaksie Kalender
    • Geleenthede
    • Maties Geleenthede
      • Maties Sport
      • Jaarlikse gebeure
      • Crest Talks
      • Openbare lesings
      • Verjaarsdae
      • Koshuise
      • Eweknie-fondswerwing
  • Konvokasie
  • Vrywilligheid
  • Skenk
    • Skenk
    • Impakverslag
  • Alumni Clubhouse
  • Maties Wynklub
Once a Matie, Always a Matie
  • Tuis
  • Matie shop
  • Maties Connect
  • Media
  • Kontak
  • Vir meer inligting oor COVID-19 Klik hier
  • English

Stellenbosch
Private Bag X1
Matieland
South Africa

+27(0)21 808 9265 alumni@sun.ac.za

Facebook Linkedin Instagram Twitter

We are using cookies to give you the best experience on our website.

You can find out more about which cookies we are using or switch them off in settings.

Privacy Overview

This website uses cookies so that we can provide you with the best user experience possible. Cookie information is stored in your browser and performs functions such as recognising you when you return to our website and helping our team to understand which sections of the website you find most interesting and useful.

Strictly Necessary Cookies

Strictly Necessary Cookie should be enabled at all times so that we can save your preferences for cookie settings.

If you disable this cookie, we will not be able to save your preferences. This means that every time you visit this website you will need to enable or disable cookies again.

3rd Party Cookies

This website uses Google Analytics to collect anonymous information such as the number of visitors to the site, and the most popular pages.

Keeping this cookie enabled helps us to improve our website.

Please enable Strictly Necessary Cookies first so that we can save your preferences!