Beste oudstudent van die Departement Joernalistiek,
Ons deel graag die jongste uitgawe van ons alumni-nuusbrief met jou.
KLIK HIER OM TE LEES.
Ons hoop jy sal dit geniet om te lees van alles wat ons vanjaar in Crozierstraat besig gehou het, en om uit te vind waar jou mede-studente uit afgelope jare hul tans bevind.
Ons vier graag die prestasies en mylpale van ons alumni. Laat ons asseblief weet van enige interessante nuus om in te sluit in toekomstige uitgawes deur ‘n e-pos te stuur aan journalism@sun.ac.za.
Ons sien uit daarna om in verbinding te bly in 2024.