Skip to content
<\/i>","library":"fa-solid"}}" data-widget_type="nav-menu.default">
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Maniere om te gee
    • #Move4Food
  • Kontak
  • English
  • Konvokasie
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Maniere om te gee
    • #Move4Food
  • Kontak
  • English
  • Konvokasie

Menu

  • English
  • Afrikaans

‘n Geskenk vir die volgende generasie Maties

Verlede jaar het Nick Smit, ‘n gegradueerde van die Universiteit Stellenbosch (US), en sy lewensmaat Francois Conradie besluit dis tyd om van hul voorregte in ‘n positiewe bankbalans vir verdienstelike studente te herbelê.

Al twee is werksaam by ‘n wêreldwye bank met die hoofkwartier in New York, en gevolglik het die egpaar in Junie 2022 die NY Nagraadse Beursfonds gestig.

Nick dien tans as ‘n trustee en tesourier van die Vriende van die Universiteit Stellenbosch-stigting, ‘n 501(c)‑entiteit wat in die VS geregistreer is.

“Ons het soveel geleenthede en bekendstelling geniet wat deur die uitstekende onderrig aan die Universiteit Stellenbosch aangebring is dat ons nie aan ‘n kosbaarder geskenk kon dink om aan iemand spesiaal te gee nie,” sê Nick Smit.

Staatsgesubsidieerde befondsing vir nagraadse studie is beperk tot navorsingsgrade, iets wat ‘n oorgrote meerderheid studente met aspirasies vir ‘n nagraadse kwalifikasies sonder toegang tot voldoende befondsingsbronne laat. Dit raak veral studente uit gesinne waar die gesamentlike huishoudelike inkomste per jaar tussen $0 tot $37 500 beloop.

Die groter behoefte om ‘n nagraadse graad te behaal en om ‘n lewensvatbare werk te verseker vereis groter finansiële steun wat nagraadse beurse betref. So ‘n geleentheid bied nie net ‘n reddingsboei uit armoede vir ‘n verdienstelike student nie, maar kom ook neer op die opheffing van ‘n uitgebreide gesin en ‘n gemeenskap.

Die Fonds ondersteun suksesvolle voorgraadse studente aan die US wat hul studie via ‘n honneurs‑ of meestersgraad aan die Universiteit wil voortsit. Hulle is studente uit gesinne waar die gesamentlike huishoudelike inkomste R600 000/$37 500 per jaar of minder is, en hulle kwalifiseer nie vir staatsbefondsing of lenings nie.

Hierdie Fonds benodig $9 650 om een student per jaar suksesvol te kan ondersteun. Ons nooi al ons Maties, nie net dié in New York of die driestate‑gebied nie, maar oor die hele VS heen, om mildelik by te dra en die volgende generasie Maties aan die US te ondersteun.

Jy kan die fonds ondersteun deur te skenk by
https://www.zeffy.com/en-US/fundraising/c97fe62a-70b8-4dbf-881b-67648f6698e2

More articles

Covid-19-impak kon minder verwoestend gewees het as populasies gesonder was: studie

Die Universiteit Stellenbosch en St Stithians College werk saam op soek na groen energie oplossings

Rektor lei Maties in Kaapstad-fietstoer

Once a Matie, Always a Matie
Once a Matie, Always a Matie
  • Homecoming
    • Tuiskoms 2024
    • Tuiskoms 2023
    • Tuiskoms 2022
    • Tuiskoms 2020
  • Campaigns
    • 2021
      • Dekaansfonds: Regsfakulteit
      • Covid-19
      • Masked Masterpieces
      • Thank You
    • 2022
      • #Action4inclusion
      • BRIDGE THE GAP ANNUAL FUND
      • EindeGBV
      • Train4Fees
      • #SciMathus
      • Move4Food
    • 2023
      • Borskanker Bewustheids Maand
  • Chapters
    • Globale Maties Netwerk
  • Alumni Vlagskip-Programme
    • PreAlumni
    • Swan
    • Jong Alumni
  • Geleenthede
    • Alumni-interaksie Kalender
    • Geleenthede
  • Media
  • Video’s
  • Donate
    • Move4Food
    • Skenk
    • Impakverslag
  • Get informed
    • Alumni Clubhouse
    • Kontak
    • Raak ingelig
    • Matie Shop
    • Maties Wynklub
  • Vrywilligerswerk vir die US
  • Visit Sun.ac
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Maniere om te gee
    • #Move4Food
  • Kontak
  • English
  • Konvokasie

Stellenbosch
Private Bag X1
Matieland
South Africa

+27(0)21 808 9265
alumni@sun.ac.za

Facebook Linkedin Instagram Twitter

We are using cookies to give you the best experience on our website.

You can find out more about which cookies we are using or switch them off in .

Privacy Overview

This website uses cookies so that we can provide you with the best user experience possible. Cookie information is stored in your browser and performs functions such as recognising you when you return to our website and helping our team to understand which sections of the website you find most interesting and useful.

Strictly Necessary Cookies

Strictly Necessary Cookie should be enabled at all times so that we can save your preferences for cookie settings.

If you disable this cookie, we will not be able to save your preferences. This means that every time you visit this website you will need to enable or disable cookies again.

3rd Party Cookies

This website uses Google Analytics to collect anonymous information such as the number of visitors to the site, and the most popular pages.

Keeping this cookie enabled helps us to improve our website.

Please enable Strictly Necessary Cookies first so that we can save your preferences!