Skip to content
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Maniere om te gee
    • #Move4Food
  • Kontak
  • English
  • Konvokasie
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Maniere om te gee
    • #Move4Food
  • Kontak
  • English
  • Konvokasie

Menu

  • English
  • Afrikaans

Bonang Mohale: Die kragbron agter suksesvolle maatskappye

Hy is ’n kragbron en leierskap-ghoeroe agter die groei van sommige groot Suid-Afrikaanse en multinasionale maatskappye en op 1 Maart 2019 sal Bonang Mohale, HUB van Business Leadership South Africa (BLSA), sy kennis en kundigheid met ons alumni deel. Sy praatjie, met die Universiteit Stellenbosch Bestuurskool en Universiteit Stellenbosch Alumni-betrekkinge Kantoor as mede-gashere, is getiteld: Sal die Suid-Afrikaanse ekonomie ooit herstel? Nuwe rolle vir besighede in die Suid-Afrikaanse openbare sfeer.

Mohale is bekend vir sy opbou van uitgebreide ondervinding in verskeie leierskapsrolle, insluitend as Vise-President en Voorsitter van Shell downstream South Africa (Edms.) Bpk., Shell South Africa Refinery (Edms.) Bpk. en die South African Petroleum Refinery. By Shell Suid-Afrika was hy in beheer van wêreldwye olie-, chemiese, lugvaart-, en mariene en smeermiddel-ondernemings. Terselfdertyd was hy operasioneel verantwoordelik vir kleinhandel, brandstowwe en bitumen, voorraad en verspreidingstipe ondernemings, insluitend Finansies, Regsafdeling, Menslike Hulpbronne, Veiligheid en Transformasie. Hy was ook die Besturende Direkteur van OTIS, die grootste en oudste hysbakmaatskappy in die wêreld, en die HUB van die geïntegreerde fasiliteitsbestuursmaatskappy Drake & Scull FM SA (Edms.) Bpk.

Mohale was vir meer as 33 jaar By die Black Management Forum (BMF) betrokke en sedert die 1980’s was hy ‘n uitgesproke en aktiewe voorstander van transformasie. Hy het verskeie toekennings ontvang ter erkenning van die bydrae wat hy gemaak het tot die besigheidswêreld en die opbou van Suid-Afrika. Dit sluit in, onder andere, die Momentum Vriendskapsbaadjie as die eerste Suid-Afrikaanse Nasiebou-kampioen in 2015 en die Land en SAOG Streek Titaan Nasiebou-toekenning in die 2014 CEO tydskrif-toekennings. In 2001 het hy die Presidensiële Toekenning ontvang vir Diensbaarheid aan die Suid-Afrikaanse Bedryf en die Ekonomiese Bemagtiging van Voorheen Benadeelde Individue.

Mohale se praatjie word by die Century City Konferensie Sentrum aangebied waar registrasie om 08:00 begin. Die praatjie begin om 09:00. Dit word gratis aangebied, maar sitplekke is beperk, so maak seker dat jy so gou moontlik jou sitplek bespreek.

More articles

FGGW-psigiater erken vir baanbrekersnavorsing oor skisofrenie

Lewer inset op hersiene US-taalbeleid teen 12 April 2021

Stellenbosch Alumni gereed vir Cape Epic vir #Move4Food

Once a Matie, Always a Matie
  • Homecoming
    • Tuiskoms 2024
    • Tuiskoms 2023
    • Tuiskoms 2022
    • Tuiskoms 2020
  • Campaigns
    • 2021
      • Dekaansfonds: Regsfakulteit
      • Covid-19
      • Masked Masterpieces
      • Thank You
    • 2022
      • #Action4inclusion
      • BRIDGE THE GAP ANNUAL FUND
      • EindeGBV
      • Train4Fees
      • #SciMathus
      • Move4Food
    • 2023
      • Borskanker Bewustheids Maand
  • Chapters
    • Globale Maties Netwerk
  • Alumni Vlagskip-Programme
    • PreAlumni
    • Swan
    • Jong Alumni
  • Geleenthede
    • Alumni-interaksie Kalender
    • Geleenthede
  • Media
  • Video’s
  • Donate
    • Move4Food
    • Skenk
    • Impakverslag
  • Get informed
    • Alumni Clubhouse
    • Kontak
    • Raak ingelig
    • Matie Shop
    • Maties Wynklub
  • Vrywilligerswerk vir die US
  • Visit Sun.ac
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Maniere om te gee
    • #Move4Food
  • Kontak
  • English
  • Konvokasie

Stellenbosch
Private Bag X1
Matieland
South Africa

+27(0)21 808 9265
alumni@sun.ac.za

Facebook Linkedin Instagram Twitter

We are using cookies to give you the best experience on our website.

You can find out more about which cookies we are using or switch them off in .

Privacy Overview

This website uses cookies so that we can provide you with the best user experience possible. Cookie information is stored in your browser and performs functions such as recognising you when you return to our website and helping our team to understand which sections of the website you find most interesting and useful.

Strictly Necessary Cookies

Strictly Necessary Cookie should be enabled at all times so that we can save your preferences for cookie settings.

Analytics

This website uses Google Analytics to collect anonymous information such as the number of visitors to the site, and the most popular pages.

Keeping this cookie enabled helps us to improve our website.