Skip to content
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Aanlyn Skenkings
    • Maniere om te gee
    • Tipes geskenke
  • Media
  • Kontak
  • Visit Sun.ac
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Aanlyn Skenkings
    • Maniere om te gee
    • Tipes geskenke
  • Media
  • Kontak
  • Visit Sun.ac

Menu

  • Afrikaans

Maambele Khosa – Veilige vroulike vervoer

Die byvoeglilke naamwoorde ding mee wanneer ‘n mens probeer om Maambele Khosa te beskryf, maar briljant, beskeie en gebalanseerd kom by ‘n mens op.

Oorspronklik van die plattelandse dorpie Tiyani Magoro in Limpopo, het Maambele haar studies agt jaar gelede aan die Universiteit Stellenbosch (US) begin met ‘n BSc in GeoInformatika. Daarna het ‘n nagraadse diploma in bemarking gevolg.

“Ek was nog altyd ‘n entrepreneur in murg en been.”

Sy is tans besig om ‘n MPhil in Navorsingsbestuur en -evaluasie aan die US te voltooi.

Hierdie alumna, onder andere, het SheCab – die unieke vervoerdiens vir vroue deur vroue, ‘n baken van veiligheid in en om Stellenbosch – een “lukrake middag” gestig.

“Gedurende Covid-tyd moes ek huis toe vlieg. Omdat dit so stil was op die paaie moes ek, behalwe vlugte bespreek, ook nadink oor hoe ek veilig by die lughawe sou kom. Dis nie ver van Stellenbosch nie, maar dis lank genoeg as jy nie veilig voel of nie aanklank by jou bestuurder vind nie.”

Gevalle van diefstal, geslagsgebaseerde geweld teen en die roof van vroue wat van bekende vervoerdienste gebruik gemaak het, het haar aan die dink gesit.

“Ek kan nie almal beskerm nie, maar ek kan wel ‘n verskil maak waar ek my bevind. Ek het aan ‘n vervoerdiens slegs vir vroue gedink, waar ek naweke hul bestuurder kon wees – die vrou wat die Stellenbosch-omgewing so goed ken. Interessant genoeg was die aanvraag baie groot, en ek moes derhalwe ‘n span vroulike bestuurders kry om in daardie behoefte te voorsien. Dít is hoe hierdie beweging, hierdie platform, gebore is.”

Die span bestaan uit 10 deeltydse vroulike administrateurs en bestuurders. Hulle werk buigsame ure en los mekaar daagliks af terwyl hulle vroue van en na Stellenbosch pendel. Maambele sluit naweke by hulle aan. Sedert die meeste van die spanlede studente is, was dit baie belangrik vir Maambele dat die span sogenaamde “sagte” vaardighede moes aanleer, soos tydsbestuur en kommunikasie.

Gevra hoe sy die ewewig hou tussen studentwees, voltydse werk en om so ‘n platform te bestuur, sê sy dat sy glad nie aan balans glo nie. In stede daarvan beoefen sy goeie tydsbestuur en prioritisering. Selfversorging is ook belangrik, en sy moes leer om nee te sê.

“Van die moeilike dinge vir ontluikende entrepreneurs is om te leer om uit te kontrakteer. ‘n Mens moet leer jy kan nie alles perfek doen nie, maar dat daar ander daarbuite is wat kan doen wat jy nie kan nie,” sê sy.

“Dit is ook moeilik om ‘n onderneming te bou en terselfdertyd jou vinger op veranderende sake-seisoene te hou. My raad aan ander opkomende entrepreneurs is om voort te gaan en hul onderneming te begin; hou dan aan om hard te werk, en bly relevant.”

Laastens sê sy dat dit eensaam kan wees om ‘n entrepreneur te wees. “Die weg na entrepreneurskap is ‘n eensame ontdekkingsreis. Dit is daarom belangrik dat jy jouself met ander entrepreneurs omring. Neem die liefde en ondersteuning in van familie en vriende.”

More articles

Maties stel hul kunswerke ten toon by nuwe Alumni-klubhuis

#EndGBV: Só halt sy geweld teen vroue en kinders

Jazz-uitvoering ten bate van #Action4Inclusion

  • Homecoming
    • huis kom
    • Tuiskoms 2020
  • Campaigns
    • 2021
      • Dekaansfonds: Regsfakulteit
      • Covid-19
      • Masked Masterpieces
      • Thank You
    • 2022
      • #Action4inclusion
      • BRIDGE THE GAP ANNUAL FUND
      • EindeGBV
      • Train4Fees
      • #SciMathus
      • Move4Food
  • Hubs & Clubs
    • VSA
    • VK
    • Noord-Amerika
    • Namibië
    • Londen
    • KwaZulu Natal
    • Ierland
    • Hongkong
    • Gauteng
    • Europa
    • Kanada
    • Breëriviervallei
  • Alumni Vlagskip-Programme
    • PreAlumni
    • Swan
    • Jong Alumni
  • Geleenthede
    • Alumni-interaksie Kalender
    • Geleenthede
    • Maties Events
      • Annual Events
      • Verjaarsdae
      • Crest Talks
      • Maties Sports
      • Eweknie-fondswerwing
      • Openbare lesings
      • Koshuise
  • Convocation
    • Konvokasie
    • Konvokasie 2022
  • Donate
    • Skenk
    • Impakverslag
  • Get informed
    • Alumni Clubhouse
    • Kontak
    • Raak ingelig
    • Matie Shop
    • Maties Wynklub
  • Vrywilligerswerk vir die US
Once a Matie, Always a Matie
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Aanlyn Skenkings
    • Maniere om te gee
    • Tipes geskenke
  • Media
  • Kontak
  • Visit Sun.ac

Stellenbosch
Private Bag X1
Matieland
South Africa

+27(0)21 808 9265 alumni@sun.ac.za

Facebook Linkedin Instagram Twitter

We are using cookies to give you the best experience on our website.

You can find out more about which cookies we are using or switch them off in settings.

Powered by Ultimate Auction
Privacy Overview

This website uses cookies so that we can provide you with the best user experience possible. Cookie information is stored in your browser and performs functions such as recognising you when you return to our website and helping our team to understand which sections of the website you find most interesting and useful.

Strictly Necessary Cookies

Strictly Necessary Cookie should be enabled at all times so that we can save your preferences for cookie settings.

If you disable this cookie, we will not be able to save your preferences. This means that every time you visit this website you will need to enable or disable cookies again.

3rd Party Cookies

This website uses Google Analytics to collect anonymous information such as the number of visitors to the site, and the most popular pages.

Keeping this cookie enabled helps us to improve our website.

Please enable Strictly Necessary Cookies first so that we can save your preferences!