Skip to content
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Maniere om te gee
    • #Move4Food
  • Kontak
  • English
  • Konvokasie
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Maniere om te gee
    • #Move4Food
  • Kontak
  • English
  • Konvokasie

Menu

  • English
  • Afrikaans

Sakeleiers inspireer OPTIMUS-studente van 2022

OPTIMUS-studente het baat gevind by die raad en ondervinding van vooraanstaande sakeleiers gedurende ‘n onlangse geleentheid wat deur die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe aangebied is. By dieselfde geleentheid is sertifikate oorhandig aan tweedejaar- OPTIMUS-studente wat die program suksesvol voltooi het.

Die hoofdoel van die OPTIMUS-program is om top voorgraadse akademiese uitblinkers in die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe op hul akademiese reis te ondersteun sodat hulle die prestasie wat hul tans onderskei, gedurende hul studiejare by US en daarna kan voortsit.

Die programaktiwiteite is op 3 Oktober 2022 by Middelvlei afgesluit met ‘n geleentheid genaamd “Engagement with a leader,” waar vooraanstaande sakeleiers hul lewensverhale aan die groep OPTIMUS-deelnemers vertel het.

Die lewensverhale van prof Jonathan Jansen, uitgelese hoogleraar in Opvoedkundige Beleidstudie aan US en president van die Suid-Afrikaanse Akademie van Wetenskap en die Suid-Afrikaanse Instituut vir Rasseverhoudinge; Heleen Mills, bemarkingsdirekteur van ‘n nie-winsgewende organisasie in Kenia en ‘n strategiese bemarkingskundige op die gebied van digitale bemarking, vryskut konsultant en afrigter; prof Renata Schoeman, ‘n psigiater in privaatpraktyk en medeprofessor in Leierskap aan  die Stellenbosch Bestuurskool (SBS); en Josh Romisher, die uitvoerende hoof van die US Launchlab en ‘n intrepreneur.

Advies het die volgende ingesluit: die ware kenmerk van ‘n opgevoede persoon is die vermoë om wyd en in diepte buite jou eie studieveld te lees; die lewe is soos ‘n klimraam en nie ‘n leer nie – daar is baie maniere waarop jy bo kan uitkom; ‘n mens is in staat om moeilike take baas te raak; dis belangrik om ‘n vervullende loopbaan te hê, asook om jou lewe met dinge te vul wat vreugde verskaf, mooi en nuttig is; reis soveel as moontlik; ‘n mens hoef nie ‘n voorgeskrewe loopbaanroete te volg nie en ‘n mens se lewe en loopbaan is nie linieêr nie.

  • Foto’s deur Ignatius Dreyer.
  • Hooffoto: OPTIMUS-studente en sprekers by ‘n funksie te Middelvlei, waar sertifikate oorhandig is aan studente wat die program suksesvol voltooi het.
  • Foto hier onder (v.l.n.r.): Die sprekers by die Middelvlei-funksie was mnr Josh Romisher; dr Sharon Malan (organiseerder); prof Renata Schoeman; me Heleen Mills; prof Ronel du Preez-Snyman (visedekaan: Leer en Onderrig); en prof Jonathan Jansen.

    US Middelvlei Optimus_2022_kleiner.jpg

More articles

Prof Naudé ontvang eretitel van Europese universiteit

Opvoeding ‘verskaf ‘n grondslag vir die toekoms’

Nuwe Maties Coffee Hub: ‘n mengelmoes van tradisie, innovasie en plaaslike entrepreneurskap

Once a Matie, Always a Matie
Once a Matie, Always a Matie
  • Homecoming
    • Tuiskoms 2024
    • Tuiskoms 2023
    • Tuiskoms 2022
    • Tuiskoms 2020
  • Campaigns
    • 2021
      • Dekaansfonds: Regsfakulteit
      • Covid-19
      • Masked Masterpieces
      • Thank You
    • 2022
      • #Action4inclusion
      • BRIDGE THE GAP ANNUAL FUND
      • EindeGBV
      • Train4Fees
      • #SciMathus
      • Move4Food
    • 2023
      • Borskanker Bewustheids Maand
  • Chapters
    • Globale Maties Netwerk
  • Alumni Vlagskip-Programme
    • PreAlumni
    • Swan
    • Jong Alumni
  • Geleenthede
    • Alumni-interaksie Kalender
    • Geleenthede
  • Media
  • Video’s
  • Donate
    • Move4Food
    • Skenk
    • Impakverslag
  • Get informed
    • Alumni Clubhouse
    • Kontak
    • Raak ingelig
    • Matie Shop
    • Maties Wynklub
  • Vrywilligerswerk vir die US
  • Visit Sun.ac
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Maniere om te gee
    • #Move4Food
  • Kontak
  • English
  • Konvokasie

Stellenbosch
Private Bag X1
Matieland
South Africa

+27(0)21 808 9265
alumni@sun.ac.za

Facebook Linkedin Instagram Twitter

We are using cookies to give you the best experience on our website.

You can find out more about which cookies we are using or switch them off in .

Privacy Overview

This website uses cookies so that we can provide you with the best user experience possible. Cookie information is stored in your browser and performs functions such as recognising you when you return to our website and helping our team to understand which sections of the website you find most interesting and useful.

Strictly Necessary Cookies

Strictly Necessary Cookie should be enabled at all times so that we can save your preferences for cookie settings.

If you disable this cookie, we will not be able to save your preferences. This means that every time you visit this website you will need to enable or disable cookies again.

3rd Party Cookies

This website uses Google Analytics to collect anonymous information such as the number of visitors to the site, and the most popular pages.

Keeping this cookie enabled helps us to improve our website.

Please enable Strictly Necessary Cookies first so that we can save your preferences!