Skip to content
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Maniere om te gee
    • #Move4Food
  • Kontak
  • English
  • Konvokasie
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Maniere om te gee
    • #Move4Food
  • Kontak
  • English
  • Konvokasie

Menu

  • English
  • Afrikaans

Merkwaardige vroue gevier tydens Vrouemaand: Prof Maureen Robinson

Fakulteit Opvoedkunde vier hierdie Vrouemaand merkwaardige vroue in die fakulteit. Prof Maureen Robinson het reeds afgetree, maar het vir baie jare leiersposisies gevul. Sy was vir vyf jaar die Dekaan van Fakulteit Opvoedkunde hier by Universiteit Stellenbosch en ook vir tien jaar die Dekaan van Fakulteit Opvoedkunde by die Kaapse Skiereiland Universiteit vir Tegnologie (KSUT). Sy vertel van daardie uitdagende jare en gee raad aan vroue in leiersposisies.

Vertel van die uitdagings in jou leierskaprolle:

My persoonlike uitdaging was om gesag te aanvaar in my handelinge met mense, aangesien daar vir my gesê is dat ek geneig is om myself te onderskat en as huiwerig oor te kom. Ek het dit nooit geniet om konflik te hanteer of tyd te spandeer om probleme wat met moeilike kollegas verband hou, uit te sorteer nie.

Advies aan vroue in leiersposisies:

Doen eers behoorlike selfrefleksie oor hoe jy met ander werk. Daar is baie nuttige opleidingskursusse wat help met tegniese ondersteuning, soos hoe om ‘n begroting te bestuur of beleid te verstaan. Dit is alles belangrik, maar die slotsom is om vertroue onder jou kollegas te vestig en om ‘n span mense te bou wat gemotiveerd is om hul beste te lewer. Met dit in plek, kan jy die res leer.

Hoe het jy werk en jou persoonlike lewe gebalanseer?

Ek is gelukkig omdat ek nog altyd gewerk het – deur periodes van studie, kinders grootmaak, siekte hanteer en verskeie gesinsuitdagings. Om maniere te vind om werk en my persoonlike lewe te balanseer was nog altyd vir my ʼn normale deel van die lewe. Al kan die twee se eise soms bots, sal ek nie die een sonder die ander wou doen nie.

Wie het jou inspireer om ‘n leiersposisie in te neem?

Interessant genoeg was dit nie ‘n ander leier wat my inspireer het nie, maar eerder ‘n goeie vriend. Ek het getwyfel of ek myself as Dekaan by KSUT moes beskikbaar stel en het vir haar gesê: “Ek weet nie of ek ‘n Dekaan kan wees nie.” Haar kort en skerp antwoord was: “Vroue dink altyd hulle kan nie dinge doen nie.” Dit het my as ʼn groot waarheid getref. Ons ondermyn onsself dikwels, selfs wanneer die bewyse toon dat daar geen rede is waarom ons dit moet doen nie, of dat ander ‘n werk doen wat ons nie kan doen nie. Ek het daardie raad sedertdien gereeld gebruik met vroulike kollegas wat ongegronde twyfel oor hul eie vermoëns uitgespreek het.

Het jy na ‘n leiersposisie gemik toe jy jou loopbaan begin het?

Definitief nie. Ek is steeds verstom dat dit gebeur het. Selfs al het ek afgetree probeer ek steeds om die loopbaanpad wat vir my bedoel was uit te redeneer.

  • Skrywer: Elbie Els

More articles

15 jaar van die bevordering van Chinese taal en kultuur gevier

#SWAN: Top mediese navorser ’n kampvegter vir moeder- en kindergesondheid

Maambele Khosa – Veilige vroulike vervoer

Once a Matie, Always a Matie
Once a Matie, Always a Matie
  • Homecoming
    • Tuiskoms 2024
    • Tuiskoms 2023
    • Tuiskoms 2022
    • Tuiskoms 2020
  • Campaigns
    • 2021
      • Dekaansfonds: Regsfakulteit
      • Covid-19
      • Masked Masterpieces
      • Thank You
    • 2022
      • #Action4inclusion
      • BRIDGE THE GAP ANNUAL FUND
      • EindeGBV
      • Train4Fees
      • #SciMathus
      • Move4Food
    • 2023
      • Borskanker Bewustheids Maand
  • Chapters
    • Globale Maties Netwerk
  • Alumni Vlagskip-Programme
    • PreAlumni
    • Swan
    • Jong Alumni
  • Geleenthede
    • Alumni-interaksie Kalender
    • Geleenthede
  • Media
  • Video’s
  • Donate
    • Move4Food
    • Skenk
    • Impakverslag
  • Get informed
    • Alumni Clubhouse
    • Kontak
    • Raak ingelig
    • Matie Shop
    • Maties Wynklub
  • Vrywilligerswerk vir die US
  • Visit Sun.ac
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Maniere om te gee
    • #Move4Food
  • Kontak
  • English
  • Konvokasie

Stellenbosch
Private Bag X1
Matieland
South Africa

+27(0)21 808 9265
alumni@sun.ac.za

Facebook Linkedin Instagram Twitter

We are using cookies to give you the best experience on our website.

You can find out more about which cookies we are using or switch them off in .

Privacy Overview

This website uses cookies so that we can provide you with the best user experience possible. Cookie information is stored in your browser and performs functions such as recognising you when you return to our website and helping our team to understand which sections of the website you find most interesting and useful.

Strictly Necessary Cookies

Strictly Necessary Cookie should be enabled at all times so that we can save your preferences for cookie settings.

If you disable this cookie, we will not be able to save your preferences. This means that every time you visit this website you will need to enable or disable cookies again.

3rd Party Cookies

This website uses Google Analytics to collect anonymous information such as the number of visitors to the site, and the most popular pages.

Keeping this cookie enabled helps us to improve our website.

Please enable Strictly Necessary Cookies first so that we can save your preferences!