Skip to content
<\/i>","library":"fa-solid"}}" data-widget_type="nav-menu.default">
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Maniere om te gee
    • #Move4Food
  • Kontak
  • English
  • Konvokasie
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Maniere om te gee
    • #Move4Food
  • Kontak
  • English
  • Konvokasie

Menu

  • English
  • Afrikaans

Matieland Konsert is hoogtepunt van Tuiskoms 2023

Is jou kaartjies al bespreek?
Die Universiteit Stellenbosch (US) skyn die kollig op talentvolle alumni in die vermaakbedryf by sy heel eerste Matieland Konsert wat op Saterdag 16 September in Stellenbosch plaasvind. Die konsert beloof uitsonderlike optredes deur die vioolspeler Kirsty Bows, bekende sanger en liedjieskrywer, Koos Kombuis, RAAF, die sanger-liedjieskrywerspaartjie wat die treffers inryg en voorheen as Bottomless Coffee Band bekendgestaan het, en die wenners van die Universiteit se a capella-sangkompetisie (Sêr).
Hierdie Konsert is deel van die Universiteit se jaarlikse Tuiskomsnaweek vir alumni wat vanaf Donderdag 14 September tot Saterdag 16 September op sy Stellenbosch- en Tygerbergkampusse plaasvind. Verskeie geleenthede is regdeur die naweek vir alumni beplan.
Hierdie geleethede sluit in ‘n Gholfdag by die gesogte Stellenbosch Gholfklub; die gewilde Maties Soirée wat Matie-wynmakers en makers van alkoholvrye drankies bymekaarbring; vooraanstaande sakekenners wat hulle insigte by ‘n Sakeontbyt gaan deel; asook verskeie bestaansjaarvierings en reünies.
Die Matieland Konsert vind plaas by die Endlersaal, Konservatorium en begin om 18:30. Kaartjies kos R200 per persoon en kan aanlyn by Quicket bespreek word (KLIK HIER).
Die volledige program v​ir die naweek se gebeure is HIER beskikbaar. Indien jy enige navrae het, stuur asseblief ‘n e-pos aan homecoming@sun.ac.za of skakel +27 21 808 2710.

More articles

Suidooster se Vashti ’n gawe, deernisvolle ster

Prof Sandra Liebenberg maak haar merk om sosio-ekonomiese regte as menseregte te bevorder

Dis net omdat ek gewaag het, sê Songezo Mabece

Once a Matie, Always a Matie
Once a Matie, Always a Matie
  • Homecoming
    • Tuiskoms 2024
    • Tuiskoms 2023
    • Tuiskoms 2022
    • Tuiskoms 2020
  • Campaigns
    • 2021
      • Dekaansfonds: Regsfakulteit
      • Covid-19
      • Masked Masterpieces
      • Thank You
    • 2022
      • #Action4inclusion
      • BRIDGE THE GAP ANNUAL FUND
      • EindeGBV
      • Train4Fees
      • #SciMathus
      • Move4Food
    • 2023
      • Borskanker Bewustheids Maand
  • Chapters
    • Globale Maties Netwerk
  • Alumni Vlagskip-Programme
    • PreAlumni
    • Swan
    • Jong Alumni
  • Geleenthede
    • Alumni-interaksie Kalender
    • Geleenthede
  • Media
  • Video’s
  • Donate
    • Move4Food
    • Skenk
    • Impakverslag
  • Get informed
    • Alumni Clubhouse
    • Kontak
    • Raak ingelig
    • Matie Shop
    • Maties Wynklub
  • Vrywilligerswerk vir die US
  • Visit Sun.ac
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Maniere om te gee
    • #Move4Food
  • Kontak
  • English
  • Konvokasie

Stellenbosch
Private Bag X1
Matieland
South Africa

+27(0)21 808 9265
alumni@sun.ac.za

Facebook Linkedin Instagram Twitter

We are using cookies to give you the best experience on our website.

You can find out more about which cookies we are using or switch them off in .

Privacy Overview

This website uses cookies so that we can provide you with the best user experience possible. Cookie information is stored in your browser and performs functions such as recognising you when you return to our website and helping our team to understand which sections of the website you find most interesting and useful.

Strictly Necessary Cookies

Strictly Necessary Cookie should be enabled at all times so that we can save your preferences for cookie settings.

If you disable this cookie, we will not be able to save your preferences. This means that every time you visit this website you will need to enable or disable cookies again.

3rd Party Cookies

This website uses Google Analytics to collect anonymous information such as the number of visitors to the site, and the most popular pages.

Keeping this cookie enabled helps us to improve our website.

Please enable Strictly Necessary Cookies first so that we can save your preferences!