Skip to content
<\/i>","library":"fa-solid"}}" data-widget_type="nav-menu.default">
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Maniere om te gee
    • #Move4Food
  • Kontak
  • English
  • Konvokasie
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Maniere om te gee
    • #Move4Food
  • Kontak
  • English
  • Konvokasie

Menu

  • English
  • Afrikaans

#MaroenMaandae: Kom wys jou Matie-gees!

Neem deel aan #MaroenMaandae.

Die Afdeling Ontwikkeling en Alumnibetrekkinge in samewerking met Maties Sport, vra personeel, studente en alumni om ons manne in maroen tydens die Varsitybeker-toernooi te ondersteun, en terselfdertyd ook hul deel vir die studentegemeenskap te doen.

“Al wat jy hoef te doen om deel van die #MaroenMaandae-beweging te word is om jou maroen Maties-t-hemp, hoodie of frokkie te kry, dit elke Maandag vir die duur van die Varsitybeker-toernooi te dra en ‘n skenking te maak aan die Universiteit se Jaarfonds, Bridge the Gap,” sê Viwe Benxa, Alumnibetrekkinge-koördineerder.

Die Universiteit samel fondse in vir verskeie inisiatiewe onder die vaandel van Bridge the Gap, wat daarop gemik is om die struikelblokke wat Maties verhoed om ‘n betekenisvolle studente-ervaring te geniet en daardie gesogte graad te behaal, uit die weg te ruim. Die inisiatiewe sluit in #Move4Food, die Tygerberg Pantry-projek, #Action4Inclusion, #GradMe, #Zim4Zim, #EndPeriodPoverty, #MatiesHaveDrive en Caught in the Middle.

Klik hier om meer oor die Jaarfonds te lees.

“Dit is ‘n wen-wen situasie,” voeg Benxa by. “Jy kan goed lyk in jou maroen, die Maties-gees ervaar, uitmuntende rugby geniet, en studente help wat so baie struikelblokke op hul pad na sukses teëkom.”

Die Universiteit Stellenbosch se Maties Rugby-span het hul 2022 Varsitybeker-veldtog op Maandag 14 Februarie op ‘n wennoot afgeskop toe hulle die verdedigende kampioene Tuks op hul tuisveld geklop het. Op Maandag 21 Februarie het die maroenmasjien egter hul wedstryd teen die Universiteit van Vrystaat by Shimlapark verloor.

Jy kan beslis nie Span Maties se volgende wedstryd misloop nie. Dit is ‘n tuiswedstryd teen Ikeys by die Danie Craven-stadion. Maak seker jy koop jou Varsitybeker-kaartjies hier. Onthou ook om die BTG webwerf te besoek vir al die maklike opsies om te skenk.

Varsitybeker-wedstrydlys

Maandag 28 Februarie, 19:00 FNB Maties vs FNB Wits | Danie Craven-stadion

Maandag 7 Maart, 19:00 FNB Maties vs FNB UJ | Danie Craven-stadion

Maandag 14 Maart, 19:00 FNB CUT vs FNB Maties | CUT Rugby-stadion

Maandag 21 Maart, 19:00 FNB Maties vs FNB NWU | Danie Craven-stadion | TV

Maandag 28 Maart, 19:00 FNB UCT vs FNB Maties | UK Rugbyvelde | TV

Maandag 4 April, 19:00 FNB Maties vs FNB Madibaz | Danie Craven-stadion

Maandag 11 April, 19:00 FNB Maties vs FNB UWK | Danie Craven-stadion

Vir die ondersteuners wat nie die wedstryde kan bywoon nie, besoek die Varsitybeker-webwerf https://www.varsitycup.co.za/ vir die nuutste uitslae, kyk verskeie wedstryde op SuperSport en plaas jou #MaroenMaandae-foto’s op Maties Sport en Stellenbosch Alumni se sosiale media kanale.

  • Facebook – Stellenbosch Alumni / SUMatiesSport
  • Instagram – @MatiesAlumni / @matiessport
  • Twitter – @SU_Alumni / @MatiesSport
  • Sluit aan by Maties Connect: https://matiesconnect.com/

More articles

”n Geleentheid om ‘n verskil te maak’

Maambele Khosa – Veilige vroulike vervoer

Voorskoolse leerder samel geld in vir Maties se #Train4Fees-veldtog

Once a Matie, Always a Matie
Once a Matie, Always a Matie
  • Homecoming
    • Tuiskoms 2024
    • Tuiskoms 2023
    • Tuiskoms 2022
    • Tuiskoms 2020
  • Campaigns
    • 2021
      • Dekaansfonds: Regsfakulteit
      • Covid-19
      • Masked Masterpieces
      • Thank You
    • 2022
      • #Action4inclusion
      • BRIDGE THE GAP ANNUAL FUND
      • EindeGBV
      • Train4Fees
      • #SciMathus
      • Move4Food
    • 2023
      • Borskanker Bewustheids Maand
  • Chapters
    • Globale Maties Netwerk
  • Alumni Vlagskip-Programme
    • PreAlumni
    • Swan
    • Jong Alumni
  • Geleenthede
    • Alumni-interaksie Kalender
    • Geleenthede
  • Media
  • Video’s
  • Donate
    • Move4Food
    • Skenk
    • Impakverslag
  • Get informed
    • Alumni Clubhouse
    • Kontak
    • Raak ingelig
    • Matie Shop
    • Maties Wynklub
  • Vrywilligerswerk vir die US
  • Visit Sun.ac
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Maniere om te gee
    • #Move4Food
  • Kontak
  • English
  • Konvokasie

Stellenbosch
Private Bag X1
Matieland
South Africa

+27(0)21 808 9265
alumni@sun.ac.za

Facebook Linkedin Instagram Twitter

We are using cookies to give you the best experience on our website.

You can find out more about which cookies we are using or switch them off in .

Privacy Overview

This website uses cookies so that we can provide you with the best user experience possible. Cookie information is stored in your browser and performs functions such as recognising you when you return to our website and helping our team to understand which sections of the website you find most interesting and useful.

Strictly Necessary Cookies

Strictly Necessary Cookie should be enabled at all times so that we can save your preferences for cookie settings.

If you disable this cookie, we will not be able to save your preferences. This means that every time you visit this website you will need to enable or disable cookies again.

3rd Party Cookies

This website uses Google Analytics to collect anonymous information such as the number of visitors to the site, and the most popular pages.

Keeping this cookie enabled helps us to improve our website.

Please enable Strictly Necessary Cookies first so that we can save your preferences!